http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Elza Rademeyer

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Elza Rademeyer het verskeie liefdesverhale geskryf waaronder die volgende titels is:

 

Elza Rademeyer-Mallemeule van die liefde liefdesverhaal

Mallemeule van die liefde
‘n Liefdesverhaal geskryf deur Elza Rademeyer

Die 26-jarige Ilze Erwee is in die sewende hemel. Na ‘n holderstebolder verlowing aan Pierre Bruwer, die erfgenaam van spogplaas Soeterus, hoort sy plotseling tot die room van die Kaapse gemeenskap.

Pierre se moeder, Magda, is egter nie ingenome met verbintenis nie. Dis asof sy dink Ilze is nie goed genoeg haar Iieflingseun nie. Maar toe die beeldskone Sonja saam met Pierre se neef, Ben, knaend op Soeterus begin kuier. en openlik met Pierre flankeer, verander haar houding oornag. Nou is dit sy wat daarop aandring dat hulle sommer volgende week al trou.

Ilze kry snuf in die neus. Waarom is Magda so oorhaastig met die huwelik? En hoekom steur Ben hom so min aan sy vriendin se flirtasies met Pierre?

Haar kop draai. Skielik is niks meer vir haar duidelik nie. Is Pierre werklik lief vir haar? En waarom voel sy so lam in haar knieŽ elke keer as Ben met sy gitswart hare en donkerbruin oe na haar staar?