http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Elmar Steyn

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Elmar Steyn is op Fauresmith in die Vrystaat gebore en het op Viljoenskroon skoolgegaan waar sy vader vir n paar jaar burgermeester was.

Afgesien van rugby het Elmar in sy jonger jare belang gestel in die skilderkuns. Talle van sy skilderye hang vandag nog in familielede se huise. Hy is dan ook aangemoedig om eendag skilder te word. Elmar het egter ander planne gehad. Hy het n Meestersgraad in Staatsleer aan die Potchefstroomse Universiteit verwerf, onderwyser geword en in sy vrye tyd begin skryf.

In sy jonger jare het hy graag motorwedrenne saam met sy seun bygewoon en verder is hy ook n ywerige fotograaf. Hy lees graag, maar sy skoolwerk en die aanvraag vir nog stories uit sy pen, het hom altyd baie besig gehou, die dat hy nie baie tyd vir stokperdjies gekry het nie. In 1975 toe hy begin roei het, wou Elmar Steyn, en was die sport ook met groot belangstelling deur sy leerlinge beoefen en was Elmar baie besorg oor die leerlinge en wou hy nie h die kinders moes sonder toesig op die Vaalrivier roei nie.

Hy was vir n geruime tyd toegewyde onderwyser en in 1972 word hy die tweede permanente hoof van die Horskool Transvalia op Vanderbijlpark. Hy beklee ook die pos tot sy aftrede in 1982. Elmar Steyn sterf in 2001.

 

Elmar Steyn foto -skrywer

Koop van die Kaapse verhale

Lys van boeke

 

koop 'n boek 3

Lys van Kaapseverhale deur Elmar Steyn en ander Afrikaanse skrywers

Bo