http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Duine boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Duine boeke: Die boek is geskryf deur Jan J van der Post en die sketse in die boeke is deur Francois Krige of deur die skrywer self gedoen

  1. Agarob- kind van die duine - 1963
  2. Jagters van die Duine - 1965
  3. Gaub - Vlugteling van die Duine - 1964
  4. Vonk - Vondeling van die Duine
  5. Witman van die Duine - 1964
  6. Kwai, Vegter van die Duine - 1966
  7. Skat tussen die duine
  8. Tjeb, Die spoorsnyer - 1967
  9. Agter die rooi lyn - 1970
  10. Njarabeb die ratel 1970
  11. Ngno - Renoster van die duine - 1971
  12. Toordokter van die duine

     

Meer inligting aangaande die boeke

Agarob- kind van die duine (Jan J van der Post) - 1963

  • ‘n Naam vir ‘n jagter
  • Gate bo-op die grond
  • Annies
  • Die klein wit jagtertjie
  • Die jagter wat wind skiet
  • Drie jaar
  • ‘n Guns vir Keighoeri
  • Die leeujag
  • ReŽn in die woestyn
  • Die tyd van die vroue
  • Die berge van die maan
  • Trek
  • Jan

AGAROB

Agarob - Kind van die duine geskryf deur Jan J van der Post

Bo

koop 'n boek 4

Jagters van die duine -Jan J van der Post

Jagters van die Duine (Jan J van der Post)
1964. Sketse en tekeninge deur die skrywer.183 bladsye van lekker lees.

  • Die maan en die slegte dier
  • Die tyd van die groot water
  • Tja-Tja, die Eerste
  • Die pad na die maan
  • Die vrou
  • Die boodskapper
  • Die klippies van die maan
  • Die berge van die maan
  • Die dag van die horings
  • Die vlakvark
  • Strepe op hul rug
  • Die dag van die pyle
  • Die maan word kwaad
  • Ntjop, die slang
  • Die heuningvoŽltjie
  • Die doop
  • Die groot springbokjag
  • Die dom jagter
  • Die offer
  • Droogte
  • Die reŽn
  • Die wit vrou van die woestyn
  • Die wit man
  • Die wit mense
  • Die groot dier met die stert aan elke ent
  • Die groot dier met horings op sy neus
  • Die swart duiker
  • Die klein voetjie van die hiŽna
  • Die voŽltjie met hoofpyn
  • Dei grapmaker se loon
  • Die blouwildebees
  • Waaierstert en stokstert
  • Sy nek het nie vere nie
  • Die erdvark
  • Volstruis se lang nek

koop 'n boek 4


Gaub - Vlugteling van die Duine (Jan J van der Post) - 1964 (in “Witman van die duine” word dit aangegee as 1963 uitgegee)

  • Die eed
  • Die ou man
  • Wraak
  • Die groot jagter
  • die groot sand
  • Die groot wit jagter
  • Vlug
  • Siekte op die veld
  • Annies
  • Piet
  • Agarob
  • Die tol

Gaub- vlugteling van die duine - Jan J van der Post

Koop die boeke: Klik hier

koop 'n boek 4

Tjeb, Die spoorsnyer (Jan J van der Post) - 1967

  • Die groot olifant
  • Olifant en leeus
  • Biltong en vleis
  • Hy eet sy eie soort
  • Sambokke en velle
  • Die Jagter wat nie jag nie
  • Vet op die jagveld
  • Die groot likkewane en die Kriekmense             
  • Die groot diere
  • Anderkant die groot water
  • Terug na die vure

Terug na Tuidblad Tuis 2   Bo

Vonk - Vondeling van die Duine (Jan J van der Post) - 1964

janjvanderpost-vonk-vondeling van die duine

Vonk - Vondeling van die duine (deur Jan . van der Post)

Vonk, trou aan ‘n Boesmangebruik, pleeg ‘n misdaad in die waan dat dit ‘n weldaad was. Hy, die jagter, word gejag, in die onherbergsame duineveld ingehaal en teruggebring om tereg te staan. Maar die natuur beslis anders en die wit jagter word uitgelewer aan sy gevangene. Wanneer Vonk hom oor sy agtervolger ontferm, word ‘n sonderlinge vriendskap gesmee...


,,Ek ken nie die Boesman wat hierdie ding gedoen het, se regte naam nie, maar ek ken hom. . . Hy sal boet !“ Toe die dag breek, stap Kobus vooraan drie swaar belaaide pakmuile reeds ver in die woestyn.

,,Tji ! Witman, jy vra na ‘n man met ‘n seer hand maar jy weet nie watter naam die Maan gesÍ het dat hy moet vat nie? Hoekom wil jy hierdie man hÍ?”

