http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Ella van de Mescht biografie

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Ella van der Mescht is gebore en geto in die Hofmeyr-distrik; daarom dat die Karoo haar eerste liefde bly en die meeste van haar ormans in di wreld met sy vlaktes en rantjies afspeel.

Reeds op sestienjarige ouderdom skryf sy haar eerste kortverhaal - dit volg nadat sy reeds op negejarige ouderdom n prys in n landwye wedstryd gewen het, vir n kinderverhaal.

Sedert Ella van der Mescht se eerste roman, Bewolkte jare, in 1957 verskyn het, het daar gou nog gevolg en het sy sommer gou die vyfrig kerf merk bereik en steeds gegroei.

Die mediese wreld hou vir haar n groot bekoring in en sy is bekend en bemind vir haar hospitaalromans. In 1982 kry sy ook n welverdiende J.P. van der Walttoekenning vir Dokter Lita. Sy was ook vir meer as 12 jaar n rebriekskryfster vir n koerant. Sy en haar man het op Worcester gewoon

Ella van der Mescht

 

Klik hier vir n lys van haar boeke