http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Johann Bekker boekelys

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Johann Bekker debuteer in 1943 met 'n vervolgverhaal in die Loopbaangids, waarvoor hy ook 'n prys verower. In die veertigerjare verskyn Pikkie en die Seunsbende, Snaakse gebeurtenisse op Boshoek en Buffeltemmer as vervolgverhale in Die Jongspan.

Johann Bekker se publikasie sluit in:

  • 1987 - īn Tradisie van die Vermeulens en ander verhale
  • 1986 - Rommel, die Rottweiler
  • 1984 - Waghond van Hartbeeslaagte - Boereoorlog roman
  • 1983 - Eiland van onrus
  • 1981 - Duin Drie - ‘n Avontuurverhaal wat in die woestyn afspeel.
  • 1980 - Het van Verlangekraal (uitgegee deur HAUM) (TV, draaiboek Leon van Nierop)
  • 1980 -Terug na helling
  • 1979 - Die rooi wal - ‘n Avontuurverhaal wat in die woestyn afspeel.
  • 1979 - Roel Keet en Kie, (‘n jeugverhaal) 1979
  • 1978 - Kantonkelbaai
  • 1977 - Safari van die dood
  • 1977 - Conzales leef!
  • 1976 - ReŽn plek-plek
  • 1969 - Dag van die Wildehond, 1969 , 1980 (uitgegee deur HUMAN & ROUSSEAU)
  • 1965 - Buffeltemmer, - Was eers vervolgverhaal
  • 1963 - Cessna vermis, 1963 en 1999
  • 1962 - Kobus in Meerminland - Fantasiverhale vir kleuters met Illustrasies deur Joy Collier
  • 1947 - Dakka se groot avontuur (1947), C.S.V-Boekhandelprys.
  • Avonture in Smenskie-land
  • Hoog bo die Ururamba
  • Jimbo
  • Snaakse gebeurtenisse op Boshoek
  • Pikkie en die Seunsbende
  • Safari Brafanza - verhaal deur Johann Bekker

Alfabetiese boekelys van Johann Bekker se boeke sluit in:

  1. Buffeltemmer - verhaal deur Johann Bekker
  2. Conzales leef! 1977 - verhaal deur Johann Bekker
  3. Cessna vermis - verhaal deur Johann Bekker
  4. Dag van die Wildehond - verhaal deur Johann Bekker
  5. Dakka se groot avontuur - verhaal deur Johann Bekker
  6. Duiwelskrans, 1979 - verhaal deur Johann Bekker
  7. Die aand van Johnnie X - verhaal deur Johann Bekker
  8. Die Palomino - verhaal deur Johann Bekker
  9. Die rooi wal , 1979 - verhaal deur Johann Bekker
  10. Duin Drie, 1981 - verhaal deur Johann Bekker
  11. Eiland van onrus - verhaal deur Johann Bekker
  12. Het van Verlangekraal - verhaal deur Johann Bekker
  13. Hoog bo die Ururamba - verhaal deur Johann Bekker
  14. Jimbo - verhaal deur Johann Bekker
  15. Kantonkelbaai - verhaal deur Johann Bekker
  16. Kobus in Meerminland - verhaal deur Johann Bekker
  17. īn Tradisie van die Vermeulens en ander verhale - deur Johann Bekker
  18. Pikkie en die Seunsbende - verhaal deur Johann Bekker
  19. ReŽn plek-plek - verhaal deur Johann Bekker
  20. Roel Keet en Kie - verhaal deur Johann Bekker
  21. Rommel, die Rottweiler - verhaal deur Johann Bekker
  22. Safari Brafanza - verhaal deur Johann Bekker
  23. Safari van die dood, 1977 - verhaal deur Johann Bekker
  24. Snaakse gebeurtenisse op Boshoek - verhaal deur Johann Bekker
  25. Terug na helling, 1980 - verhaal deur Johann Bekker
  26. Waghond van Hartbeeslaagte - verhaal deur Johann Bekker

Bo

eiland van onrus - johan Bekker Afrikaanse boeke

 

Roel Keet en Kie -jeugverhaal

Inhoudsopgawe:

  • Bose burgers
  • Deurmekaar mat Die Edelmanne
  • Die slag van die turksvylaning
  • ‘n Nuwe gebruik vir harpuis
  • Die Edelmanne doen hulle ding
  • Archie Papadopoulos se opskop
  • Sevenster se gees
  • Die ontdekking onder die brug
  • Die buitekamer
  • ‘n Verjongingskuur vir Dominee

 

koop 'n boek 4

Bo

Terug na helling -boek johann Bekker 

Terug na helling -speurroman geskryf deur Johann Bekker en uitgegee 1980 deur Perskor

Bo

Duin drie -avontuurverhaal Johann Bekker

Duin drie - ‘n Avontuurverhaal oor skurke en diamante deur Johann Bekker. Uitgegee in 1981 deur Perskor

Duin drie is meer as ‘n verhaal van skurke en diamante.
Duin drie dui op daardie plek in die woestyn waar mense se toekoms en verlede toegewaai lÍ onder die sand en tyd. Daar kom mense heen om iets te vind, maar dit wat hulle vind is nie noodwendig dit waarna hulle kom soek nie.

