http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Kaapseverhale

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Ou-Kaapse verhale was en sal seker altyd ‘n treffer bly. Hier is ‘n paar titels om lesers te help om die ledige ure met ‘n genotvolle Kaapse-verhaal te vervul. Elmar Steyn het natuurlik gesorg vir vele heerlike ure van Kaapse stories, maar daar was ook natuurlik ander skrywers wat hul bydrae tot die Kaapse-verhale gelewer het :

Boeke in blou toon aan dat daar meer inligting oor die inhoud beskikbaar is

  1. Susanna M. Lingua,
  2. De Wet le Roux 
  3. Ena Murray
  4. C.F. Beyers-Boshoff
  5. Stefan Radlof
  6. Gerrie Radlof
  7. Naomi Maree
  8. Mike Heine
  9. Wille Martin
  10. Elmar Steyn
  11. Karl Kielblock
  12. Hannah du Plessis
  13. Jan Cloete
  14. Annette Truter
  15. Toek Blignaut
  16. Pierre J Fourie
  17. Madelein Kelsey
  18. Wille Martin
  19. Kobus Snyman
  20. Tryna du Toit
  21. Ilse Steyn
  22. Pierre Fourie
  23. Annelize Morgan
  24. T.C. Pienaar
  25. Frieda de Villiers
  26. Yvonne van Heerden
  27. Sats Oosthuizen
  28. Nickey van Schalkwyk
  29. Dan Sleigh

koop 'n boek 4

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

  1. Die vreemde erflating - Elmar Steyn
  2. Soen my swaard - Elmar Steyn
  3. Die giervalk 1958 - Elmar Steyn
  4. Die sjarmante verdringer - Elmar Steyn
  5. Arabella - Elmar Steyn                Die vreemde erflating  Adriaan Deneys -Karl Kielblock skrywer

Die vreemde erflating (Elmar Steyn) en Adriaan Deneys (Karl Kielblock)
Heerlike ou-Kaapse verhale/ liefdesverhaal uit die dae van die ou Kaap deur gunsteling skrywers
Boeke in blou toon aan dat daar meer inligting oor die inhoud beskikbaar is

koop 'n boek 4

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Tart my nie mijn heer

Tart my nie, Mijnheer - Susanna M Lingua
Heerlike ou-Kaapse verhale deur gunsteling skrywers

slavin Jacqueline - stefan radlof groot
Stefan Radlof
Heerlike ou-Kaapse verhale deur gunsteling skrywers

swaardmeester van Parys - Wille martin groot
Wille Martin
Heerlike ou-Kaapse verhale deur gunsteling skrywers
Boeke in blou toon aan dat daar meer inligting oor die inhoud beskikbaar is

rosita met die swart rapier-toek blignaut ou kaapseverhaal
Heerlike ou-Kaapse verhale deur gunsteling skrywers

Boeke in blou toon aan dat daar meer inligting oor die inhoud beskikbaar is

n Nooi vir Montpellier

‘n Nooi vir Montpellier - ou Kaapse liefdesverhaal
Geskryf deur Madelein Kelsey
Heerlike ou-Kaapse verhale deur gunsteling skrywers

Anne-Elizabeth sit terneergedruk in die losieshuis se tuin. Sy is nou al drie dae lank in die Kaap en haar voog het nog niks van hom laat hoor nie. Sy is op negentienjarige ouderdom wees gelaat na haar broer, Jean, se dood en moet nou by haar voog, Estienne Laroche, kom bly. Maar hoekom kom haal die man haar nie?

Die eienares van die losieshuis kom aangestap.
“Mejuffrou, mijnheer Laroche wag op u in die woonkamer.”
“O, genade!” uiter Anne-Elizabeth senuweeagtig en drafstap verby die verbaasde vroutjie.

Die aantreklike, jong Estienne wag intussen ongeduldig dat sy beskermling, wat so twaalf jaar oud moet wees, te voorskyn moet kom. Hy draai om toe hy die geritsel van ‘n vrou se tabberd hoor en staar verwonderd na die pragtige visioen hier voor hom.

 Anne-Elizabeth se kykers rek. “Maar u is dan nog bloedjonk! Ek het ‘n tydgenoot van my vader verwag.”

So ontmoet Anne-Elizabeth en Estienne mekaar en hier begin die vonke spat. Die twee eiewyse mense sit oor alles vas: haar kleredrag; haar hond , Gig; sy hond, Wolf, en sy lang afwesighede van die huis.

