http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Gustav S Preller boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Gustav S. Preller se lys van boeke sluit in

  • Andries Pretorius, 1937 - Gustav S. Preller
  • Voortrekkermense I , (1918 - 1939) - Gustav S. Preller
  • Voortrekkermense II, (1918 - 1939) - Gustav S. Preller
  • Voortrekkermense III, (1918 - 1939) - Gustav S. Preller
  • Voortrekkermense IV, (1918 - 1939) - Gustav S. Preller
  • Voortrekkermense V, (1918 - 1939) - Gustav S. Preller
  • Voortrekkermense VI, (1918 - 1939) - Gustav S. Preller
  • Piet Retief, 1906 - Gustav S. Preller
  • Tweede Vryheidsoorlog : Kaptein Hindon,1916 - Gustav S. Preller
  • Baanbrekers - Gustav S. Preller
  • Dagboek van Louis Trichardt, 1917 - Gustav S. Preller
  • Ons parool,1938 - Gustav S. Preller
  • Talana, 1942v - Gustav S. Preller
  • Scheepers se dagboek, 1938 - Gustav S. Preller
  • Oorlogsoormag en ander sketse en verhale,1923 - Gustav S. Preller

gustavSPreller-Piet Retief Voortrekker lewensgeskiedenis Africana

Piet Retief
Lewensgeskiedenis van die groot Voortrekker
geskryf deur Gustav S Preller
1920 uitgawe, tiende vermeerderde druk

Die volgende is in die voorskrif deur die skrywer, Gustav S Preller verskaf:

 

Die Leser Heil

Hierdie tiende uitgaaf van “Piet Retief” is op verskeie belangrike punte aangevul en uitgebrei, terwyl sedert die vorige, in Holland gedrukte uitgaaf nog enkele waardevolle dokumente in my besit gekom ‘t— insonderheid die XXXIIIe deel van die Amerikaanse Sending-joernaal, ’n aanvullende afskrif van Owen se Dagboek uit die argiewe van die “Church Mission Society” te Londen en wat hekend is as die “D’Urban Papers” in die Kaapse Argief. Buitendien het ek uit die Grahamstadse argiewe insage verkry van talryke briewe van Piet Retief, wat egter geen nuwe lig opsteek oor een of ander nie.

Die gevolgtrekkinge, met opsig tot die moord, waartoe ek reeds in die vroegste uitgawes gelei werd, deur ‘n noukeurige. studie van die beskikbare stukke, die gevolgtrekkinge bly onaangetas, word veeleer versterk deur verskeie tothiertoe onbekend geblewe besonderhede, wat in die teks aangehaal word.

Dit is al. 
GUSTAV S. PRELLER.
Pretoria, Okober. 1920.

gustavSPreller-Piet Retief Voortrekker lewensgeskiedenis foto Africana

Foto van Piet Retief uit die film “Die Voortrekkers”

 

Gustav S Preller -oorlogsoormag en ander verhale africana voortrekkers

Oorlogsoormag en ander sketse en verhale
geskryf deur Gustav Preller
1920 uitgawe

Hierdie boek van Gustav S Preller is baseer op die verhale van verskeie individue in die ABO, en dan ook 'n paar Voortrekkerverhale. Die volgende word in die boek van 134 bladsye gedek:
 
1.  Lettie
2.  Moedersmart
3.  Johanna
4.  Oom Hans
5.  Oorlogsoormag
6.  Oembaswane
7.  Die "Kruger-miljoene"
8.  Boere op See
9.  Dalmanutha
10. Baanbrekers
11. 'n Vergane Voortrekkerdorp
12. Van dinge wat verbygaan
 

Gustav S Preller -oorlogsoormag en ander verhale2 africana

voorblad van die 2009 uitgawe van Oorlogsoormag en ander sketse en verhale
geskryf deur Gustav Preller

gustavSPreller-Tweede Vryheidsoorlog Kaptein Hindon africana

Kaptein Hindon
Oorlogsavonture van ‘n baas verkenner
1916 uitgawe

jack hindon +africaNA

Foto van Kapt Jack Hindon kort na die oorlog

 

As gevolg van die aard en strekking van die werke van Gustav S Preller, is dit geregverdig om te sÍ dat sy boeke as Africana geklassifiseer kan word. As historikus staan Preller uit en in die Afrikaanse geskiedskrywing beklee

 

Lees ook Groot Trek trilogie deur F.A. Venter

Lees ook boeke deur Karel Schoeman

Lees ook boeke oor die rebellie deur H.S. van Blerk

Lees ook boeke oor die rebellie deur Mikro

 

 

Lizmar blook eyes 1ks

Koop boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Koop boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Koop boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Koop boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Koop boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738