http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Ensiklopedie

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

EnsiklopediŽ was in die 1970’s en 1980’s, tot met die koms van die internet nie net ‘n bron van kennis nie, maar was ook ‘n tipe van ‘n status simbool. Dit het huishoudings die kans gegee om oor ‘n verskeidenheid onderwerpe natelees en was ook deur menige skoliere gebruik vir skooltake.

Daar was dan ook verskeie reekse ensiklopiediŽ in Afrikaans soos die

  • Skatkis ensiklopiedie reeks
  • Kennis ensiklopedie stel
  • Afrikaanse Kinder Ensiklopedie (A.K.E.)
  • WÍreldfokus
  • Ensiklopedie van die wÍreld
     

 

 Skatkis ensiklopedie reeks wat uit die volgende bestaan het:

  • Junior Skatkis ensiklopiedie
  • Senior Skatkis ensiklopiedie
  • Skatkis naslaan ensiklopiedie

Die Junior Skatkis ensiklopiedie het uit 8 boeke bestaan:

  1. Rympies en sprokies
  2. Mites en legendes
  3. Vroee klasieke verhale
  4. Groot figure
  5. Wondere van die natuur
  6. Beroemde avonture
  7. Uitgesoekte letterkunde
  8. Ontdekkings eun uitvindsels

Die Senior Skatkis ensiklopiedie het uit 9 boeke bestaan en het stories van verskillende lande bevat:

  1. Amerikaans
  2. Russies
  3. Iers, Amerikaans
  4. Wallies, Chinees, Noors, Deens, Sweeds
  5. Engels, Skots
  6. Frans, Italiaans
  7. Duits, Hollands, Afrikaans
  8. Spaans, Midde-Europees, Hebreeus, en Jiddisj, Oorsese Engels, Rennaissance
  9. Algemene kennis en naslaanwyser

Ensiklopedie van die wÍreld

    Hierdie ensiklopedie-stel het uit 10 boeke bestaan

     

Kennis ensiklopedie reeks

Kennis ensiklopedie reeks is in verskeie uitgawes uitgegee. Die een uitgawe het 14 boeke en die ander uitgawe bestaan uit 17 boeke. Soos by die ander ensiklopedie reekse is daar ook jaarliks an “jaarboek” uitgegee met die nuutste gebeure en toevoegings

 

 

 

Afrikaanse ensiklopedie was daar gestel vir algemene inligting maar was ook deur biblioteke aangehou vir Afrikaanse skoolkinders om naslaanwerk daaruit te doen. Alhoewel die meeste Afrikaanse ensiklopedieŽ se inligting verouder het soos wat daar daagliks nuwe uitvindsels was, is die oorkom deur jaarliks ‘n “jaarboek” vir die betrokke ensiklopedie reeks uit te gee.

 

 

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738