http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php gerrit van zyl of Gerrie Radloff

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Gerrit Lubbe van Zyl beter bekend as Gerrie Radlof het vir ons ‘n skat van stories nagelaat - ondermeer sy Kaapseverhale van die Buiter en sy bende, Olof die seerower en dan die aksie reekse van die Suid-Afrikaanse Polisie swerwer-reeks en Ramala reekse asook ander titels. Hier volg die titels van meeste van sy boeke:

Die Buiter-reeks boeke deur Gerrie Radlof

  1. Die Buiter - 1953
  2. Lank lewe die Buiter
  3. Die Buiter en sy bende
  4. Lokval vir die Buiter
  5. Die Buiter ry snags
  6. Die Buiter se geheim
  7. Boodskap vir die Buiter - 1959
  8. Die Buiter hou wag
  9. Die Buiter seëvier

boodskap vir die buiter -gerrie radlof  Boodskap vir die Buiter  Die buiter 2

Ander boeke:

  1. Die vyf ruiters
  2. Nege waens - 1954
  3. Vlugteling uit Frankryk

koop 'n boek 4

Gerrie Radlof het ook boeke onder sy skuilnaam “Dirk Lubbe” gepubliseer. Hier is van die titels

  1. Die profeet
  2. Die saboteurs - 1956
  3. Die tonnel
  4. Die Formule -1960
  5. Die dubbelspel - 1961
  6. Die gekneusde valskerm

Gerrit van Zyl het ook die Oloff die seerower reeks geskryf . Klik hier om meer te lees.

o14

koop 'n boek 4

Gerrit van Zyl het ook die Ramala reeks geskryf

ra 08

Gerrit van Zyl het ook van die volumes van die S.A. Polisie en Swerwer-speurder reekse geskryf. Klik hier vir meer inligting

S A Polisie en swerwer reeks no 8

   

Wil jy jou eie boek laat publiseer?

Ons by Springbokuitgewers / Springbok Publishers wil jou graag help Klik hier

 

Bo