http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Gampietjie

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

 Die Gampietjie-reeks (geskryf deur Topsy Smith) sluit die volgende boeke in:

TOPSY SMITH gampietjie in die weeshuis

Gampietjie in die weeshuis
geskryf deur Topsy Smith

‘n Splinternuwe groep maats – Gampietjie Gouws, sy broertjie Gawie, hulle maat Willem Barnard en ‘n oulike witkopdogtertjie, Rina Neethling. Ons leer hulle ken in die Sonskynweeshuis in Johannesburg.
Gampietjie en Gawie is ouerloos. Willem se ouers Wil hom nie hę nie, ofskoon die outjie glo dat sy pa hom sal verwelkom sodra hy in Durban kom. Dis egter ’n vae hoop, want nog nie een brief wat Willem aan sy pa geskryf het, is beantwoord nie.

Hulle is gelukkig in die weeshuis, so gelukkig soos wat ’n kind dáár kan wees. Tog is daar altyd die hunkering na ’n eie huis, na eie ouers.

En hierdie verlange word ’n dryfveer om weg te loop – iewers heen. Maar wanneer weeskinders wegloop, is dit ’n wetsoortreding en die polisie word dadelik ingeroep. Gampietjie en sy maats weet; hulle het dit probeer.

Dis egter eers toe Gampietjie met ’n kenmerkene heldedaad vorendag kom en Rina uit die kake van die dood wegruk, dat hierdie viermanskap van Sonskyn ’n onvernietigbare vriendskap sluit.

Gampietjie is nog ’n Topsy Smith-treffer wat seker net so gewild gaan word by lesers as daardie rooikop-onnut, Trompie.

 

TOPSY SMITH gampietjie op gansville

Gampietjie op Gansville
geskryf deur Topsy Smith

Gampietjie, Willem en Gawie is nie meer gelukkig in Sonskynkinderhuis nie. Hulle besluit om weg te loop…
 Beleef die avonture saam met hulle en hou saam duim vas dat hulle uiteindelik op Gansville sal uitkom. 

 

TOPSY SMITH gampietjie

Gampietjie
geskryf deur Topsy Smith

Ontmoet die vier maats, Gampietjie Gouws en sy broertjie, Gawie, hulle vriend, Willem Barnard, en die oulike witkopdogtertjie, Rina Neethling. Hulle bly almal in die Sonskynkindertehuis in Johannesburg.
 Waar die vier is, is kattekwaad en moeilikheid nooit ver nie, want onder aansporing van die onnutsige Gampietjie is daar geen keer aan al hulle vindingryke planne nie!
Gampietjie is nog ‘n Topsy Smith-treffer wat net so gewild gaan wees soos die Trompie-reeks!

 

 

Lees ook toe Trompie-reeks geskryf deur Topsy Smith

Lees ook Die Jantjie reeks (geskryf deur Topsy Smith)

Lees ook die Vrolike 5 reeks

Lees ook Wikus en Werner reeks

Lees ook boeke deur Jaco Jacobs

 

koop 'n boek 4

 

Lees ook Die Jantjie reeks (Petrusdorp) deur Topsy Smith

Lees ook die Trompie-reeks deur Topsy Smith

Lees ook die Hendrik Hoffman reeks deur Topsy Smith

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738