http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Ela Spence biografie

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Ela Spence is op 23 September 1909 gebore. Byna 50 jaar gelede begin sy skryf - aanvanklik boeke vir kleuters en kinderverhale. Wyle meneer J P van der Walt, stigter van J.P. van der Walt en Seun het haar egter aangemoedig om ‘n roman aan te pak en in 1945 het haar eerste roman verskyn. Van die ongeveer 300 romans, kleuterverhale en kleutergediggies, kinderboeke en jeugboeke, wat sy oor ‘n tydperk van 40 jaar geskryf het, is die oorgrote meerderheid deur J.P. van der Walt en Seun gepubliseer.

Ela Spence het dikwels oorsee gereis en het eenkeer van haar skryfwerk gesÍ: Die skryf-gogga is net soos die reis-gogga. As dit jou eers gebyt het, raak jy nie weer daarvan ontslae nie!

ela spence

Foto : Ela Spence

Klik hier vir ‘n lys van boeke deur Ela Spence

ela spence-soekie en die tweeling1984

Klik hier vir die Soekie-kinderreeks boeke deur Ela Spence
Die kinderreeks is geskik vir dogters sowel as seuns

koop 'n boek 4

ela spence skryfster

Foto van Ela Spence.