http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Gooi my vir die aasvoels -Christoffel Lessing boeke skrywer

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Gooi my vir die aasvoëls

Dit is ‘n boek wat alle ouers, onderwysers, maatskaplike werkers, wetgewers en geregsbeamptes behoort te lees - almal wat belangstel in die vrae wat bespreek word: en ook vir die letterkundige is dit nie van belang ontbloot nie. ‘n Menslike dokument soos hierdie het ons nog nie van te vore in Afrikaans besit nie.

Is u houding teenoor misdadigers simpatiek of veroordelend? “Veroordelend” is miskien u antwoord. Maar het u ooit daaraan gedink, dat elkeen van ons ‘n potensiële misdadiger is? U wil dit nie glo nie? Nou-ja, dalk sal u van mening verander nadat die leser die boek gelees het.

Die drie oorspronklike lewensverhale van misdadigers is te Pretoria opgeteken en verwerk deur ‘n mede-prisonier, Christoffel Lessing,wat sy B.A. en ander grade in die tronk verwerf het, en onder leiding van belangstellendes ‘n nuwe lewe begin het.

Aldrie verhale bevat uitgesproke en onuitgesproke gedagteprikkrelende kritiek oor ons strafmetodes en die wyse waarop misdadigers behandel word in die moderne maatskappy.

 

met n dankbare leifdesgroet - Christoffel Lessing

Met ‘n dankbare liefdesgroet is geskryf in 1948

Vir die leser sal dit in baie opsigte ‘n sleutel wees vir Lessing se lewe, want in sy briewe bieg hy eerlik en maak aan sy geliefde sy verlede, sy ideale en toekomsdrome bekend. Op sonderlinge wyse het hulle in aanraking met mekaar gekom, en spoedig het die ontluikende liefdesblom oopgegaan. Wat die leser kan waardeer is die rypheid van hul liefde, geen kinderagtige sentimentele praatjies nie, maar gelouterde gevoel:Twee siele wat baie gely het, het mekaar gevind.

Toe die tronkpoort oopgaan, “het ek my asem ingetrek en vinnig uitgestap afof ek bang was dat hulle van plan kon verabder, en my terugneem na die kerker waar ek oneindige jare geleef het.” En toe staan sy bruid voor hom...

 

 

Koning van die boewewereld- Christoffel Lessing

Koning van die boewewêreld deur Christoffel Lessing - 1948 Afrikaanse boekhandel

koop 'n boek 4

 

Lys van Christoffel Lessing se boeke