http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Eiland van onrus - Johann bekker

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Eiland van onrus - geskryf deur Johann Bekker en uitgegee deur J.P. van der Walt en seun (Edms ) Bpk in 1983

 

Paradyseiland was in der waarheid n rustige bosveld-paradys, maar Patrick Kyle het onrus daarheen gebring. Hy wou n casino daar oprig. Soos met alles in die lewe was daar voordel en nadele; dit sou n groot inkomste meebring vir opperhoof Domani se mense, maar die natuur sou geskend word. Die rustigheid sou daarmee heen wees.

Peet Blokker en Rianne Minnaar het daarom geweier om hulle grond te verkoop. Hulle sou net verkoop indien daar n wildreservaat tot stand gebring word en die casino elders opgerig word.

Dit het n verbete stryd afgegee, en op die koop toe het n gemaskerde moordenaar - wat homself meneer Weyers genoem het - toegeslaan. Hy het n jong vrou verwurg - en toe was Rianne se lewe in gevaar. Die ergste van alles was dat Meneer Weyers n bekende persoon was- iemand wat sy elke dag sonder n masker gesien het. Maar wie?

Hierdie boeiende spanningsroman lei tot n dramatiese klimaks, en eiendelik vind Marianne die liefde en geluk wat Paradyseiland uiteindelik vir haar n paradys in die volste sin van die woord gemaak het.

eiland van onrus - johan Bekker Afrikaanse boeke

Eiland van onrus - Deur Johann Bekker