http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php elizabeth Vermeulen

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Hier volg ‘n lys van boeke geskryf deur Elizabeth Vermeulen

 

  • Vlinderita - 1949 (Elizabeth Vermeulen)
  • Die hoogste troef (vervolg op Vlinderita) - 1950 (Elizabeth Vermeulen)

 

  • DEEL I   Temmers van die Noordweste (1833 - 1876)
  • DEEL II  Stormlaagte (1880 - 1916)
  • DEEL III  Elsa (1916 - 1934)

 

 

  • Geluksoord - 1945 (Elizabeth Vermeulen)
  • Vlaktes en Sterre 1932 / 1945
  • Kringloop
  • Waters van betowering -1966 (vervolg op Kringloop)

koop 'n boek 4

Fata Morgana -elizabeth Vermeulen lys   Vlinderita - Elizabeth Vermeulen lys   Elsa - Elizabeth Vermeulen lys

Waters van betowering- Elizabeth Vermeulen

 

koop 'n boek 4

Daar is al meermale gesÍ dat hoe armer ‘n landstreek is, hoe groter is die houvas wat daardie bodem op sy kinders het.

Soos sy vader (Neels Lindeman - in Fata Morgana) het Diepfontein ook ‘n grenslose liefde by Marius Lindeman gewek. Diepfontein, die plaas in die Noordweste, wat reeds drie geslagte lank in die familie is, moet ook in die vierde geslag in besit van ‘n Lindeman bly.

Maar die pynlike huwelikservaring van sy vader het hom banggemaak vir die egband - totdat hy vir Estelle ontmoet het; die teer-fyne en sagte Estelle. Wonderlik mooi was hul huweliksgeluk en hul twee seuns was waaragtig ‘n bron van vreugde.

reenboog in die skemering - Elizabeth Vermeulen

ReŽnboog in die skemering is geskryf deur Elizabeth Vermeulen en in November 1958

Soos sy vader voor hom sou ook Marius aanvanklik diep uit die geluksbeker drink as kontras teen die eiendelose reeks rampe wat daarna die eienaar van Diepfontein sou tref. Met meeslepende innigheid en tere aanvoeling skets Elizabeth Vermeulen die weergalose selfloosheid en onoortreflike offervaardighede waartoe die ware liefde in staat is.

ReŽnboog in die skemering is ‘n voortreflike en leersame roman wat op dieselfde vlak beweeg as sy twee voorgangers, Towergoud en Fata Morgana, waarop dit ‘n vervolg is.

koop 'n boek 4

 

Elizbeth Vermeulen boeke-Lugspieling

Die LugspieŽling
1971 uitgawe
Geskryf deur Elizabeth Vermeulen
‘n heruitgawe van Fata Morgana

Geluk is soos ‘n lugspieŽling wat verdwyn as mens dit wil vasgryp.
Dit het Linda en Neels albei langs verkillende weŽ uitgevind. Linda — fyn opgevoed en delikaat, gewoond aan die goeie dinge van die lewe maar wreed geskok in haar eerste liefde; Neels, wat deur die moeilike leerskool van swaarkry en gebrek sy weg tot welvarendheid oopgeveg het... die twee verskillende persoonlikhede beland bymekaar met die opregte strewe na gesamentlike geluk.

Maar ten spyte van haar voornemens, ten spyte van worsteling met haarself, ten spyte van haar liefde vir haar kinders en waardering vir haar man se goedheid, kan Linda nie daardie eerste Liefde vergeet nie, en toe hy weer opdaag — die wÍreldwyse, gesofistikeerde, sjarmante minnaar... kan sy hom nie weerstaan nie.

Lees in hierdie pakkende verhaal deur Elisabeth Vermeulen van ‘n vrou se worsteling met haarself, van ‘n man se bitterheid...die verhaal van onreg en berou.

Emosies en die handelinge wat daaruft voortspruit teen die agtergrond van die veelbewoŽ jare van die Boere-Republieke se vryheidstryd voer na ‘n treffende klimaks.

Hierdie heruitgawe van Fata Morgana, die gewilde verhaal deur Elisabeth Vermeulen in ‘n volkome nuwe kleed, is eintlik ‘n nuwe verhaal. Soos die baasskryfster dit alleen kan doen, is outentieke geskiedkundige atmosfeer intiem met die handeling verweef. LUGSPIELING dra die onmiskenbare stempel van literÍre kwaliteit.
 

koop 'n boek 4

Elizabeth vermeulen

Foto : Elizabeth Vermeulen

 

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

Bo

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738