http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php John van der Berg lys van boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Hier is n lys van die werke deur John van der Berg:

1954/7Ook Die Klein Dingetjies - uitgegee deur NG KERK-UITGEWERS
1963 - Soois op die Plaas - uitgegee deur NASIONALE BOEKHANDEL
1965 - n Rusplek langs die Pad
1969 - Die Voorlopers - uitgegee deur NASIONALE BOEKHANDEL
1970 - Soois op die Spoor - uitgegee deur TAFELBERG

 

 

koop 'n boek 4

 

Van sy eerste verskyning in 1954, was OOK DIE KLEIN DINGETJIES, n treffer. In hierdie bundel skryf John van der Berg; bekende omroeper en skrywer, die wreld van die klein dingetjies oop. Hy skryf oor die betekenis van dinge wat dikwels onopgemerk verbygaan: die klein daad van vriendskap of meegevoel; n jeugherinnering; die lafenis van die aanduur; oor die skoonheid van eenvoudige alledaagse voorwerpe, n bekende omgewing, die eie haard, hoe eenvoudig ook al. In ons omgang met die klein dingetjies, s hy, kan ons groot wrelde verower. Niks is onbelangrik net omdat dit klein is nie.

 
Daar is meer as 50 000 eksemplare gedruk en verkoop en die aanvraag duur voort.

                                                  ook die klein dingetjie john van der Berg1

Francois op die spoor

Dit kan ons vir julle s: as n seun n lewendige hart het en n lewendige kop het soos Soois Visagie, en hy ken sy geskiedenins van seerowers goed, en hy is juis op die spoor van onderduimse Japsnees wat smokkel en te kere gaan, dan gaan hy jou wrintig nie stil sit voordat hy al wat skelm is, vasgetrap het nie!

lees meer oor die jeugverhaal ...klik hier

Francois op die spoor      
Soois op die spoor - John van den Berg

 

koop 'n boek 4

 

n rusplek langs die pad- john van den berg skrywer

n Rusplek langs die pad, die agtse druk in 1975 is geskryf deur John van den Berg