,,Daardie man het verkeerd gemaak in die oog van die witmense, hy het nie verkeerd gemaak in die oog van die Maan nie.”

,,‘l’ji! Ek weet van hierdie dinge wat in jou bors brand. Jy moet onthou dat dinge wat in ‘n mens se bors brand, net vir jou brand. Ander mense kan vir jou jammer wees, maar hulle voel nie daardie brand nie. As jy nie hout op daardie brand gooi nie, dan sal by nie vir jou so seermaak nie.”

Net voor sononder kom Mhoen weer op spore af. Nadat by die spore baie goed bekyk bet, strek hy hom tot sy volle drie voet ses duim uit en kyk na Kobus. ,,Ons het die man gekry.”
Witman van die Duine (Jan J van der Post) - 1965

Inhoud:

  • Die groot sand
  • die jagter
  • N’Tjop
  • Gaub word gesoek
  • Die grootste jagter
  • Jagters in die duine
  • Trek
  • Die berge van die maan
  • Die vroue
  • Land van die Kriekmense
  • Terug na die duine
  • Die witmense

 

koop 'n boek 4

 

Witman van die duine- Jan J van der Post

Kwai, Vegter van die Duine (Jan J van der Post) 1966

janjvanderpost-Kwai, Vegter van die Duine

Lees meer oor Kwai, vegter van die duine...

 

koop 'n boek 4

Agter die rooi lyn (Jan J van der Post) 1970

Agter die rooi lyn-Jan J van der Post boesman

Al om Suidwes se bewoonde dele loop die Rooi Lyn. Vir sy mense is dit ‘n defnitiewe grens asof dit afgebaken is; aan die ander kant lÍ die sogenaamde spergebied. Daar is bonderde verhale van fortuinsoekers wat met hul lewens gedobbel het teen die genadeloosheid van die woestyn en die waaksaamheid van die Suidwes-Afrikaanse Polisie ter wille van die skatte wat hier te vinde is.

Daarom, toe konstabel Hunter hoor dat ‘n verdagte geselskap op pad is na die woestyn, kan hy net aan een ding dink: diamante. Met ‘n Damara-konstabel en Njerab, ‘n Boesman-spoorsnyer, sit by die groep agterna. Ten spyte van Njerab se uitmuntende veldkennis,wat hom in staat stel om op die onwaarskynlikste plekke in die Kalahari water te vind, word dit ‘n martelende tog.

Die optrede van die mense wat hulle agtervolg, raak ook al vreemder. Waarom sou hulle hul Boesmangids vermoor het ? En wat beteken die stapeltjie Engelse boeke wat hul saarn met ander goed versteek het? Die konstabel begin selfs twyfel of by hoegenaamd die reg het om met die agtervolging voort te gaan. Die skrywer bied hier ‘n spanningsverhaal met ‘n egtheid van atmosfeer wat moeilik oortref kan word. Hy skilder die woestyn met sy skrille kontraste—nŠ versengende hitte die neerstortende reŽn wat dit moeilik maak om selfs asem te haal — sy legendes oor ‘n stad wat die mense van die maan gebou het, die brulsand wat die stemme van die dooies bewaar. En dan is daar die mense, Boesman, Bantoe en geharde Suidwes-konstabel, almal net so onafskeidbaar deel van die gebied soos die bruin gespikkelde Kalaharileeu.

 

koop 'n boek 4

 

Njarabeb die ratel (Jan J van der Post)

janjvanderpost-njarareb die ratel

Waarom moes die mooi Tamarie na die onbekende land van die maan toe loop? En waarorn moes die ou vrou wat Njarabeb op die veld neergesit het, met haar bloed betaal? En die onskuldige musiekmaker? Hy wat geen plek op die veld het nie en van die een vuur na die ander swerf om vir die mense van die veld nuus van ander vure oor te dra.


Jan J van der Post se jongste verhaal oor die Boesmans van Suidwes vertel van ‘n moordenaar in die midde van een van die klein nomadiese groepies. Maar is Njarabeb bloot ‘n gruwelike moordenaar wie se kopmurg deur die son gaargebrand is, of was die moorde ‘n geloofsdaad? Hy is tog immers die grootste jagter van sy groep en as slimme ken hy al die geheime van die maan. Daar is geen wettige rede vir horn om iemand uit jaloesie dood te maak nie. Een vraag bly hom egter kwel: wie het die maan gemaak? En hierdie vraag keer elke keer kwellender as ooit na horn terug. Daarom het hy die maan se oppermagtige heerskappy uitgedaag. