http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Haas Das

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Haas Das is geen vreemdeling in Suid-Afrikaanse huise nie.
Baie het ook die TV reeks gevolg. Haar Das en sy assistent, Piet Muis het vir ons die nuus vanuit Diereland gebring Haas Das se stem was deur Riaan Cruywagen en die van Piet Muis deur Monica Breed vertolk.
 
Hier is ‘n lys van die Haas Das boeke wat verskyn het:

  1. Haas Das vertel
  2. Haas Das se dinge
  3. Haas Das kry verkoue
  4. Haas Das en die Kerriebeker
  5. Haas Das vertel verder
  6. Haas Das en die gemaskerde wonder
  7. Haas Das en moeder Raaf
  8. Haas Das en die operasie
  9. Haas Das en die veldbrand,1978
  10. Haas Das kom laat - 1978
  11. Haas Das op Leeupark, 1978
  12. Haas Das raak weg - 2007
  13. Haas Das vertel verder - 1977
  14. Haas Das en die drie ou diere - 1978

Hierdie is almal stories uit Haas Das se Nuuskas

Haas Das en die gemaskerde wonder

Voorblad van die boek:
Haas Das en die gemaskerde wonder
deur Louise Smit
Tekeninge in die boek deur Butch Stoltz
die gewilde Haas Das TV reeks in boekvorm

Haas Das en die gemaskerde wonder2

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Bo

Skakel ons by tel 012 345 4040

koop 'n boek 4

Haas Das en die kerriebeker haas das kinderboek

Voorblad van die boek:
Haas Das en die Kerriebeker
deur Louise Smit
Tekeninge in die boek deur Butch Stoltz
die gewilde Haas Das TV reeks in boekvorm

Lees hoe die diere van Diereland rugby speel om die Kerriebeker te verower. Diere in die verhaal is Krokkie Krokodil, Skillie skilpad en dan die hoenders en blouwildebeeste en meer.

Bo

Haas Das en die veldbrand

Voorblad van die boek:
Haas Das en die veldbrand
deur Louise Smit
Tekeninge in die boek deur Butch Stoltz
die gewilde Haas Das TV reeks in boekvorm

Haas Das vertel afrikaanse kinderboeke

Voorblad van die boek:
Haas Das vertel
deur Louise Smit
Tekeninge in die boek deur Butch Stoltz
die gewilde Haas Das TV reeks in boekvorm

Haas Das LOUISE SMIT haas das vertel verder

Voorblad van die boek:
Haas Das vertel verder
nog ‘n storie uit Haas Das se nuuskas deur Louise Smit
Tekeninge in die boek deur Butch Stoltz
die gewilde Haas Das TV reeks in boekvorm

Bo

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

Haas Das op Leeupark Afrikaanse Kinderboeke Haasdas

Haas Das op Leeupark
geskryf deur Louise Smit
Tekeninge in die boek deur Butch Stoltz
die gewilde Haas Das TV reeks in boekvorm

Bo

Haas Das LOUISE SMIT haas das kom laat

Haas Das kom laat
nog ‘n storie uit Haas Das se nuuskas geskryf deur Louise Smit
Tekeninge in die boek deur Butch Stoltz
die gewilde Haas Das TV reeks in boekvorm

Haas Das raak weg afrikaanse kinderboeke

  • Voorblad van die boek:
    Haas Das raak weg
    deur Louise Smit
    Tekeninge in die boek deur Tanja Joubert

Die is nog ‘n titel oor die geliefde nuusleser van Diereland, Haas Das, en sy assistent, Piet Muis, asook al die ander skreeu-snaakse karakters. Maar hierdie keer het daar 'n paar nuwe sluwe karakters bygekom wat sorg vir groot drama en spanning.

Bo

Haas Das se lied

Haas Das se lied

Koe-koe - roe - koe - koe, dieng-e - long-dong,
haas tyd vir die nuus
koe - koe - roe - koe - koe, dieng - e - long - dong.
O! o wik- kel tog, jong!
Koe-koe-roe koe, dieng - e - long - dong
Haas Das gaan vertel
koe - koe - roe - koe - koe, dieng - e - long - dong
wat die wêreld bring
 Koe - koe as ‘ie klok koe-koek slaan!

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

Haas Das LOUISE SMIT haas das en die drie ou diere

Haas Das en die drie ou diere
nog ‘n storie uit Haas Das se nuuskas geskryf deur Louise Smit
Tekeninge in die boek deur Butch Stoltz
die gewilde Haas Das TV reeks in boekvorm

Bo

lees ook ander Afrikaanse kinderboeke soos:

Bollie-Blaps se middag koffie kinderboeke

Bollie Blaps

Siembamba - Asjas en ander verhale

Liewe heksie vang vis-verna vels

Liewe heksie boeke vir Afrikaanse kinders wat soek na lekker lees stories

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738