http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Dwalers - Lideque de Beer Gert Bason

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Dwalers - Deur Lindeque de Beer saamgestel en uitgegee in 1997

Dwalers is verhale oor spoke en ander dwaalgeeste

Dwaalwoord

Stories oor die bonatuurlike en die skrikwekkende hou ‘n vreemde bekoring in vir baie mense. In hierdie bundel is 34 verhale en artikels versamel oor gru- en onverklaarbare gebeure.

Sommige van die bydraes, soos die van Thys Sadie, is op persoonlike ervaring en waarneming gebaseer. Die meeste vertellinge is egter suiwer fiksie - skeppinge van verbeeldingryke skrywers. Maar feit of verdigsel, geloofwaardig of ongeloofwaardig, hier is vertellinge wat die laataandleser onrustig sal stem.

Wat is verdigsel en wat is feit? Is jy hier waar jy knus sit en lees veilig teen die dwalers van die nag? Wanneer die lig afgeskakel is, bring die duisternis dalk die antwoord.

Dwalers- Lindeque de beer spookstories

  1. Spookstories- Willie Loots
  2. Padvalk - Paul C Venter
  3. Partyaande - Mauritz Preller
  4. Kainsteken - Annico van Vuuren
  5. Sandgathuise - Johan van Lill
  6. Onsigbare besoekers - Thys Sadie
  7. Herontmoeting - Johan Steenkamp
  8. Die begin - Rabie Visser
  9. Die naald se oog - Peet Venter
  10. Die ou storie van vossie en die prêm - Gerhard Burger
  11. Die moorddadige motorspook - Sue van Waart
  12. Uniondale se spookmeisie - Sue van Waart
  13. Beeldende kuns - Martin Jansen
  14. Shongwe se storie - Dolf van Coller
  15. Doodloopstraat - Mike Oberholzer
  16. Die dertiende - Johan Lemmer
  17. Die knip van ‘n oog - Francois Bloemhof
  18. Nag van die eerste liefde - M.E. Schoeman
  19. Die hand - Peet venter
  20. Die huis van die dowe - Estelle Marais
  21. Steeds saggies kleppend soos stilte - Tom Gous
  22. Die lorrie is weg! - Elsie Brown
  23. Amper volmaak - Chris Kamp
  24. Die grafskender - Lou Bekker
  25. Groenvlei - B.F. van Vreeden
  26. Die tuinroete se Bosspoke - Sue van Waart
  27. Fancourt se spook - Sue van Waart
  28. Die babakwela - Sue du Preez
  29. Derde oog - Kas van den Bergh
  30. Dwangbuis - Johan Steenkamp
  31. Skemerkind - Morees Meiring
  32. Die spook van Tokai - Leandré Hanekom
  33. Wittebrood - Martin Jansen
  34. Wolf - Rabie Visser

koop 'n boek 4