http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Jan Combrink boeklys

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Lys van Jan Combrink se boeke:

  1. Atlan, Prins van Atlantis - (vervolgverhaal in die Huisgenoot) - wetenskapfiksie
  2. Die boek van Henog (vertaal deur Jan Combrink)
  3. Die Skat van Branderbaai - boek deur Jan Combrink
  4. Die Vrolike Vyf Ontdek ‘n Skat - (Jeugverhaal deur Jan Combrink)
  5. Die Vrolike Vyf vlug vir ‘n Gedrog.- (Jeugverhaal deur Jan Combrink)
  6. Die Vrolike Vyf en Die Satellietgeheime - (Jeugverhaal deur Jan Combrink)
  7. Die Vrolike Vyf se Eiland-Avontuur - (Jeugverhaal deur Jan Combrink)
  8. Dogter van Seedanser - boeke deur Jan Combrink
  9. Kamp van onheil - Jan Combrink
  10. Kierang en Kroon - Jan Combrink
  11. Meisie op die singelpad (Jeugverhaal deur Jan Combrink)
  12. Nag van die Seewolf - Jan Combrink
  13. Seedanser - boeke deur Jan Combrink
  14. Seisoen van sonde - boek deur Jan Combrink
  15. Vrou van die stormnag - Tafelberg uitgewers - boek deur Jan Combrink

Die vrolike vyf vlug vir n gedrog - Jan Combrink

koop 'n boek 4

Atlan - Prins van Atlantis - Jan Combrink

Atlan , Prins van Atlantis - geskryf deur Jan Combrink en ‘n vervolgverhaal in Huisgenoot, waarin die skrywer uitmuntend daarin slaag op die spanning heeltyd op breekpunt te hou. ‘n Uitsonderlike verhaal wat die verbeelding van elke jong leser sal aangryp.

Toe die sestienjarige Albert Marais hoor dat hy die vakansie by sy argeoloog-pa in Egipte kan deurbring, kan hy sy geluk skaars glo. Dink net watter foto’s hy kan neem terwyl wÍreldberoemde argeoloŽ die Sfinks die eerste keer heeltemal uit die sand grawe.

Maar sy foto-nemery bring hom byna in groot moeilikheid toe hy die eeue oue grafsuil van Tothmes met sy kamera omstamp. Sy pa is briesend, maar sy woede verander in opwinding toe Albert hom die vlak opening agter die grafsuil wys. Aan die agterkant van die vierkantige klip wat daarin pas, is ‘n goue plaatjie met die woorde, in hiŽrogliewe daarin uitgekap:

DIE SEŽL VAN ATLAN, PRINS VAN ATLANTIS

Daarna gebeur dinge vinnig; Albert weet nie mooi of hy kom of gaan nie. Prof. Marais en sy vriend, die beroemde Egiptoloog dr, Abu Sharif, ondek onder die goue plaatjie ‘n plat dosie met ‘n fyn, deurskynende glasplaatjie daarin. Dit blyk ‘n laserskyfie of holograaf te wees wat die bouplan van die Sfinks wys - met ‘n deur voor die kolos se bors waarvan niemand geweet het nie.

Na etlike ure se swoeg in die warm woestynson, slaag die Egiptiese weermag se deskundiges daarin om die deur oop te breek. Terwyl dr. Sharif en pof. Marais in die maag van die Sfinks rondkruip, verken Albert op sy eie. Groot is die verbasing toe hy op ‘n goue troon in ‘n sykamertjie afkom. Moeg sak hy daarop neer. ‘n Sagte suising en ‘n klikgeluid volg. So begin die vreemdste avontuur denkbaar...

 

Lees ook wetenskapfiksie deur Ilse Steyn

Lees ook wetenskapfiksie deur Wille Martin

Lees nog boeke van Egipte deur Deon Joubert

 

Lees ook ander wetenskapfiksie en Fantasie verhale

 

koop 'n boek 4

Kamp van onheil (jeugverhaal deur Jan Combrink)

“Sulke goed gebeur net in boeke. Wat doen ons nou?” sÍ Poens toe hulle besef die geheimsinnige ligseine op die see inderdaad van die land af beantwoord word, en dit nogal uit die vreemde , donker strandhuis wat snags deur ‘n reus van ‘n man bewaak word. ‘n Opwindende vaart op ‘n vinnige skiboot laat die drie maats tydelik van die raaisel vergeet. Maar toe kom hulle op die wrakstukke van ‘n visserboot af. En skielik begin die duister gesprek wat hulle gisteraand afgeluister het, betekenis kry...

 

meisie op singelpad - jan combrink

Meisie op die singelpad- geskryf deur Jan Combrink.

Uitgewers : Daan Retief uitgewers, 1978

Vrou van die stormnag- Jan Combrink Afrikaanse jeugboeke

Vrou van die stormnag - Jan Combrink (Tafelberg uitgewers 1983)

 

koop 'n boek 4

 

Kierang en Kroon - jan combrink Afrikaanse kinderboeke kinders

Kierang en Kroon - 1989 (jeugverhaal deur Jan Combrink )

jan combrink - Nag_van_die_Seewolf

Nag van die Seewolf - Jan Combrink

koop 'n boek 4

 

Lees ook ander wetenskapfiksie en Fantasie verhale

 

 

  1. 1978 - Meisie op die singelpad (Jeugverhaal deur Jan Combrink)
  2. 1978 - Nag van die Seewolf - Jan Combrink
  3. 1980 - Atlan, Prins van Atlantis - (vervolgverhaal in die Huisgenoot) - wetenskapfiksie
  4. 1983 - Vrou van die stormnag - Tafelberg uitgewers - boek deur Jan Combrink
  5. 1989 - Kierang en Kroon
  6. 1991 - Die Vrolike Vyf Ontdek ‘n Skat - (Jeugverhaal deur Jan Combrink)
  7. 1991 - Die Vrolike Vyf vlug vir ‘n Gedrog.- (Jeugverhaal deur Jan Combrink)
  8. 1992 - Die Vrolike Vyf se Eiland-Avontuur - (Jeugverhaal deur Jan Combrink)
  9. 1993 - Die Vrolike Vyf en Die Satellietgeheime - (Jeugverhaal deur Jan Combrink)
  10. 1995 - Die Skat van Branderbaai - boek deur Jan Combrink
  11. Seedanser - boek deur Jan Combrink
  12. Seisoen van sonde - boek deur Jan Combrink
  13. Die boek van Henog (vertaal deur Jan Combrink)
  14. Dogter van Seedanser - boeke deur Jan Combrink
  15. Kamp van onheil

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738