http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php
|
|
|
![]() |
||||||||
|
![]() |
Eerste Diereboeke is ‘n leersame reeks met groot druk en pragtige illustrasies. Agterin elke boek is ‘n afdeling met vrae. Klein lesertjies se waarnemingsvermoë, geheue en verbeelding word hierdeur geprikkel terwyl hulle in die proses vertroud raak met die boek se inhoud. Daar is sewe titels in die reeks”Eerste diereboeke”(geskryf deur Stephen Attmore en illustrasies deur Bob Hersey):
Eerste diereboek : Wilde diere
Eerste diereboek : Die dieretuin |