http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php grootoog

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Grootoog-reeks boekies

Die belang van lees in ‘n kind se ontwikkeling kan moeilik oorbeklemtoon word - ‘n liefde vir boeke is die sleutel tot ‘n wreld van kennis en verbeelding. En kinders lees natuurlik makliker as hulle iets geniet! Met die oog hierop is Grootoog-stories spesiaal ontwerp om lekkerte met ‘n gesonde opvoedkundige inslag te kombineer.

Grootoog-Stories
 Die vier titels in die reeks is:

  • Heidi
  • Die gemmerkoek-mannetjie
  • Die lelike eendjie
  • Die prinses en die ertjie
     
die lelike eendjie- grootoog stories 

koop 'n boek 3

Grootoog-Sprokies
 Die vier boekies in die reeks is :

  • Die getroue bliksoldaatjie
  • Die gestewelde kat
  • Die rottevanger van Hameln
  • Klein duimpie
     
koop 'n boek 4

Grootoog leerboekies

Kinders is nuurskierig en weetgierig, en leer graag nuwe dinge. Grootoog leerboekies is spesiaal ontwerp om allerlei inligting op eenvoudige en prettige wyse oor te dra op ‘n manier wat die vir die ouer moontlik maak om hierdie eerste kennis maak met feite te deel.

Boekies in die reeks is :

Grootoog leerboekie reeks vir kinders kleutrerboekies

Grootoog leerboekie-reeks - Ons Huis

grootoog-myeersterympies- leerboekies

Grootoog leerboekie-reeks - My eerste rympies
Kleur illustrasies deur Louise Barrell
Afrikaanse berymings deur E.P. du Plessis, W Versfeld’Elizabeth van der Merwe en G.J. Botha

koop 'n boek 4

Grootoog leerboekiereekskinders kleutrerboekies hoe laat is dit

Grootoog leerboekie-reeks - Hoe laat is dit?
Teks deur Nina Filipek
Kleur illustrasies deur Louise Barrell
In Afrikaanse vertaal deur Annelie Ferreira

Vir die ouer
Om op ‘n horlosie te kan kyk, is vir ‘n kind ‘n groot prestasie. Die begrip van tyd is ook’n basiese wiskundige konsep.

In hierdie boek leer kinders die begrip deur praktiese situasies. Werk elke bladsy saam met jou kind deur en verduidelik hoe lank dinge neem om te gebeur. Gebruik die illustrasies om ure en minute te help verstaan.

Grootoog leerboekiereekskinders kleutrerboekies Troeteldiere

Grootoog leerboekie-reeks - Troeteldiere
Teks deur Nina Filipek
Kleur illustrasies deur Louise Barrell
In Afrikaanse vertaal deur Annelie Ferreira

Vir die ouer
Die meeste kinders wil graag troeteldiere h. Hulle moet egter leer hoe belangrik dit is om vir hulle troeteldiere te sorg.

In hierdie boek leer kinders die basiese behoeftes van sekere troeteldiere ken. Gebruik die illustrasies om aan iou kind te verduidelik wat elkeen van hierdie troeteldiere se behoeffes is en hoe om hulle te versorg.

koop 'n boek 4

Lees ook van die Ladybird-reeks (kinderboeke)

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

Tuis 2

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738