Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Afrikaanse liesdesverhale
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Afrikaanse liesdesverhale
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Karl Kielblock

Karl Kielblock was ‘n karoo-seun – gebore op 23 Oktober 1907 in Beaufort-Wes. Hy voltooi sy skoolloopbaan in Paarl se “Boys’ High” en vandaar het hy verder studeer by die Opleidingskollege op Paarl.

In 1928 word hy as onderwyser aangestel by die Laerskool Hendrik Louw in die Strand en was betrokke by die skool tot 1967. Gedurende die tyd was hy vir ses maande gemoeid met die stigting van Learskool Lochnerhof. Vir afleiding lees, swem, stap en speel hy graag tennis en gholf, maar sy grootste liefde is skryf. Die bewys hiervan is dat hy verskeie aanbiedinge as skoolhoof van die hand gewys het.

Karl Kielblock 2

In 1936 verskyn sy eerste boek “ Die skat van Java”. Sedertien het daar verskeie Romanse, Speur- en spanningsverhale asook verskeie jeugverhale die liggesien. In 1970 ontvang Karl Kielblock die Scheepersprys vir sy boek “Rebel”. Hy het deeglike navorsing gedoen voor die skryf van ‘n boek, so het hy byvoorbeeld verskeie plekke in Griekeland besoek wat hy beskryf in sy boeke” Verhale uit HERODOTOS”

In 1939 trou hy met Mej Vera Abel. Die familie het intussen aangegroei met ‘n seun en ‘n dogter en vyf kleinkinders.

Hy sterf 1991

Lys van sy boeke : klik hier

koop 'n boek 4

 

 

Klik hier vir meer oor Lafras Cuyper reeks

Klik hier vir meer oor Frans Lindenhof-speurreeks

Karl Kielblock

 

Bo