http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Internet onbeperk reeks

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Die internet onbeperk reeks sluit in:

 

HENNING PAULSEN dubbel kliek

Dubbel kliek
deel van die Internet onbeperk reeks
Boek geskryf deur Henning Paulsen

Heinrich is benoud. Vandat hy vir daardie kompetisie ingeskryf het, agtervolg ‘n swart Mercedes hom en voel dit asof die mure o en ore het. As hy ‘n Pentium wil wen, moet hy binne dae ‘n ler, wat iemand op die Internet weggesteek het opspoor. Die enigste leidraad is die woorde Gary Shod. Natuurlik roep Ou Rooie al sy Net-vriende se hulp in. Maar Colleen is te besig om rrig te help. Sy s Heinrich verbeel hom dat hy agtervolg word. Tulasie weer, speel speurder. Geld raak weg in die Cyber Caf en Tula se pa verdink hm.
Ouma Strauss sukkel met hoenderdiewe en Jan-Adriaan worstel met raaisels. Wie is die hacker wat maak asof hy Ouma Strauss is? En wie is Ben Traumhul wat die vreemde E-pos stuur?
Probeer Ben vir Heinrich waarsku? En wie of wat is Gary Shod en waarom kan niemand di ler opspoor nie?
 

Lees ook die Gedaantes en Graamtes reeks

Lees ook die Grillers reeks

Lees ook die Drietal reeks

Lees ook die Trompie reeks

 

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Lees ook boeke van Jaco Jaobs