http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Geselsboeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Geselsboekie-reeks (Ladybird) Opvoeding begin lank voordat n kind kleuterskool toe gaan. Hierdie boekies is bedoel vir klein kindertjies en beplan deur bekwame, gekwalifiseerde kleuterskoolraadgewers. Die boekies is beplan om gesprekke tussen kinders en volwassenes te stimuleer, grondslag te l, verstandelike ontwikkeling aan te help en n gesonde basis te verskaf vir toekomstige vordering en leervaardighede en algemene bewustheid

Slaaptyd
Baba
By die Huis
Diere
Inkopies doen
Die strand
Mense van wie ek hou
Ek hou van wilde diere
 

Slaaptyd   mense van wie ek hou - geselsboekie ladybird ek hou van wilde diere- geselsboekie ladybird

 

koop 'n boek 4

Bo