By Duin drie het Hermann Leubchner ‘n keuse gemaak tussen diamante en sy vriend, tussen ‘n slukkie water en die honderde oŽ wat hy later uit hout gekerf het.

By duin drie kon Nico en Hanlie toevallig op die stukkie verlede af wat hulle toekoms sou beinvleod.

Dit is ook by Duin drie waar Ol en Souf, Wenie en Tjoeks in hulle gehawende voertuis aangerammel kom om te vind dat geluk nie in ‘n koerantberig en ‘n paar klippies na jou toe kom nie. Nie eers as jy bereid is om te betaal of te berieg daarvoor nie...

Duin drie is ‘n avontuur by ‘n baie hoŽ duin, ‘n hoogtepunt vir party, ‘n duin wat te hoog is vir ander...

koop 'n boek 4

Bo

 

Safari van die dood-avontuurverhaal Johann bekker
Safari van die dood
Avontuurverhaal deur Johann Bekker

Safari van die dood - Avontuurverhaal van Ben Havinga en sy vennoot,George Steenkamp, wat Wes-Afrika invaar met drome van winsgewende jagte en diamantkonsessies. Geskryf deur Johann Bekker

Die voortvarende , onvoorspelbare Ben Havinga het verdwyn. Saam met sy vennoot, George Steenkamp, is hy die wildernis van Wes-Afrika binne agter deome van winsgewende jagkonsessies asook diamantkonsessies. Ben is gedryf deur die allesoorheersende obsessie van die lewe: om aan sy vrou, Yvonne, te toon dat hy alles beter kon doen as Nic bester, die man aan wie Yvone verloof was voordat sy met Ben getroud is.

En toe vra Yvonne juis vir Nic, bekende grootwidjagter en safarileier, om Ben te help soek. Saam met hulle op die reis is hul ou kampmaats, ds. Flippie Schoeman en die grootmond-Amerikaner, Ted Hayward.

Hierdie is ergter nie’n gewone-jag-ekspedisie nie, dit het Yvonne-hulle gou agtergekom.Hulle het Ben en sy vriend gevind, maar in die proses in die politieke intrige en burgeroorlog in die rebelstaatjie Bo-Intonga beland. Hierdie keer het hulle nie na wilde diere geskiet nie, maar na mense. Die oorlog het hulle meegesleur, en die intriges in hul eie geleder het ook nie uitgebly nie. Dit was die spannendste dae van hul lewe, met die een lewensgevaarlikeoomblik na die ander - en uiteindelik het ‘n tragedie hul geselskappie getref. Maar die tog na Bo-Intonga was ook in baie opsigte ‘n oplossing vir knellende probleme.

 

Bo

 

cesna vermis - johann bekker

Cessna vermis -deur Johann Bekker

 

koop 'n boek 4

Bo

 

johannbekker-gonzales leef

Gonzales leef! - deur Johann Bekker , 1977 (Dagbreek boekkring)

In 1976 is oud-president Isabel Martinez de Peron by ‘n meer naby Bariloche deur die regering van ArgentiniŽ in militÍre aanhouding geplaas. Alhoewel hierdie verhaal deur hierdie gebeure geinspireer is, hou dit geen verdere verband met hierdie of enige andere gebeure, persone of tendense in ArgentiniŽ nie.

Die aardrykskundige agtergrond van die verhaal is egter heeltemal eg.

Bo

 

johanbekker-die rooi wal-johannbekker

Die rooi wal (1979 uitgegee) en ‘n boek deur Johann Bekker vir die jong leser

 

 

johannbekker-reenplekplek

ReŽn plek-plek - Johann Bekker

Die ding Theo Smit, skoolhoof, en Ernie Lategan, bloei al lank. Dit het begin met hul ouers, toe hulle nog self nie eens geweet het waaroor dit gaan nie - waar gaan dit eindig?

Ernie is ‘n vasberade man. Hy sal nie bevele van Smit neem nie. Maar Theo is ewe vasberade : reŽls is reŽls, en sy onderwysers sal hulle nie aan laksheid skuldig maak nie.

Sake begin ‘n wending neem wanneer die hoofinspekteur ingryp - en Liz ‘n besoek aan die HoŽrskool Pienaarburg bring.
Liz.
Theo besef ineens wat Ernie in die mou voer, en die implikasies daarvan oorweldig hom. Hy kan haar nou verloor.

Die datum 19 Oktober sal altyd in Theo Smit se geheue uitstaan, want daardie dag is die begin van die grootste krisis in sy loopbaan en sy huwelik inlui... ‘n toekoms koud en met donderstorms.

