http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Johann van der Post boeklys

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Hier volg ‘n lys van boeke deur Johann van der Post:

  1. Agter die masker - deur Johann van der Post
  2. Beaclerk Upington advokaat - deur Johann van der Post
  3. Bedrog by die wieg, 1946 (Johan van der Post i.p.v. Johann van der Post)
  4. Blaas hoog die haat, 1950 (Deel IV van die Masker-reeks)
  5. Die duistere geheim, 1942 - deur Johann van der Post
  6. Die duiwel koop ‘n siel - deur Johann van der Post
  7. Die hart van Jesebel - deur Johann van der Post
  8. Die maltese kruis, 1946 (Lente serie no 20) - deur Johann van der Post
  9. Die skender
  10. Die verlore Eldorado - deur Johann van der Post
  11. Die vloek van Jasa - deur Johann van der Post
  12. Die vloek van satan - deur Johann van der Post
  13. Die vreemde vrou, 1949 - deur Johann van der Post
  14. Hulle bemin haar kruis - deur Johann van der Post
  15. Jou pasiŽnt moet sterf - deur Johann van der Post
  16. Jy, Anton Jooste!, 1946 - deur Johann van der Post
  17. Kyk hoe bloos die son,1950 (Johan van der Post i.p.v. Johann van der Post)
  18. Man van smarte, 1951 - deur Johann van der Post
  19. Op die spoor van die rampokkers
  20. Rampokkerwraak, (vervolg op “Op die spoor van die rampokkers
  21. Sateliete van satan, 1947
  22. Suid-Afrikaanse moordverhale no 5
  23. Telg van die duiwel - deur Johann van der Post
  24. Teug van die lente, 1951 - deur Johann van der Post
  25. Vyand in ons midde, 1944 - deur Johann van der Post
  26. Vyf klam vingers, 1967 / 1979 (Klub 707 reeks)
  27. Wanneer die wolwe huil, 1967 - deur Johann van der Post
  28. Wee haar liefde - deur Johann van der Post

 

koop 'n boek 4

Bo

 

Jy, Anton Jooste- Johan van der Post   Jy,AntonJooste3- Johanvander Post

Jy, Anton Jooste - ( Johann van der Post) 1946, Kliek hier om meer te lees oor die boek
Johann van der Post was die skuilnaam van SG Smidt

Hierdie is ‘n verhaal wat wemel van intrige en emosionele konflikte. Anton Jooste, ‘n jong man wat oorloop van ambisie, wil graag vorentoe kom in die wÍreld. Hy raap en skraap al sy spaargeldjies bymekaar en koop ‘n goudmyn.

Kort na sy aankoms by sy myn, ontmoet Anton Jooste die afgutnstige en gemene eienaar van ‘n uitgewerkte myn, vlak langsaan sy eiendom. Hier begin ‘n onaangename verhouding tussen Anton Jooste en sy buurman, wat daartoe lei dat hy later ’n aanklag van moord in die tronk beland. Sy broer, ‘n beroemde privaatspeurder, haas hom na die toneel om Anton se onskuld te probeer bewys.

Met sy aankoms by die myn besef hy eers watter haas bomenslike taak hom in die gesig staar... sal hy in sy doel slaag?

 

koop 'n boek 4

Bo

 

Die Vreemde Vrou - vd post   Man van Smarte    Vyand in ons midde 2- johan van der Post

 

Sateliete van Satan

Sateliete van satan
deur
Johann van der Post was die skuilnaam van SG Smidt

Dit is ‘n speurverhaal wat die leset met genot sal lees, ook omdat dit ‘n fyn intellektuele spel is om die geheim van die Spookleier op te los.

Die skrywer is op hoogte met die tegniek van die speurverhaal en verstaan die kuns om die leser die een verrassing op die ander te besorg.

Afsonderlike tonele, soos die nag in die pakhuis word baie dramaties beskryf, wat die boek persoonlikheid en ‘n eie kleur gee.

Hierdie speurverhaal vertel ons van die ervarings van die Speurdersersant Hendrik le Grange, hy is nie ‘n amateur nie en daarom dwing hy respek af van die leser en is die leser erg geinteresseer in sy vernuftige spel om die Spookleier wat aan die hoof van ‘n rowerbende in Johannesburg staan, op te spoor en onskadelik te maak.

