http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Helene de Kock boeklys

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Helene de Kock se lys van boeke sluit in:

  1. Abel se Dogters - liefdesverhaal deur Helene de Kock
  2. Anderkant die vloedwaters - Boek geskryf deur Helene de Kock
  3. As dood lewe word - Boek geskryf deur Helene de Kock
  4. Ballade vir ‘n bruid - liefdesverhaal deur Helene de Kock
  5. Die bruidseisoen - Boek geskryf deur Helene de Kock
  6. Die hemelburgers - Boek geskryf deur Helene de Kock
  7. Die herfsbelofte - liefdesverhaal deur Helene de Kock
  8. Die soete dwaling - Boek geskryf deur Helene de Kock
  9. Dieper water - liefdesverhaal deur Helene de Kock
  10. Digby Grootgewaag - Boek geskryf deur Helene de Kock
  11. Engel op die Drumpel - Boek geskryf deur Helene de Kock
  12. God se mense - 365 dagstukkies deur Helene de Kock
  13. Gruispad na Tg Wat - liefdesverhaal deur Helene de Kock
  14. Job die ashoopman - Boek geskryf deur Helene de Kock
  15. Joernaal van ‘n Winterjaar - Boek geskryf deur Helene de Kock
  16. Kamer van die stormwind - liefdesverhaal deur Helene de Kock
  17. Kronkelpad na Vergenoeg - Boek geskryf deur Helene de Kock
  18. Lelie van die laagte - Boek geskryf deur Helene de Kock
  19. Man van gister - Boek geskryf deur Helene de Kock
  20. Man van kaliber - Boek geskryf deur Helene de Kock
  21. Mense van faam - Boek geskryf deur Helene de Kock
  22. Met vandag se brood - Boek geskryf deur Helene de Kock
  23. Morester Morester - 8 Novelles geskryf deur Helene de Kock
  24. n Bruid vir vier seisoene - Boek geskryf deur Helene de Kock
  25. ‘n Kind vir vier oude vrinde - Boek geskryf deur Helene de Kock
  26. ‘n Vrou vir Vr-en-Naby - Boek geskryf deur Helene de Kock
  27. ‘n Tyd om lief te h - Boek geskryf deur Helene de Kock
  28. Plek van die bittermaan - liefdesverhaal deur Helene de Kock
  29. Ruitjiesvenster - Boek geskryf deur Helene de Kock
  30. Saterdagskind - Boek geskryf deur Helene de Kock
  31. Seisoen van die skimmelson - Boek geskryf deur Helene de Kock
  32. Sewende somer - Boek geskryf deur Helene de Kock
  33. Skemerspel - liefdesverhaal deur Helene de Kock
  34. Soetwyn vir ’n Sondagkind - Boek geskryf deur Helene de Kock
  35. Sonder Winter - Boek geskryf deur Helene de Kock
  36. Tiendes van silwer - liefdesverhaal deur Helene de Kock
  37. Uur van die sewester - Boek geskryf deur Helene de Kock
  38. Vr vlug na mre - Boek geskryf deur Helene de Kock
  39. Volmaakte versnit - Boek geskryf deur Helene de Kock
  40. Vrou van formaat - Boek geskryf deur Helene de Kock
  41. Vuurvliegie - Boek geskryf deur Helene de Kock
  42. Windspoor - Boek geskryf deur Helene de Kock

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

HELENE DE KOCK dieper water

Dieper water
 verhaal deur Helene de Kock

Tegelyk minnaars en eggenote, vriende en bitter vyande. Rachel en Hektor is sielsgenote, net so onlosmaaklik aan mekaar verbonde as aan die plaas Diepwater. Dit is ’n plek van geskiedenis, maar ook van trauma.

Veranderende tye, van voor die Tweede Wreldoorlog tot anderkant apartheid, golf deur die land, en die politiek dryf ’n wig tussen Rachel en Hektor in. Hul vervreemding duur dekades lank, dekades waarin hy wel op die plaas help om die boerdery te bestuur… maar nooit sy voet in die huis sit nie.

Rachel ontdek egter dat geen mens vir altyd met ’n traumatiese geheim kan saamleef nie, dat die waarheid homslf later uitdra buitetoe. En wanneer hul vervreemde kleindogter, die jong predikant Nadia, uit die bloute opdaag, keer haar koms stelselmatig alles wat ’n gegewe op Diepwater geword het, op sy kop…

Dieper water is ’n meesleurende familiesage, ’n roman oor die aard van liefde en vertroue en die weerloosheid van die mens as die tydgees oor hom spoel.

