http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Joof en sy maats

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Joof en sy maats is nog ‘n reeks vir die jeug geskryf deur Cor Dirks. Daar is verskeie lekker-leesboeke om die avonture saam met Joof en sy maats te geniet en ure se genot vol spanning te verskaf:

Joof van Doringkop - Cor Dirks

Joof van Doringkop - Cor Dirks

koop 'n boek 4

Joof van Doringkop

Vir Joof Coetzee voel dit asof sy wÍreld in duie stort. Hulle moet weggaan van Doringkop af! Sy vader word aangestel as vise-hoof by die Hoogland Laerskool in die stad.

Verby is die dae wat joof saam met sy vriend Dries Vermaak, daar in die Laeveld tussen rooibos, knoppiesdoring en vaalgeelhout, jag kon maak op die tiptolle en die muisvoŽls.- ja weg uit die skoon natuur na die woelige stad toe.

Dit is vir Joof ‘n groot aanpassing om nuwe vriende te maak.Selfs op die kroeket- en rugbyveld gaan dit maar moeilik - Hendrik Seyfert en sy trawante is nie bereid om Joof as ‘n goeie sportman te verwelkom nie.

Maar Joof kan sy man staan en hy leer dat daar ook ware vriendskap is.

 

Joof en sy maats onder koeels - cor dirks

Joof en sy maats onder koeŽls - Cor Dirks

Joof en sy maats onder koeŽls

Joof en sy maats was nie op ‘n ekspedisie nie. Hulle het in die maanskyn langs die see gewandel.

Loot het gesit en bibber van die hoogtevrees bo-op die krans, ver van die malende, briesende water af, maar dit was juis hy wat eerste in die rewolwerloop vasgekyk het. Toe kom Joof, Evert en Kosie van onder af uitgeklouter om te kyk of hulle arme maat nog daar sit... maar hy was reeds vesgebind.

Die keer is Joof-hulle deurmekaar met moedertjie Rusland, maar dit sou hulle later eers uitvind - nadat hulle die koeŽls op die lyf geloop het.

Joof en sy maats se Bergavontuur - Cor Dirks    Joof en sy maats se bergavontuur - 2 - Cor Dirks

Joof en sy maats se Bergavontuur - Cor Dirks

Joof en sy maats se Bergavontuur

In Joof en sy maats se Bergavontuur gaan kuier Joof en sy maats op ‘n plaas in die Laeveld. Dit sou egter nie ‘n blote kuier wees nie, want volgens gerugte lÍ daar nog heelwat goud wat begrawe is, rond.

Min het hul kon droom dat daar ‘n veel grote avontuur as ‘n soektog na goud op hul wag!

Joof en sy maats se Bergavontuur speel af op ‘n plaas aan die grens van Maputo (Mozambiek). In hul soektog na die versteekte goud, krap Joof en sy vriende ‘n gevaarlike terroriste-nes oop en as die koeŽls begin klap en die terroristejag begin, is die skattejag spoedig ‘n bysaak.

Joof en sy maats se Bergavontuur hoef Joof en sy vriende, soos in die ander boeke in die Joof-reeks, nie na avontuur te soek nie, maar kom die avontuur na hulle!

 

koop 'n boek 4

Cor Dirks was ook die skrywer van die gewilde UILE-reeks kinderboeke.Lees ook gerus die OTTER-reeks Afrikaanse kinderboeke.

 

Lees ook die Jasper-reeks deur C.F. Beyers-Boshoff

 

Lees ook die Trompie-reeks deur Topsy Smith

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738