http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Jnr natuurwetenskap

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Junior natuurwetenskap-reeks deur dr John Carthy, wetenskaplike direkteur van Fields Studies Council in London en is deur Colin Threadgall geillustreer.

Boeke in die reeks :

  • Diere-vermomming
  • Die aarde vertel sy verhaal
  • Die boeiende wêreld van slange
  • Vlermuise
  • Dierelewe in Antartika
  • Diere van die woestyn
  • Die groot katte
  • Olifante en Mammoete
  • Voëls en hul neste
  • Lewe in vars water
  • Plante wat diere eet

koop 'n boek 4

Diere- vermomming groot

Een van die belangrikste maniere waarop diere hulself teen hul vyande beskerm, is om van vermomming gebruik te maak om hul minder sigbaar te maak. Sommige van hulle - soos in die prent hierbo (daar is nege) - is so gemerk dat hulle soos blare lyk. Ander het beskermende kleure, soos die sargassumvis (hier onder) -het dieselfde kleure as die seewier in die Sargasso-see wat hom omring.

sargassumvis

 

koop 'n boek 4

 

plante wat diere eet groot

Plante wat diere eet - Linna Bentley

Al die groen plante van die wêreld kan hul eie voedsel met behulp van lug en sonskyn vervaardig, mits hulle natuurlik ‘n voorraad water en minerale uit die grond tot hul beskikking het. Daar is egter ‘n paar plante wat hul dieet ook aanvul met klein diertjies wat hulle aanlok en vang. Die diertjies word opgelos en geabsorbeer, en die plant stel sy “valstrik” vir sy volgende prooi.

Daar is vier hoofsoorte van hierdie vangstrikke:

  • Taai oppervlakte
  • Waterbeker
  • Toeslaan valstrik
  • Suig valstrik

plante wat diere eet 2

“Taai oppervlak” - valstrik waarin insekte vasgevang raak; “waterbeker” -vangstrik waarin die prooi verdrink word;die “toeslaan”- vangstrik wat die inset insluit en die “suig” - vangstrik. Op die boonste illustrasie het ‘n vlieg pas op die taai oppervlak van ‘n doublom gaan sit. Die tentakels, of vangarms, kan nou enige oomblik op die ongelukkige insek begin toevou.

koop 'n boek 4

 

Bo