http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php H.S. van Blerk

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

H.S. van Blerk

Braakland van die bose - H.S. van Blerk (2008)

Ou seun, wat jy vanaand gesien het, is n vloek, n verskriklike vloek wat oor iemand en dit wat aan hom behoort, uitgespreek is. Maar oor wie? Ek dink ek weet. Dalk weet ek maar wat jy hier gesien het, het jy nie gesien nie. Jy seg dit vir gn mens nie, nie as jy jou lewe Lief Het nie. En sy sy wat jy hier gesien het, vergeet van haar. Jy het haar nie hier gesien nie. Bly net uit haar pad uit, vir nou en vir altyd. . Sy sys n heks, hoor jy? Sys die dood vir jou. "
Naas Ferreira is n maer seun van so veertien, vyftien jaar; n seun met n honger gesig en o wat plattrek van die gedurig in die skerp sonlig kyk. Maar dit is nie al aan hom wat opval nie. Eintlik sien mens heel eerste sy kort nek, sy ho borsbene en die groot bult onder sy hemp op die skof van sy rug die boggel wat hom in die o van sy stief-familie op die plaas Doornrug n monster, n gedrog, n aapgesig maak.
Maar op Doornrug gebeur geheimsinnige dinge onverklaarbare dinge wat reeds lank voor Naas se koms die verhouding tussen die Lospers, die Bodemers en die Davels versuur het. Waarom is dit so al of Oemfaan, die spierwit bul met sy nors gevreet, dwarsdeur hom kan sien? Wat beteken die die bose gesig en die koue o van die ou man Mtwetwe? En Cornelia? Het die mooie Cornelia dan twee persoonlikhede? Die een Cornelia het hy lief maar die ander; die een wat saans oor Doornrug se werf dwaal

 

Sot op n Plot - H S van Blerk

Om met n veeleisende vrou en ses skreeuende kindertjies in n flet in die stad te bly, jou dae as salaristrekker by Jouns, Jouns, Jouns & Jouns Jnr, etc. te slyt en op Sondae siek te moet speel om aan die gewoel te ontsnap, is genoeg om enige man tot kensheid te dryf.
Di dat Lambertus Purgier nie moeilik oor te haal is wanneer Vroulief besluit genoeg is genoeg nie: Met die hoop op n lassie van skoonpa Kleinstuiwer, word die Purgiers die trotse eienaars van Sukkelaarsverdriet 230 vol planne om hul nuwe lewe asplotselinge met oorgawe aan te pak.


Maar die plotlewe het sy eie stel rels. Dt leer Purgier gou wanneer chroniese gebrek aan drinkwater, die skrikbewind van n hanslam en die temptasie van n buurvrou in shortie-pajamas sy eens voorspelbare lewe kompliseer. Bowendien kom pak die skoonfamilie by die groeiende Purgier-gesin af en is dit gou duidelik dat daar van aandele in skoonpa Kleinstuiwer se reilweipensioen geen sprake is nie.


Die lewe op die plotte is allermins vir sotte bedoel!

 

Sot op n plot2 -hs van Blerk

Voorblad van Sot op n Plot - HS van Blerk

 

koop 'n boek 4

Los Donkies deur HS van Blerk - 1950 en 2008 (sagteband)

in die boek lees ons van armblankes gedurende die depressiejare. Hule is boomsnyers en probeer n bestaan maak uit swaarkry deur hout in die Bosveld te sny en dan aantery na die delwerye op Barclay-wes en omgewing. Verskeie hedendaagse temas word hier aangeraak, soos godsdiens, doop - herdoop, grootdoop en hoe mense se geloof hul lewens vul. Ons lees ook van die aanneem van kinders oor kleurgrense, diefstal ens.

n Boek met 'n treurige ironie; nieteenstaande hierdie arm mense se godsdienstige ingesteldheid, waar hulle s gelowig is, is die kerk min by hulle betrokke. Hulle verval dus in allerhande bygelowe, en kan nie die vroomste onder hulle se soms verdraaide idees en moralismes raaksien nie.

los donkies -van blerk HS

Voorblad van herdruk van Los donkies deur H.S. van Blerk

koop 'n boek 4

 

 

Klik hier vir n lys van H.S. van Blerk se boeke

Behalwe vir n lys van sy boeke en datums uitgegee, is daar ook talle brokkies oor elke boek. Iets vir elke leser van H S van Blerk

 

 

Klik hier om meer te lees van die gewilde jeugreeks - Die Blou tartare

hsvanblerk-diebloutartare3 -diespooklig

Bo