 

koop 'n boek 4

 

Bo

 

johannbekker-Dag van die wildehond

Dag van die wildehond
 verhaal deur Johann Bekker

Oubaas Braun en sy gesin - die moederlike tant Nannie, die mooi Iza en die sensitiewe Kootman - se droom is om Satanda Dibi, met sy vrugbare grond en helder rivier, tot ‘n model-nedersetting in die wildernis uit te bou.

Maar toe kom vertig die geheimsinnige Baron hom aan die oorkant van die kom in die kloof. Dit word gou duidelik dat sy doel is om hulle van Satanda Dibi te verwilder ... en dat hy nie huiwer om te moor nie.

Wie is die sluwe Baron met sy grootse vertoon van mag en rykdon? Hoe weet hy sogoed wat alles op Satanda Dibi aangaan? En watter duistere doel skuil agter sy dade?

Hoekom is die teenwoordigheid van Oubaas Braun en sy mense op Satanda Dibi vir hom so ‘n bedreiging? Wanneer dit blyk dat dat ‘n verraaier in hul midde op Satanda Dibi is, begin die poppe dans.

Dag van die wildehond is ‘n spannende, aangrypende verhaal. ‘n Mens kan die boek nie neersit voordat jy die laaste bladsy gelees het nie.

Bo

 

johannbekker-Die aand van Johnnie X

Die aand van Johnnie X - Johann Bekker

Toe Fritz Grovť die middag van die bus afklim, lÍ die woede vlak in hom. Een ding weet hy: hier moet hy wegkom. Weg van sy ma en haar nuwe man, want vandat hy by hulle ingetrek het, is alles omver. Hy verhuur die plaas, verkoop die diere en wil opsluit dorp toe.

Fritz se enigste hoop is Johnie Ekxteen. Johnie X, soos hy homself noem, is ‘n lat wat hou van opwinding. Hy is altyd ‘n bok vir sports en buitendien, hy ken die lewe.

Dat Fritz sy hulp inroep om weg te kom, is ‘n antwoord op ‘n ou versugting van Johnnie - dat die mannetjie net een keer, net ťťn keer, aan sy genade oorgelewer moet word. Want hy het nog nie vergeet nie dat dit eintlik Fritz se skuld is dat hy destyds aan crimen injuria skuldig bevind is. Dat sy ma-hulle met hulle laat mors omdat hulle armsalige sukelaars is, is hulle saak. Hy wat Johnnie is laat die nie toe nie.

En Johnnie triomfeer byna. Maar toe kom die afrekeining en Die aand van Johnnie X word ‘n kragmeting waarin net een kan wen.

 

koop 'n boek 4

 

johannbekker-duisend tree suid

Duisend tree suid - Johann Bekker

JOHANN BEKKER safari braganza

Safari Brafanza
boek deur Johann Bekker

Dis Angloa, in die dae voor die Portugese hulle onttrek het. Die terroriste-aanslag neem feitlik by die dag in hewigheid toe. Dis duidelik dat die finale, deurslaggewende konfrontasie nie lank kan uitbly nie. En daardie konfrontasie sal beslis watter van die onderskeie vryheidsbewegings die hef in die hande sal hÍ.

In hierdie plofbare situasie beweeg ‘n groep Suid-Afrikaners ewe houtgerus die land binne. Hulle is toeriste, lede van die Safari Braganza, Mimosa-Toere se gewildste toer. Maar onder hulle is een man wat nie saamgaan net om te ontspan en vakansie te hou nie: Willem von Benecke, wat deur sy ou vriend Cas van Vuuren, eienaar van Mimosa Toere, gevra is om sy oŽ ‘n bietjie oop te hou en te laat weet wat alles op die toer aangaan. Want dinge is nie so lekker soos dit op die oppervlak lyk nie.

Die Safari Braganza is onder verdenking, hoewel dit nie mooi duidelik is waarom nie: die name en adresse van alle persone wat die toer wil meemaak, moet minstens twee weke voor die tyd voorgelÍ word aan sowel die polisie as die immigrasie-owerheid. En al hierdie dinge beteken natuurlik dat Mimosa-Toere se goeie naam in die gedrang is.

Willem von Benecke doen sy woord gestand. Hy hou sy oŽ oop. En sommer gou begin hy dingetjies opmerk – klein dingetjies, weliswaar, maar dis al asof hy ‘n patron begin onderskei. En dan, nog voor Von Benecke mooi besef wat gebeur, is hy kniediep in die moeilikheid…

Dis ‘n verhaal propvol avontuur en spanning diť, die soort boek wat mens eers neersit as jy met die laaste bladsy klaar is.

 

koop 'n boek 4

 

Bo

 

Bo

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmar.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmar.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone@����ĢŅū8@���e= 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmar.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmar.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmar.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmar.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmar.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmar.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmar.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmar.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmar.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmar.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmar.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmar.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738