Lees meer van Helene de Kock se omnibusse - kliek hier

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

HELENE DE KOCK joernaal van n winterjaar

Joernaal van n winterjaar
liefdesroman / liefdesverhaal deur Helene de Kock

Vir Duncan Dreyer was sy vertrek na Leiden en die Rijksmuseum ’n bevryding. Om weg te kom van die le huis, gestroop van elke teken van die lewe wat hy saam met Janien wou gebou het. En, so het hy hom voorgeneem, nooit maar nit weer gaan hy ’n vrou toelaat om te na aan hom te kom nie. Hy wil nie weer seerkry nie. Tog het daardie hunkering gebly – na ’n gesellige tuiste, na menslike warmte…

En nou staan sy hier voor hom in die geroesemoes en bedrywigheid van die grote Schipol-lughawe. Die mooi Marissa van Steen met haar glansende rooibruin hare los op haar skouers… haar o groot in haar smal gesig… haar lieflike mond…

Los dit! betig hy hom. Wat besiel jou?

Want Marissa van Steen is verloof aan Friedel Henning, erfgenaam van die spogwynplaas Oudewijn in die Boland.

Boonop is daar sy vriend Kollega Pieterse wat in vervoering is oor haar – en wat haar een van die dae na Holland gaan volg.

Die beeldskone Marissa, smaal hy, wat net uit die lewe wil haar wat sy kan kry. Die betowerende Marissa wat met mans se gevoelens speel.

Maar hy moet nader gaan. Hy moet met haar praat, hy moet. Hy het immers vir prof. Van Steen belowe…

In Joernaal van ’n winterjaar teken Helene de Kock die Hollandse landskap met sy gewels en gragte so helder, so onmiddellik dat jy die reuk van nuwe sneeu kry en die vae winterlig oor die kanale voor jou kan sien. En in hierdie grys landskap plaas sy haar karakters – elkeen met sy eie vrae en onsekerhede.

Joernaal van ’n winterjaar is ’n liefdesroman in die egte De Kock-tradisie, gevoelig en met humor en met ’n dwingende atmosfeer wat die leser bybly.

 

Lees meer van Helene de Kock se omnibusse - kliek hier

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

HELENE DE KOCK abel se dogters

Abel se dogters
boek/ verhaal deur Helene de Kock

Abel Buitendag se lewe op sy plaas in die Oos-Vrystaat het ’n stil, onverstoorde gang. Of so dink hy. Sy drie dogters smag eintlik na meer warmte en kontak, na ’n lewe wat gelf word. Sedert hul ma se dood, toe hulle nog klein was, klou hul pa verbete vas aan dit wat verby is. Maar soos Abel se dogters een vir een uit die huis gaan en deel word van die groot wreld, gryp die lewe hul met woede en met vreugde vas. Hulle ervaar die storm en soet pyn, ook soms die bitterheid, wat liefde bring.

Adelien bevind haar skielik op ’n plek in haar lewe waar sy dringend haar eie hart moet leer ken. Bernadette loop ’n pad wat geen vrou ooit self sal kies nie. En Christelle kan maar nie haar jeugliefde vergeet nie.

Met deernis en fyn humor beeld hierdie gewilde skrywer die lewe van Abel en sy drie dogters uit: hul wel en wee binne die werklikhede van ons tyd. ’n Menslike familiesage wat elke leser sal meevoer.

 

Lees meer van Helene de Kock se omnibusse - kliek hier

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

Lees ook boeke deur Nita Griessel

Lees ook boeke deur Eleanor Baker

Lees ook boeke deur Junita Joubert

Lees ook liefdesverhale deur Wilma Adamson

Bo

HELENE DE KOCK skemerspel

Skemerspel
Liefdesverhaal deur Helene de Kock

Christine Delange, die mooi professorsdogter, leer die jong student Eben Malan onder Stellenbosch se eikebome ken en liefkry. Hy word oorrompel deur die warmte en kleur van haar persoonlikheid en toe sy instem om met hom te trou, is hy oorstelp van vreugde. Hy wil haar nie langer deel met haar onuitstaanbare boetie, Fransie en haar bejaarde wewenaar-vader nie.

Maar dan kry Eben ’n beurs om drie jaar lank in Holland te gaan studeer. Hy moet dadelik oorsee vertrek en Christine kan nie saamgaan nie, want Fransie word ernstig beseer in ’n motorfietsongeluk. Die skeiding wat volg, is meer as ’n toets vir hul liefde. Dit word ’n louteringsproses wat vir elkeen afsonderlik op ’n krisis uitloop.

