http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Grillers rlstine goosbumps

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Die Grillers -reeks

Grillers reeks is ‘n reeks is ‘n vertaling van die gewilde Engelse reeks “Goosebumps” en is geskryf deur R.L Stine. Die vertaling vanuit Engels na Afrikaans is behartig deur Zirk van den Berg en Marietjie van Rooyen

Boeke in die reeks is :

  • Grillers no 1: Kiek en koebaai! - boek geskryf deur R.L Stine
  • Grillers no 2: Kom ons verdwyn! - boek geskryf deur R.L Stine
  • Grillers no 3: Nag van die mummies - boek geskryf deur R.L Stine
  • Grillers no 4: Monsterbloed - boek geskryf deur R.L Stine
  • Grillers no 5: Nagmerrie in groen - boek geskryf deur R.L Stine
  • Grillers no 6: Die verlore legende - boek geskryf deur R.L Stine
  • Grillers no 7: Monsterbloed II - boek geskryf deur R.L Stine
  • Grillers no 8: Juffrou is ‘n monster! - boek geskryf deur R.L Stine
  • Grillers no 9: Bang banger bangste - boek geskryf deur R.L Stine
  • Grillers no 10: Jekyll en Heidi - boek geskryf deur R.L Stine
  • Grillers no 11: Breindoepa - boek geskryf deur R.L Stine
  • Grillers no 12: As dooie poppe dans - boek geskryf deur R.L Stine
  • Grillers no 13: Monsterboed III - boek geskryf deur R.L Stine
  • Grillers no 14: Die spookkar - boek geskryf deur R.L Stine

 

Grillers1 Kliek en koebaai rlstine

Grillers no 1 - Kiek en koebaai - R.L. Sine
Oorspronklike titel: Say cheese and die!
deel van die Goosebumps-reeks

Elke foto vertel ‘n storie...
Chris en sy maats gaan snuffel in ‘n verlate ou huis rond en kom op ‘n ou kamera af. Maar dit lyk asof daar lets verkeerd is met die kamera. Die foto’s kom verkeerd uit. Bale verkeerd. Soos die een wat Chris van sy pa se nuwe motor geneem het, wat ‘n wrak wys. En toe beland Chris se pa regtig in ‘n nare ongeluk.

Maar Chris se maats glo hom nie. Elsa praat Chris glad om om die kamera na haar verjaardagparty te bring en haar af te neem. En toe is Elsa nie op die foto wat ontwikkel nie.
Gaan Elsa regtig uit die prentjie verdwyn?
Wie is die volgende slagoffer van die bose kamera?

 

Grillers 02-Kom ons verdwyn - RL Stine

Grillers no 2 - Kom ons verdwyn - R.L . Stine
SPIEELTJIE, SPIEELTJIE AAN DIE WAND...
Op Peet se verjaardag ontdek hy iets baie besonders in die pakkamer: ‘n ou spieŽl.
 Nou wat’s so besonders aan ‘n ou spieŽl? Wel, as dit ‘n spieŽl is wat jou onsigbaar kan maak...
Eers is dit vir Peet en sy maats groot pret om verdwyn en verskyn te speel. Maar dan kom hulle agter dat dit nie alles kinderspeletjies is nie. Want elke keer as iemand verdwyn, is dit net ‘n bietjie moeiliker om weer terug te kom uit die land van onsigbaarheid.
As Peet weer verdwyn, kan dit dalk vir ewig wees ...

 

 

 

Grillers no 4- Monsterbloed

Grillers no 4: Monsterbloed - R.L Stine

Terwyl Eben by sy eienaardige tant Truida op ‘n eienaardige klein dorpie bly, koop hy ‘n stowwerige blik Monsterbloed in ‘n eienaardige ou speelgoedwinkel.

Maar dan kom Eben iets vreemds agter van die slymerige groen goed - dit lyk of dit groei .... en groei .... en groei! En van al die gegroeiery het die Monsterbloed nou ‘n monsteragtige aptyt ...

 

Grillers 05-nagmerrie in groen - rl Stine

Grillers no 5: Nagmerrie in groen - R.L Stine

HY LYK SO PLANTAARDIG!
Margaret en Cassie se pa is ‘n briljante plantkundige. Maar vir sy kinders het by ‘n vreemdeling geword.
Dag in en dag uit werk hy onder ‘n die kelder aan sy vreemde eksperimente, en die kinders mag nie ‘n voet daar sit nie.
Is hy werklik ‘n mal wetenskaplike, soos die mense beweer?
Of is hy besig met ‘n ongelooflike uitvinding wat hom wÍreldberoemd gaan maak?
Margaret en Cassie wil weet wat gaan aan. En toe hul pa nie daar is nie, sluip hulle of na die kelder . .

 

 

Grillers no 6- Die verlore legendeslstine

Grillers no 6: Die verlore legende - R L Stine
Optelgoed is hougoed!

Justin en Lindie bevind hulle in ‘n geheimsinnige woud in BrovaniŽ. Hulle is op soek na die legendariese, eeue- oue verlore legende. Roem en rykdom wag op hom wat dit vind.

Maar eers moet hulle die toets slaag - ‘n kragmeting met die skrikwekkende gedrog en nagmerries van die Fantasiewoud. Wat is rÍrig? En is daar iemand vir wie hulle kan vertrou? Selfs al kry hulle die antwoorde, gaan die verlore legende vir hulle geluk bring?

 

 

Grillers no 7- Monsterbloed II

Grillers no 7: Monsterbloed II - R.L Stine

Voordat Eben die eerste keer met monsterbloed deurmekaar geraak het, kry hy nog aanmekaar nagmerries. Hy kan maar net nie van sy vreesaanjaende ondervinding vergeet nie.

Maar niemand by sy nuwe skool wil glo dat dit regtig gebeur het nie. Hulle lag vir hom en sÍ sy verbeelding hol met hom weg. En “Arnold Schwarzeneggwer” van Tonder, die boelie van die skool , pes hom sonder ophou.

Dan kry Eben die kans om vir almal te bewys dat Monsterbloed regtig bestaan. En dis waar die hele moeilikheid begin...

 

 

Grillers 11-Breindoepa

Grillers no 11: Breindoepa - R L Stine

Natie en Maretha het probleme - groot probleme. Hulle dop wiskunde met vlieŽnde vaandels. Heeltemal desperaat gaan soek hulle raad by hul oom, die wŽreldberoemde wetenskaplike dr. Frank de Koning. En hy kom uit sy laboratorium te voorskyn met wat lyk soos die antwoord op hul probleme: ‘n botteltjie pers Breindoepa.

Die ongeluk is net: nog Natie nog Maretha nog oom Frank weet van die ruimteskip wat pas op die aarde neergestryk het met net een doel voor oŽ: om tussen die spul primitiewe, dom mense twee te kry wat darem iets tussen die ore het!

 

 

Grillers no 12- As dooie poppe dans

Grillers no 12: As dooie poppe dans - R L Stine

Linda en Chrissie is twaalf. Te oud vir popspeel. Maar ‘n buikspreekpop is anders. Linda tel een by ‘n verlore huis op. Hul pa koop vir Chrissie een by ‘n klein pandjieswinkel.

As jy genoeg oefen, kan jy mense laat dink die poppe is lewendig, ontdek die tweeling. Dis pret. Maar dan raak dinge ‘n bietjie te lewendig.... Onverklaarbare goed gebeur. En dit gaan al hoe erger. Tot die dood die meisies in die gesig staar ...

 

 

Grillers 13- monsterbloed III

Grillers no 13: Monsterboed III - R L Stine

Skrik groot! Skrik BAIE groot!

Eben Rousseau het gesien wat monsterbloed kan doen. Hoe die groen slym groei tot dit alles insluk, hoe dit mense en diere in reuse-monsters verander.

Hy weet hoe gevaarlik Monsterbloed is. Maar hy moet sy verpestelike nefie ‘n les leer. Hy moet ‘n slag vir Herkie goed skrikmaak, en Monsterbloed is net die ding! As Eben maar geweet het watter skrik wag op hom ...

 

 

 

 

Boeke vir die jongklomp van 6 -9 jaar.

Titels in die reeks is:

Ou Platkop deur Rose Impey

Gril jouself simpel

Ou Platkop

Oorspronklike titel: The flat man. Vertaal deur Kernees Breytenbach

koop 'n boek 4

 

 

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738