 Die inhoud:

  • Speurder hond
  • Onversaagd op die spoor
  • Die skat in die vlamme
  • Die dood in die grot
  • Aan die brandstapel
  • Liefde vir lyding
  • Dood in die pot
  • Haar hunkering na liefde
  • Folterende liefde
  • Krag in sy hande
  • Sateliete van Satan
  • Die gevaar in die woud

 

koop 'n boek 4

Bo

Blaas hoog die Haat Jy, Anton Jooste

Die duistere geheim - 1942 (Johann van der Post)

Die bloed van Paisley en Elandslaagte... In daardie woorde van ‘n sterwende man het die geheim van die afskuwelike moorde opgesluit gelÍ wat ‘n bende gepleeg het. En aan die die hoof van die bende het ‘n vooraanstaande sakeman in die stad gestaan.

Die bloed van Paisley en Elandslaagte... Wat kon dit tog gewees het wat Viljoen aan so ‘n afskuwelike einde gebring het?

Die Ridder en sy vriend, Victor, het op die spoor van die moordenaars gekom, maar voordat daardie sterwenswoorde opgeklaar kon word, sou hulle die moordenaars nie aan die man kon bring nie...

 

koop 'n boek 4

Bo

 

johannnvadderpost-Bedrogbydie wieg

Bedrog by die wieg - Johann van der Post (skuilnaam van SG Smidt)
voorblad van die tweede uitgawe, 1978

Die dag toe Walter Malan sy eie doodgebore seun sonder die medewete van sy vrou vervang met die buite-egtelike kind van ‘n onbekende vrou, het hy ‘n kettingreaksie veroorsaak waarvan hy die bittere uiteinde nie in sy wildste drome kon voorsien nie.

Hierdie seuntjie, so vol polsende lewe, wat Anna haar eie sal waan; aan wie sy sal dink dat sy hom al maande onder haar hart gedra het en wie sy met al haar moederliefde sal bejeen.... 

Hoe sal hy wees? Hie is die dinge in sy bloed en in sy verstand? Sal hy vir hulle ‘n plesier wees, of andersom? Wat voer die noodlot in die skild dat hy die wettige kind laat sterf het en hierdie een , die vreemdeling, so maklik en so toevallig aan Walter besorg het en aan Anna?

 

koop 'n boek 4

Bo

johannnvadderpost-Dievreemde vrou

Die vreemde vrou
 deur Johann van der Post (skuilnaam van SG Smidt)
voorblad van die tweede uitgawe, 1978

 

koop 'n boek 4

Bo

 

johannnvadderpost-vyfklamvingers

Vyf klam vingers (Klub 707 reeks)
 deur Johann van der Post (skuilnaam van SG Smidt)
voorblad van die tweede uitgawe, 1979

Die strale van die maan val skuins in die graf waar Gerhard besig is om die deksel van die kis los te skroef. Dis ‘n eenvoudige swart greinhoutkis. Hy gee die deksel vir Coenraad Dekker aan en skyn versigtig die flou lig van sy sakflitsie op die gesig van die moordenaar.

Dis asof Bredell rustig lÍ en slaap. Gerhard lig ‘n arm van die lyk op en plotseling begin sy hart vinniger klop. Die lyk is nie besonder styf nie. Dit voel soos ‘n lyk van iemand wat tussen twee en drie uur dood is.

Justus Bredell is met ‘n verskriklike wrok na die galg. Daar is mense wat hom na sy mening ‘n groot onreg aangedoen het - mense wie se lewens hy wil opeis selfs uit die duisternis van die graf. En nou keer hy terug na die wÍreld van die lewendes en die verskrikking begin.

Defnitief nie ‘n boek wat in die laat-nanag ure gelees moet word nie!!

 

johannnvadderpost-Teug van die lente

Teug van die lente - deur Johann van der Post (skuilnaam van SG Smidt)

 

johannnvadderpost-jou pasient moet sterf boek

Jou pasiŽnt moet sterf - deur Johann van der Post

“As jy na die speurders gaan of my opdragte verontagsaam, sal jy jou niggie se liggaam stukkie vir stukkie van my ontvang.”
Die man het haastig, amper dringend, gepraat en toe die spreekbuis neergesit. Sy opdrag aan suster Liana van Rhyn is om een van haar pasiŽnte ‘n dodelike inspuiting toe te dien.

Twee verpleegsters by dieselfde hospitaal wat hy tevore genader het, het na die polisie gegaan en is kort daarna wreedaardig vermoor.

‘n Verhaal wat hoŽ eise aan die sterkste senueestelsel stel!

 

koop 'n boek 4

Bo

 

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738