http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Hennie aucamp

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Werke van Hennie Aucamp

 

Een somermiddag: landelike sketse en vertellings (1963), debuut.
Die hartseerwals (1965), verhale.
Spitsuur (1967), 12 kortverhale
'n Bruidsbed vir tant Nonnie (1970)
Op die Stormberge (1971).
Die Hartseerwals (1972)
‘n Baksel in die more - boerestories uit die Stormberge (1973)
Volmink (1981).
Wat bly oor van soene? (1986).
Dalk gaan niks verlore nie (1992)
Gewis is alles net 'n grap (1995).
Gekaapte tyd; 'n kladboek september 1994 - maart 1995 (1996). Outobiografies.
Allersiele: 'n treurboek. Mei 1995 - Februarie 1996 (1997). Outobiografies.
Wys my waar is Timboektoe (1997)
Borde borde boordevol (1998), verhale.
Lyflied (1999), ‘n keuse uit Aucamp se liedtekste deur Daniel Hugo.
Bly te kenne (2001), portrette van belangrike mense in Aucamp se lewe.
Lande ver vandaan - 'n toerjoernaal (2001).
Hittegolf. Wulpse sonnette (2002), gedigte.

koop 'n boek 4