http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Jan Spies se boek lys

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Jan Spies het ‘n legende geword in sy leeftyd. as bobaas storieverteller het ons almal sy stories geniet soms ook saam met ‘n bietjie koffiekapitaal...

Hier volg ‘n lys van sy boeke:

  • Pilatus tot molshoop (Vertellings 1), 1977 - Jan Spies
  • Poort deur die koue (Vertellings 2), 1984 - Jan Spies
  • Profeet met kondensmelk (Vertellings 3), 1984 - Jan Spies
  • Pille vir servette (Vertellings 4),1987 - Jan Spies
  • Spieserye- Versamelde vertellings, 1988 - Jan Spies
  • Voetvolk 1960 - 1970 (eerste en enigste digbundel) - Jan Spies

pilatus tot molshoop jan spies

Pilatus tot molshoop - boek deur Jan Spies

Jan Spies se Monitor-vertellings (Radio sonder grense of RSG) oor die radio het hom feitlik oornag tot in die verste buitehoeke van die land beroemd gemaak, daarom het hierdie eerste keuse van 25 stories geen bekendstelling nodig nie. Hulle lees net so vlot en natuurlik as wat hy hulle vertel het, sonder dat iets van die humor of menslikheid verlore gaan.

Inhoud

  • ‘n Berg is nie ‘n molshoop nie
  • ‘n Deeglike probleem
  • Voëls van eenderse vere
  • Sy is dalk hy en nie hy nie
  • Engel met ‘n Ford
  • ‘n Mis-gissing
  • Nasmaak van ‘n lang draai
  • In die koelte van die rose
  • Geluk verby
  • Die uitklophou
  • Broers in verdrukking
  • Tert na smaak
  • Die dinges is ‘n watsem
  • Alias alias alias
  • Die wondergat
  • Die goeie hond
  • Baas bo baas met sę
  • Bekveld se geld
  • ‘n Besetting
  • Van duiwel Pontius na dominee Pilatus
  • Droomlangs stroom-af opdraand
  • ‘n Vriend in nood
  • Oubaar en Mankoeran
  • Desemberstorie
  • Kersverhaal.

koop 'n boek 4

 

poort deur die koue jan spies

Poort deur die koue (Vertellings 2) geskryf deur Jan Spies

Profeet met kondensmelk vertellings 3 Jan Spies

Profeet met kondensmelk (Vertellings 3) deur Jan Spies

Pille vir servette-vertellings 4 Jan Spies

Pille vir servette (vertellings 4) deur Jan Spies

 

koop 'n boek 4

 

spieserye -sagteband jan spies

Spieserye
 (voorblad van die boek in sagteband uitgegee)

spieserye -hardeband jan spies

Spieserye (boek in hardeband)

 

koop 'n boek 4

Jan Spies-Voetvolk dugbundel

Voetvolk - digbundel deur Jan Spies