http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Hannah du Plessis biografie

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Hannah du Plessis (gebore ‘n nooi Van Zyl) is in die distrik Albertinia op die historiese plaas Boplaas gebore. Op 12 jaar het sy saam met haar ouers na Johannesburg getrek. Sy was by uitstek ‘n natuurliefhebber, het daarvan gehou om die talle mooi en onbekende plekke in ons land veral langs die kus, te besoek. Dit het ook as inspirasie vir die temas van haar romans en liefdesverhale gedien.

Sy het ook reeds vroeg in haar lewe begin belang stel in letterkunde en kuns. Die belangstelling is tydens haar hoŽrskoolloopbaan aan die HoŽr Volkskool op Heidelberg (Tansvaal - deesdae Gauteng) verder aangewakker onder die leiding en invloed van Stephan H. Eyssen vir wie sy besondere agting en bewondering gehad het.

Sy het die laaste tien jaar van haar lewe op Gouritzmond gewoon. Sy sterf op 70 jarige ouderdom op 20 April 1990 aan longontsteking in die Jakaranda-Hospitaal in Pretoria. Sy laat drie seuns, een dogter en verskeie kleinkinders agter.

Gedurende haar loopbaan het altesame 52 ligte romans (Kliek hier vir ‘n lys) geskrywe en het in 1985 'n toekenning van die uitgewers J.P. van der Walt en Seuns ontvang. Die toekenning was vir haar volgehoue bydrae, hoŽ gehalte en gewildheid van ontspanningsromans.

Hannah du Plessis biografie 
Foto en kort biografie van Hannah du Plessis

(Kliek hier vir ‘n lys van Hannah du Plessis se boeke / liefdes romans)