http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php GC & SB Hobson

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

G.C & S.B Hobson het vir ons ‘n skat nagelaat van groot vermaak en humor oor diere en van diere soos net hulle dit kan vertel.

Boeke deur hulle geskryf was:

koop 'n boek 4

Kalaharie-Kaskenades - hobson broers

Kalaharie-kaskenades - geskryf deur die broers GC en SB Hobson

Inhoud:

  1. Die son is bekommerd
  2. Jantjie, die skilpad
  3. Jantjie gee raad
  4. Die nagmerries
  5. Koning sterktand
  6. Isak op pad
  7. Raadsman tier se ruiters
  8. Die kameelperd drink
  9. Raadsman tier
  10. Die wenstamboer
  11. Isak wens
  12. Op die maan
  13. Die draak vertel
  14. Die hekse
  15. Ewig ‘n tamboer
  16. Terug op die aarde
  17. Slimvos
  18. Musiek in die woestyn
  19. Slimvos maak ‘n plan
  20. Die hekse se spelonk
  21. Ou Isak loop hom vas
  22. Isak reken met die hekse af
  23. Isak tuis
  24. Isak vertel
  25. Die raad bespreek die dam
  26. Jantjie vertel
  27. Spogter
  28. Ou vartjies
  29. Vossie se ryperd
  30. Die pan
  31. ReŽn
  32. Die droogte
  33. Jakkalsstreke
  34. Wolf op die spoor
  35. Wolf sÍ les op
  36. Die koning kry ‘n persent
  37. Isak kom sy moses teŽ
  38. Jantjie op reis
  39. Arnoldes gefop
  40. Jantjie se voorstel
  41. Die voor
  42. Slot
  43. Narede

koop 'n boek 4

Bo

 

hobson-skankwanvandieduine

Skankwan van die duine - geskryf deur die broers GC Hobson en SB Hobson
Tekeninge deur C.E.B. Cooper

Inhoud:

  • In die hartjie van die wit duine
  • Die ou luiper
  • Die raadboom
  • Marak
  • Waar die duinreekse doodloop
  • Verraad
  • Die wildehond maak op sy lang asem staat
  • Die stem uit die raadboom
  • Die rooiklei-deksel
  • Onweer
  • In die wildpad
  • Die gebroke veld
  • Slaaptyd
  • Die dag breek
  • Die trekpad
  • Die wildehond waag te veel
  • Oor die waaisand heen
  • Waar die wild kom brak
  • Die spelonkie
  • Na die droogte
  • Die jakkals word moedswillig
  • Wraakl
  • Op die spoor
  • Skankwan se nagrus word gestoor
  • Die jakkals steel by verkeerde man
  • Die jakkals loop sy rieme styf
  • Dors en die duiwel
  • Skankwan word aangeneem
  • Die wildebeeskop
  • Vlerksleep
  • Die dolosse soek medesyne
  • Die spook loop gewapen
  • Die veer van die weerligvoŽl
  • die stofgetrapte wildpad
  • Die vredespyltjie
  • Die hartbeesbul
  • Die leeuman
  • Die leeu van die Kalaharie

hobson-skankwanvandieduine skets 1  hobson-skankwanvandieduine skets 2

 

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

Bo

 

hobson-vlamvan die bantomberge

Vlam van die Bantomberge - geskryf deur die broers GC Hobson en SB Hobson
Tekeninge deur C.E.B. Cooper

Inhoud :

  • Vlam
  • Grys

 

hobson-vlamvan die bantomberge s1  hobson-vlamvan die bantomberge s2

hobson-vlamvan die bantomberge s3  hobson-vlamvan die bantomberge s4

 

 koop 'n boek 4

Bo

 

hobson-kees hobson-kees van die kalaharie

Kees - geskryf deur die broers GC Hobson en SB Hobson
Pentekeninge deur W M Timlin (nie soos gewoontlik deur C.E.B. Cooper nie)
(Die vierde uitgawe word die titel aangegee as “ Kees van die Kalaharie”)

Inhoud:

  • Kees
    • Die brandwag
    • Adoonsie in gevaar
    • Kees kom help
    • Die trop verander van kommandant
    • Adoonsie gaan skool
    • Die luiperds verhuis ook
    • Die oubaas kom
    • Wraak
    • Die bobbejane steel volstruiseiers
    • Ontsteltenis
    • Adoons bring die nag swar deur
    • Die westewind woed
    • Op die Korannaberg
    • Die rooikoatte reken met Adoons af
    • Die hinderlaag
    • Tuis
    • Kees sit en droom
  • Kloes
    • Kloes
    • Karlyntjie
    • Die getroude lewe
    • Die vreemdelinge
    • Kloes protesteer
    • Op die tsammaveld
    • Diefstal
    • Moord
    • Die rooijakkals se kleintjies
    • Kloes sorg vir more
    • ‘n Geveg
    • Die orkaan
    • Kloes jag alleen
    • Die luiperd word bang
    • Kloes se voetsole raak op
    • Karlyntjie kom swaar oor die weg
    • Die koperkapel
    • Karlyntjie het haar tande vol
    • Skerpoog, die lammervanger
    • Verraad
    • Weer ‘n lokstem

hobson-kees t1  hobson-kees t3

hobson-kees t2  hobson-kommandant kees

koop 'n boek 4

Bo

gc sb hobson-Die wedervaringe van Kees en Kloes

Die wedervaringe van Kees en Kloes

Pas nŠ die verskyning in 1929 van hul eerste werk, Kees van die Kalaharie, waarin die verhaal “Kloes” ook opgeneem is, word die Hertzogprys in 1930 aan die broers G. C. en S. B. Hobson toegeken.

Tussen 1929 en 1971 het die boek 33 herdrukke beleef en is 100 000 eksemplare verkoop. Dit word nou nuut uitgegee as Die wedervaringe van Kes en Kloes.

Dis nie rnoeilik om die gewlidheid van die twee vroeŽ Afrikaanse diereverhale te verklaar nie. Die wel en weŽ van Kees en sy trawante en van Kloes en sy gesin, gewikkel in ‘n bestaanstryd in die dorre Kalahari, word boeiend en met ‘n suiwer aanvoeling vir die rnagte wat in die natuur werk, weergegee.

Die Hobsons se vertelstyl is sober, kernagtig, volkome eerlik in die weergawe van ‘n natuurbestaan wat dikwels nie romantics niee, maar hard en wreed is. Dit is hierdie egtheid, die wyse waarop die natuur tot in fynste besonderheid akkuraat geskilder word, wat van die lees vandie verhaal ‘n meeslenrende ervaring maak.

Die skrywers openbaar ‘n diepgaande kennis van aarde, plant, dier en elemente, en in die twee verhale herskep hulle ‘n wÍreld wat vir die moderne mens grootliks verlore gegaan het. Die lees van die werk bly vandag steeds ‘n avontuur wat alle lesers, and en jonk, sal verryk.

Die wedervaringe van Kees en Kloes, is deel van J. L. van Schaik se reeks heruitgawes van klassieke Afrikaanse literÍre werke.