http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Helena Jf Lochner kinderboeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Helena J.F. Lochner het bekend geword vir haar kinderboeke wat insluit:

  • Avontuurland - kinderstories deur Helena J.F. Lochner
  • Kamaland - kinderstories deur Helena J.F. Lochner
  • Diereland - kinderstories deur Helena J.F. Lochner
  • Kinderland - kinderstories deur Helena J.F. Lochner
  • Storieland - kinderstories deur Helena J.F. Lochner
  • Kleuterland - kinderstories deur Helena J.F. Lochner

LochnerHelena- Avontuurland kinderstories

Avontuurland
Kinderstories deur Helena Lochner
tekeninge deur Dorothy Hill

Stories in die kinderboek is:

  1. Vérsien, Vérhoor en Fynruik
  2. Die Beste Skoot
  3. Die Drie Paaie
  4. Die Reus en dieTowenaar
  5. Die Heks se Kat
  6. Die Dwergie van die Doringbos
  7. Ou Kraakbeen die Mensvreter
  8. Die Verlore Swaard
  9. Die Ou Vrou van die Vlamme
  10. Onder Duiwelsdak
  11. Gevang
  12. Huis toe
  13. Die Boomprinses
  14. Die Koning se Beeswagtertjie
  15. Ou Oupatjie
  16. Die Drie Voëls
  17. Die Vuurvreter
  18. Die Mensaap
  19. Skurwe-Broertjie

Die eerste 12 kinderstories was wel vroeër as “Drie honde gaan op reis” deur Human & Rousseau uitgegee. Verder het “Die Boomprinses “ in “Pinkie en die muis” verskyn; “ Die Koning se Beeswagtertjie“ in “Ou mamma kromneus” en “Ou Oupatjie” het in “Die berg se geheim verskyn”.

 

Bo

 

LochnerHelena- Kinderland kinderstories

Kinderland
23 kinderstories deur Helena JF Lochner
meer as 60 tekeninge deur Dorothy Hill

Stories in die kinderboek is:

  1. Koos en Joos gaan see toe
  2. Die lekker ham
  3. Ou Meneer Springer
  4. Na die maan op ‘n haan
  5. Die ryk varkie
  6. Die verlore toorgoed
  7. Maljan onder die hoenders
  8. Die moederkappies
  9. Apie vang die diewe
  10. Die agterstevoor ou vrou
  11. Die lui dwergie
  12. Die drie kastele
  13. Die geleende velskoene
  14. Ou Tame Langtand
  15. Die kattekop van goud
  16. Die betowerde peerboom
  17. Die pratende pot
  18. Die jakkalsvel
  19. Die betowerde potlood
  20. Ou Antjie Somers
  21. Die kliphuisie
  22. Die pappot
  23. Die eerste molle

 

LochnerHelena- Diereland kinderstories

Diereland
26 kinderstories deur Helena JF Lochner
meer as 30 tekeninge deur Dorothy Hill

Stories in die kinderboek is:

  1. Die apies jaag resies
  2. Apie en Bobbejaantjie gaan jag
  3. Apie en Bobbejaantjie word dokters
  4. Apie en Bobbejaantjie op see
  5. Apie en Bobhejaantjie ry motor
  6. Apie se verjaardag
  7. Apie en Bobbejaantjie ry vlieguig
  8. Apie en Bobbejaantjie gaan skool toe
  9. Apie en Bobbejaantjie speel voetbal
  10. Pinkie en die muis
  11. Hoe die sprinkane horinkies gekry het
  12. Die posduifie
  13. Wagter, die knap hond
  14. EIke dag ‘n muis
  15. Die vier dom koeie
  16. Jakkals en Wolf in skaapsklere
  17. Boer, Jakkals en die bottervat
  18. Jakkals en Duifie
  19. Hasie en Skilpad
  20. Die kat en die wind
  21. Die ma-hobbejaan
  22. Die nooi en haar kat
  23. Basie, die hondjie
  24. Hendrik, die akkedissie
  25. Waarotn ‘n papegaai alles nasê
  26. ‘n Flukse hond