http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Harry Kalmer

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Harry Kalmer het Afrikaanse boeke geskryf wat die volgende titels insluit:

  • X-Ray Visagie en die vingers van God
  • Groceries - 56 stories oor huishoudelike produkte
  • En die lekkerste del van dood wees - ‘n moordstorie met vyf kante
  • Kniediep - 1998

Harry Kalmer-X-ray Visagie en die vingers van God

X-ray Visagie en die vingers van God
geskryf deur Harry Kalmer

1982.
Jamaican Rumba het pas die July gewen. Apartheid vier hoogty en die paaie van Suid-Afrika wemel van Cortinas en Datsuns.

X-Ray Visagie, die TV-vasvrakampioen, word een oggend wakker en ontdek dat sy vriende, Suzette Thompson en Daan Fourie, die wapen opgeneem het. As lede van Die Vinger van God oefen hulle hulle reg tot direkte demokratiese geweld uit.

Maar die dood en verwoesting wat hulle saai, is maar net die begin. Tydens die finale rondte van n TV-vasvrakompetisie word X-Ray voor 500 000 kykers ontvoer en beleef hy dinge wat hy eerder sou wou vermy.

X-Ray Visagie en die Vingers van God is n spanningsverhaal vol onveilige seks, versteekte agendas, demokratiese geweld , verdagte politiek, literÍre pretensie en vasvrakompetisies.

 

Harry Kalmer-Groceries - 56 stories oor huishoudelike produkte

Groceries - 56 stories oor huishoudelike produkte
geskryf deur Harry Kalmer

Die verhale in hierdie bundel speel af oor die hele spektrum van ons bestaan as Suid-Afrikane en handel oor situasies waarmee ons almal kan identifiseer — van ‘n afgeleŽ sendingstasie vroeg in die twintigste eeu tot in die woonstel van ‘n ontheemde 21 ste eeuse Afrikaner in die koue vreemde. Stories oor ouma’s, kind wees, huweliksprobleme, misdaad en familie oorsee. Sommige word vertel met die tong term in die kies, ander sal die leser aangryp en emosioneel roer op ‘n manier wat net Kalmer kan.

Al die stories is gelliustreer en gebruik ‘n item uit die inkopiesak om die leser te betower en weg te voer na realiteite so wispelturig en verspringend as die ewe self.

 

Harry Kalmer-en die lekkerste del van doodwees

En die lekkerste deel van dood wees - Harry Kalmer

 

Lees ook moordverhale en speurverhale deur Derrick Jacobs

Lees ook moordverhale en speurverhale deur Alex Muller

 

 

Boeke kan gekoop word by:

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Boeke kan gekoop word by:

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738