In sy solderkamer in die skilderagtige Leiden leer Eben, verteer deur verlange en frustrasie, ’n ander soort lewe ken – ’n lewe vol van die skemerspel wat die beeldskone en amorele Katerine met hom speel.

En op Stellenbosch loop Christine se lewe ander, vreemde paaie.

Helene de Kock is een van die gewildste jonger skrywers van liefdesromans. Hier het sy ’n aangrypende verhaal geskep oor die soektogte van die hart en die ompaaie van die liefde.

HELENE DE KOCK die soete dwaling

Die soete dwaling
Boek geskryf deur Helene de Kock

Die begaafde Clara Coetzer keer terug na haar plas in die skouspelagtige bergwreld van die Oos-Vrystaat om mooi potte te bak en ou vriendskappe te hernu, maar sy ontdek gou dat die omgewing nie meer so rustig is as voorheen nie. ’n Vriend word beseer, ’n polisiekantoor opgeblaas, en dit blyk dat ’n geheime agent die brein is agter die smokkel van terroristewapens in en om die beroemde salpetergrot.

Uur van die Sewester is ’n meevoerende roman – ’n liefdesverhaal gelaai met eietydse intrige en spanning.

 

Lees meer van Helene de Kock se omnibusse - kliek hier

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

HELENE DE KOCK plek van die bittermaan

Plek van die bittermaan
Liefdesverhaal deur Helene de Kock

Tessa Verwey, ’n ongehude moeder, trek stad toe om met haar seuntjie Jamie ’n nuwe lewe te begin – ’n lewe waar sy “anoniem” kan wees en waar niemand van haar verlede weet nie. Sy gaan in ’n losieshuis tuis waar sy hartlik ontvang word. Sy besef egter gou dat sy haar nie van die res van die wreld kan afsluit nie.

Min het sy kon dink watter hartverskeurende beslissings vir haar voorl. Moet sy haar nuwe vriende die waarheid omtrent Jamie vertel? Of moet sy maak of sy ’n weduwee is? Kan sy trou met ’n man wat feitlik hulpeloos in ’n rystoel sit, of moet sy liewer die aantreklike aspirant-advokaat kies?

Die skryfster verstaan die kuns goed om hierdie natuurlike, maar ontstellende emosies te deurgrond en om Tessa se verhaal tot ’n logiese en aanvaarbare ontknoping te bring. Plek van die Bittermaan sal die leser tot die laaste bladsy meevoer.

 

HELENE DE KOCK uur van die sewester

Uur van die sewester
Boek geskryf deur Helene de Kock

 

 

HELENE DE KOCK n kind vir vier oude vrinde

‘n Kind vir vier oude vrinde
Boek geskryf deur Helene de Kock

Die pragtige en gewilde Isabel Verwey is die erfgenaam van die spogwynplaas Vier Oude Vrinde waar die legende leef dat ’n babaseuntjie eeue gelede een nag op die drumpel van die ou opstal gevind is. Di geskiedenis herhaal homself – wanneer Isabel een stormagtige nag wakker word, is daar ’n babawiegie op haar drumpel… Wie se kind is dit? Is die vader een van die talle mans wat om Isabel draai? En waarom is sy altyd so geheimsinnig oor haar studiejare in Europa?

’n Kind vir Vier Oude Vrinde is ’n liefdesverhaal wat lees soos ’n speurverhaal – wending volg op wending en die spanning verslap nooit. Dis Helene de Kock op haar boeiendste beste.

 

Bo

HELENE DE KOCK mense van faam

Mense van faam (Human & Rousseau)
 boek deur Helene de Kock

Koel Debora, nugter advokaat, passieloos, Suster Maan…

Suster Son en Suster Maan. Dis hoe tant Mynie hulle genoem het, die beeldskone identiese tweeling. Die sprankelende en impulsiewe Diana wat ook, soos tant Mynie, smag om deel van die Mynhard-familie van Meulenhof te wees. En koel Debora wat reken die Mynhards is net ’n klomp ryk snobs. “Mense van faam” word nders gemeet, waarsku tant Mynie haar.

En Debora leer wat dit beteken wanneer Diana met een van die Mynhard-wynboere trou. Teen haar sin word sy deel van hierdie clan en leer sy hulle beter ken, veral die aantreklike Theron. Sy besef hy is reg: die Mynhards is nie net mense van faam met ’n f nie, daar is ook vaam ter sprake… En die ander neef, die enigmatiese Kieron, is die moeilikste om te peil.

Met haar fyn aanvoeling vir emosionele nuanses het Helene de Kock hier weer ’n boeiende verhaal geskep. Mense van faam sal groot plesier aan al haar tallose lesers verskaf.

 

Lees meer van Helene de Kock se omnibusse - kliek hier

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

Boeklys van Helene de Kock in datum van uitgawe

  1. 1978 - Die soete dwaling - Boek geskryf deur Helene de Kock
  2. 1979 - Sonder Winter - Boek geskryf deur Helene de Kock
  3. 1980 - Gruispad na Tog wat
  4. 1980 - Ruitjiesvenster - boek deur Helene de Kock
  5. 1981 - Man van gister - Boek geskryf deur Helene de Kock
  6. 1981 - Ver vlug na mre (Human & Rousseau) - boek deur Helene de Kock
  7. 1982 - Met vandag se brood - Boek geskryf deur Helene de Kock
  8. 1982 - Kamer van die stormwind - liefdesverhaal deur Helene de Kock
  9. 1982 - Skemerspel (Tafelberg-Uitgewers) - boek deur Helene de Kock
  10. 1983 - Digby Grootgewaag (Tafelberg-Uitgewers) - boek deur Helene de Kock
  11. 1983 - Plek van die bittermaan - liefdesverhaal deur Helene de Kock
  12. 1985 - Die herfsbelofte - liefdesverhaal deur Helene de Kock
  13. 1985 - Soetwyn vir ’n Sondagkind (Tafelberg-Uitgewers) - boek deur Helene de Kock
  14. 1986 - Kronkelpad na Vergenoeg - Boek geskryf deur Helene de Kock
  15. 1986 - Ballade vir ‘n bruid - liefdesverhaal deur Helene de Kock
  16. 1988 - Joernaal van ’n Winterjaar (Tafelberg-Uitgewers) - boek deur Helene de Kock
  17. 1988 - ‘n Kind vir vier oude Vrinde - boek deur Helene de Kock
  18. 1989 - Uur van die sewester - Boek geskryf deur Helene de Kock
  19. 1990 - Sewende somer - Boek geskryf deur Helene de Kock
  20. 1990 - Vuurvliegie (Human & Rousseau) - boek deur Helene de Kock
  21. 1991 - Saterdagskind (Human & Rousseau) - boek deur Helene de Kock
  22. 1993 - Morester Morester - 8 Novelles deur Helene de Kock
  23. 1994 - Man van Kaliber (Tafelberg-Uitgewers) - boek deur Helene de Kock
  24. 1995 - Volmaakte versnit (Human & Rousseau) - boek deur Helene de Kock
  25. 1996 - Vrou van Formaat (Tafelberg-Uitgewers) - boek deur Helene de Kock
  26. 1997 - Job die ashoopman - boek deur Helene de Kock
  27. 1998 - Mense van faam (Human & Rousseau) - boek deur Helene de Kock
  28. 1998 - Tiendes van silwer (Human & Rousseau) - boek deur Helene de Kock
  29. 2003 - Abel se Dogters (Human & Rousseau) - boek deur Helene de Kock
  30. 2004 - 'n Tyd om Lief te h (Mirre / Tafelberg) - boek deur Helene de Kock
  31. 2007 - As dood Lewe word - boek deur Helene de Kock
  32. 2007 - Dieper Water (Tafelberg) - boek deur Helene de Kock
  33. 2007 - Lelie van die Laagte (Mirre / Tafelberg) - boek deur Helene de Kock
  34. Anderkant die vloedwaters - Boek geskryf deur Helene de Kock
  35. Die bruidseisoen - Boek geskryf deur Helene de Kock
  36. Die hemelburgers - Boek geskryf deur Helene de Kock
  37. Dieper water - Boek geskryf deur Helene de Kock
  38. God se mense - 365 dagstukkies deur Helene de Kock
  39. n Bruid vir vier seisoene - Boek geskryf deur Helene de Kock
  40. ‘n Vrou vir Vr-en-Naby  - Boek geskryf deur Helene de Kock
  41. Seisoen van die skimmelson - Boek geskryf deur Helene de Kock
  42. Vr vlug na mre - Boek geskryf deur Helene de Kock
  43. Windspoor - Boek geskryf deur Helene de Kock

 

Lees meer van Helene de Kock se omnibusse - kliek hier

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

Lees ook boeke deur Nita Griessel

Lees ook boeke deur Eleanor Baker

Lees ook boeke deur Junita Joubert

 

 

Lees meer van Helene de Kock se omnibusse - kliek hier

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

 

Bo