http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Kadet

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Die Kadet-reeks is die keur uit die wreld se jeugboeke. Kadette vir dogters en seuns van so elf tot een-en-negentig. Die Kadet-reeks bring n groot boekefees, en meer nuwe wrelde en lewenslange vriende.

Kadet 1 Tojon - Nicholas Kalshnikoff
              n Siberiese jaghond se heldedade en trou maak hom weldra van sy baas se gesin
Kadet 2 Die Dogtertjie van rens - Hertha Von Gebhardt (1961)
               Skielik eendag verskyn n vreemde dogter in n systraat en vuur die verbeelding van die buurt se kinder aan.
Kadet 3 Die seilskip Drie Lelies - Olle Matttson (1961)
               n Seun se soeke na sy vader lei hom in baie gevaarlike en onverwagte avonture.
Kadet 4 Die skuite van Brakput - Miep Diekmann (1961)
               n Seun kry n skuit present en seil na n verbode eiland waar hy onvergeetlike avonture deurmaak.
Kadet 5 Die geheim van Kalkoenberg - Eda en Richhard Crist
                Twee vriende opsoek na n rare wortelsoort los n ou geheim op en word die vrees op die lyf gejaag deur spoke.
Kadet 6 Die krete sterf weg - Jean Deyns (1961)         koop 'n boek 4
                n Mexikaanse seun se liefde vir n moedige bul wat hy uit die hande van stiervegters probeer hou.
Kadet 7 Die ligte voetstap - Henri Bosco
                Op n onverwagte staptoer saam met sy sonderlinge tante Martine ondervind Pascalet allerlei grillige avonture.
Kadet 8 Die spookjakkals - Henri Bosco
                Vandat die gedaante die eerste nag oor die dorsvloer gesluip het, was n kragmeting tussen hom en Gatzo
                 onvermydelik

die perdevanger - kadet reeks no 16 groot


Kadet 9 Otter drie twee roep - Leif Hamre
Kadet 10 Die erfgenaam van Wang - H. Weiss-Sonnenburg
Kadet 11 Sleutels van die woestyn - L.N. Lavolle
Kadet 12 Die wedloop - Paul E. Knudsen
Kadet 13 Die seun en die rivier - Henri Bosco
Kadet 14 Poek en sy weerwolwe - L. Bourliaguet
Kadet 15 Skipbreuk - Finn Havrevold
Kadet 16 Die perdevanger - Mari Sandoz (1962)
Kadet 17 Blou twee spring uit - Leif Hamre -
Kadet 18 Vliegtuig gereed - Leif Hamre

 

koop 'n boek 4

Kadet - die ligte voetstap no 7

 

Koop die boeke

Bo