Die liefde wil ook later begin blom, maar ai, gaan dit nou nie ‘n opdraande stryd wees nie...

lees ook ander liefdesverhale deur Madelein Kelsey

koop 'n boek 4

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Vallei van vrees -groot kaapse verhaal   skadu van die kat

Heerlike ou-Kaapse verhale deur gunsteling skrywers

koop 'n boek 4

mynheer die laksman - naomi maree   bruid vir die markies - Ville Martin

m'seur, die swierbol   Die Buiter Ry Snags-Gerrie Radlof
Heerlike ou-Kaapse verhale deur gunsteling skrywers

koop 'n boek 4

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Taverne by die kaai- ou Kaapse verhaal deur Elmar Steyn  n nooi so mooi soos die liefde- Mike Heine ou-Kaapse verhaal

Heerlike ou-Kaapse verhale deur gunsteling skrywers

annettetruter-bedelkindvan brienne annettetruter-bedelkindvan brienne2

gerrieradlof-lokvalvirdiebuiter gerrieradlof-diebuiterse geheim

Heerlike ou-Kaapse verhale met swaardgevegte en liefde deur gunsteling skrywers

koop 'n boek 4

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Elmar Steyn-arabella

Arabella - geskryf deur Elmar Steyn
Heerlike ou-Kaapse stories deur gunsteling skrywers

Hoe maak ‘n man wanneer hy sy kleinneef -wat maklik sy identiese tweelingbroer kon gewees het- dodelik verwond is in ‘n tweegeveg met pistole?

“Durand is ‘n opperste skurk,” se die sterwende edelman, Marcel de Cluny, aan Philippe Dupont. “As ek sterf, erf Durand my landgoed, my besittings en my titel. Dan sal hy Arabella, my peetkind, dwing om met hom te trou... Jy moet hom uit die weg ruim Philippe! Niemand ken jou nie. Almal sal dink dis ek wat teruggekeer het... Jy moet Parys toe gaan as .... Marcel de Cluney!”

Philippe is voŽlvry omdat tweegevegte aan die Kaap onwettig is - en hy voldoen aan die sterwende man se versoek...

kobussnyman-armandfouchet  kobussnyman-seeheks

Heerlike ou-Kaapse verhale met seerowers en swaardgevegte deur gunsteling skrywers soos Kobus Snyman, Wille Martin,Ena Murray, Gerrie Radloff en Karl Kielblock om maar ‘n paar te noem

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Toek Blignaut-Merk van die silwersabel liefdesverhale

Verhale uit die vroeŽ dae van die Kaap deur Toek Blignaut

enamurray-Anderkant die horison kaapseverhaal  EnaMurray-Seile op die horison kaapseverhaal

Twee Kaapse verhale uit die ou dae van die Kaap deur Ena Murray

pierre fourie- Die goue sleutel

Liefdesverhale uit die vroeŽ dae in die Kaap de goede hoop deur Pierre Fourie

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

yvonne van heerden -liefdeswee kaapseverhaal

LiefdesweŽ
ou-kaapse verhaal deur Yvonne van Heerden

Stephan Valleur se adellike Franse familie weier om sy bruid uit die burgerklas te aanvaar en saam met Mathilde se suster, Angelique, vestig die Valleur-egpaar hulle aan die Kaap. Alle kontak tussen hulle en die Valleurs in Frankryk word verbreek en Stephan en Mathilde Valleur word die ouers van dogter, Monicque.

Eers sterf Monicque se moeder en vyf aar later haar vader. Monicque en haar tante bly woon in die Kaap en die band van liefde tussen hulle verinnig steeds met die jare.

Op ‘n dag, vyf jaar na Stephan se dood, ontvang Monicque ‘n brief wat aan haar oorlede vader geadresseer is. Dit is geskryf deur haar oupa Valleur se sekretaris, Francois du Val. Die Valleurs in Frankryk is salig onbewus daarvan dat Stephan en sy vrou oorlede is en die ou graaf Valleur ontbied sy vervreemde seun dringend na Frankryk; die ou edelman is ernstig siek.

Monicque besluit om die gevaarlike seereis na Frankryk te onderneem in die hoop om haar oupa nog te leer ken voordat by sterf. Hierna verander Monicque se hele lewe. Sy laat tant Angelique en ‘n verliefde Armand Dellevť in die Kaap agter en reis na die verre, vreemde Frankryk...

Hierdie is Yvonne van Heerden se debuutverhaal oor die weŽ waarop die liefde vir Monicque lei. Ompaaie en struikelblokke, wraakgedagtes en hardkoppigheid, dwing die liefde nie van koers af nie.

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

Bo

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Besoek ons gerus by: