http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Jaco Jacobs boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Boeke deur Jaco Jacobs sluit in:

  1. 13 Spookstories - Jaco Jacobs, François Bloemhof, Fanie Viljoen
  2. Bertie Blikbrein - boek geskryf deur Jaco Jacobs
  3. Bertus soek ’n boek - boek geskryf deur Jaco Jacobs
  4. Borrels - boek geskryf deur Jaco Jacobs
  5. Danie Dreyer se dinosouruseier - boek geskryf deur Jaco Jacobs
  6. Die Teddiebeerbus en ander rympies - boek geskryf deur Jaco Jacobs
  7. Duskant die doodlyn - boek geskryf deur Jaco Jacobs
  8. Grille & goeters: Nagvlerke - boek geskryf deur Jaco Jacobs
  9. Grille & goeters: Troetelgedrog - boek geskryf deur Jaco Jacobs
  10. Grille en goeters: Voelers - boek geskryf deur Jaco Jacobs
  11. Grille & goeters: Nag van die monsters - boek geskryf deur Jaco Jacobs
  12. Haasmoles - boek geskryf deur Jaco Jacobs
  13. Hoe wyd kan 'n seekoei se bek opprek? - boek geskryf deur Jaco Jacobs
  14. Hoeveel tande het ’n krokodil? - boek geskryf deur Jaco Jacobs
  15. Krieketlopies / - tienerboek deur Jaco Jacobs
  16. Liewe land, ’n olifant! - boek geskryf deur Jaco Jacobs
  17. Madelief, moenie! - boek geskryf deur Jaco Jacobs
  18. Middernagfees - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  19. Monstergrappe - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  20. My boetie dink hy’s Batman (en ander rympies) - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  21. My ouma is ’n rock-ster - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  22. ’n Brulpadda in my tas - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  23. ’n Kas vol monsters: Hollywood-mummie - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  24. ‘n Kas vol monsters: Weerwolfprobleme - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  25. ’n Kas vol monsters: Die groen hand - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  26. ’n Kas vol monsters: Vampierfoto’s - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  27. Net Aliens eet spinasie - tienerboek deur Jaco Jacobs
  28. Oempakadoempa - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  29. Pasop vir die feetjies! - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  30. Perfek - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  31. Pretpark - tienerboek deur Jaco Jacobs
  32. Slaaptyd, Matilda - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  33. Superheroes vlieg net saans - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  34. Suurlemoen! - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  35. Suzie se superdoepersjampoe - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  36. Tande - tienerboek deur Jaco Jacobs
  37. Troeteldiere: ’n gids vir beginners - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  38. Virus - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  39. Wat weeg ʼn walvis? - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  40. Wiskunde gee my maagpyn - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  41. Wurms met tamatiesous - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  42. Zackie Mostert en die Gemaskerde Groen Gevaar - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  43. Zackie Mostert en die spokerige storie - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  44. Zackie Mostert en die (byna) baie briljante idee - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  45. Zackie Mostert en die ongelooflike kulkunsie - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs
  46. Zackie Mostert en die super-aaklige soen - jeugboek geskryf deur Jaco Jacobs

 

JACO JACOBS net aliens eet spinasie

Net Aliens eet spinasie
tienerboek deur Jaco Jacobs

Stories in die boek:

  • Net aliens eet spinasie
  • Abrakadabra
  • Nie vir sensitiewe lesers nie
  • Ouma die vampierjagter
  • Meneer Grijsamen se papegaai
  • Bang vir spoke
  • Woefie-woef

Wat maak jy as daar ’n alien in julle swembad land?

Jy steek hom weg, natuurlik! Want die bure gaan klik en dan gaan die weermag hom kom haal en hom oopsny om te kyk hoe hy werk. En dit kan jy nie toelaat nie, want hy’s tog so oulik…

 En wat maak jy as jou ouma jou vra om haar te help om ’n vampier in die graadeentjies se klas te gaan vang?
 Jy gaan saam, natuurlik! Want die nie elke dag dat jy sal sien hoe jou ouma ’n knoffel-bazooka hanteer nie…
 Maar wat maak jy as jy wil uitvind wat in die res van die stories aangaan? Jy lees die boek, natuurlik!

Want jy wil nie uitmis nie…

 ’n Versameling tonekrul-lekker stories deur die gewilde jong skrywer van Pretpark, ’n grilstorie vir jong leser

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

koop 'n boek 4

 

JACO JACOBS pretpark

Pretpark
tienerboek deur Jaco Jacobs

Toe die reisende pretpark hul dorp besoek, is die kinders baie opgewonde, want daar gebeur mos nooit veel op ’n klein plekkie nie. ’n Paar dae voor die opening van die pretpark, besoek ’n klompie kunstenaars die skool om ’n voorskou te geen van al die lekker dinge wat hulle te wagte kan wees. Maar Johan en Anton het reeds die vorige middag met een van hulle kennis gemaak… die ongeskikte ou sigeunerin met haar swart raai en haar krysende stem.

Nou sit hulle hier op die verhoog van die skoolsaal en sy in besig om hulle te hipnotiseer… “Net ’n onskuldige ou toertjie,” het sy vir die vrywilligers gesê.

Maar was dit net ’n onskuldige ou toertjie?

Lees hierdie lekker grillerige verhaal en vind self uit…

jaco jacobs - Zackie Mostert en die ongelooflike kulkunsie_tydelik

Zackie Mostert en die ongelooflike kulkunsie
tienerboek deur Jaco Jacobs

Zackie ontdek ’n ou boks in die buitekamer. Dis propvol dinge waarmee jy ONGELOOFLIKE kulkunsies kan doen! Hy en Vincent besluit om ’n vertoning by die skool aan te bied. Maar dan loop een van Zackie se FANTASTIESE toertjies skeef ... en hy en Vincent is in GROOT MOEILIKHEID!

JACO JACOBS tande

Tande
tienerboek deur Jaco Jacobs

Die wolke trek vir ‘n oomblik lank weg voor die maan en Rikus word yskoud.
Halfpad agter een van die struike weggesteek, staan iets wat lyk soos ‘n hond of ‘n wolf. Die dier se oë glinster wreedaardig in die lig van die maan. Rikus is so naby dat hy die dierasie se harige gesig, weggetrekte lippe en dreigende slagtande kan sien. Hy voel hoe die pizza in sy keel opstoot.
Stadig, dóódstadig, kom die die voor Rikus se verbaasde oë orent op sy twee agterpote.
Maar die heel ergste is toe dit weer grom – ‘n stadige, hees geluid wat agter uit die dier se keel kom.
 “Bloed…”

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

jaco jacobs - Wurms met tamatiesous

Wurms met tamatiesous
tienerboek deur Jaco Jacobs

Wurms met tamatiesous wurms op jou brood wurms is bobaaskos lewendig of dood wurmpies vir aandete en wurms vir ontbyt mopaniewurm-roerbraai vir ’n lintwurm-aptyt Het jy al ooit gewonder wat op die spyskaart is by die Rilrestaurant? Is jou boetie dalk ’n alien? Wat is die beste raad vir ’n wegloopneus? Waarom is skottelgoed gevaarlik? Almal weet van Mary se beroemde lammetjie – maar het jy al haar ander troeteldier ontmoet? Hierdie vrolik-geïllustreerde bundel bevat meer as vyftig prettige, oorspronklike, grillerige en skreeusnaakse rympies uit die pen van Jaco Jacobs.

 

jaco jacobs - Bertie Blikbrein cover2

Bertie Blikbrein
tienerboek deur Jaco Jacobs

Nico se pa is ‘n uitvinder. Hy het al baie vreemde dinge ontwerp… Haarjel wat van kleur verander. ‘n Stoel wat jou kielie as jy aan die slaap raak. Selfs sandale wat jou toonnaels knip! Maar sy nuutste uitvinding is die heel beste. Dis ‘n regte, egte robot! Bertie Blikbrein kan praat, somme doen en selfs grappies vertel. Toe Nico en sy beste vriend baklei, besluit Nico om Bertie saam skool toe te vat…..

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

koop 'n boek 4

 

lees ook boeke deur François Bloemhof

lees ook boeke van Trompie en die Boksombende

lees ook Die OTTERS - Cor Dirks

Lees ook die

 

jaco jacobs - Wat weeg `n walvis

Wat weeg ʼn walvis?
tienerboek deur Jaco Jacobs

Onder die see is ’n wonderwêreld van interessante, grillerige en vreemde dierelewe. Ontdek alles wat jy nog altyd wou weet oor haaie, dolfyne, visse, robbe, jellievisse en ander Suid-Afrikaanse seelewe.

 

jaco jacobs - Hoe wyd kan 'n seekoei sy bek ooprek
Hoe wyd kan ‘n seekoei se boek ooprek?
tienerboek deur Jaco Jacobs

Dit is ‘n volkleur boek propvol foto’s, illustrasies en feite oor Suid-Afrikaanse soogdiere. Onderwerpe wat behandel word sluit in: Dierekleintjies; Diereblyplekke; Die Groot Vyf; Vreemde soogdiere en Beroemde soogdiere. Jaco Jacobs is ’n jeugboekskrywer en Reinier Terblanche ’n dosent in Dierkunde aan die PU vir CHO. Die foto’s is deur bekende natuurlewe-fotograaf, Heinrich van den Berg.
 

Idiaal vir 8-12 jariges.

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

koop 'n boek 4