Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Afrikaanse liesdesverhale
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Afrikaanse liesdesverhale
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Johann de Jager

Johann de Jager kry eerste publikasie in Yang Kahier (BelgiŽ) Ī 1965, ook in lit. bylaes van etlike koerante en tydskrifte aldaar. Sedertdien ook plaaslik in Tydskrif Vir Letterkunde, Literator, Contrast en ander. Ook opgeneem in versamelbundels van Human & Rousseau, Tafelberg, Lapa, Protea en ander; beide poŽsie en kortkuns. Voltooi Honneurs: Skeppende Skryfwerk 1993 aan U.P. dept Afrikaans en woon ander skryf/slypskole by soos PU/CHO Skryfskool. Debuteer in 1992 saam met dr GJH Sauermann met die digbundel TANDEM, genomineer vir die Ingrid Jonkerprys. Gee sedert 1990 die lit nuusbrief KOMSAT uit, later ook die elektroniese nuusbriewe VELLETJIE en TJOKKERVELLETJIES. Betrokke as resensieskrywer by KAKKERLAK. Het, in samewerking met ander

Johann de Jager -diger1

 bekende kultuurorganisasies sewe groot digterskompetisies geloods waar pryse en ook oorkondes aan van die bekendste Afrikaanse skrywers en literatore oorhandig is. Uitgewer van talle publikasies o.a. digbundels vir bekende en nuwe digters, `n eeufeesbundel vir`n bekende welsynsorganisasie, en betrokke by produksie van `n Opvoedkunde Woordeboek in ses dele. Voltooi kursus in beeldhou (Beeldhou 1,2 en 3) aan Pretoriase Tegniese kollege. Bewonderaar van koorsang en skone kunste en self eksponent op lekevlak.

Sederdien het daar meer as 15 stories van Johann de Jager op Litnet verskyn en gaan hy voort met die uitgee van gedigte bundel.

Inligting verskaf deur skrywer 2007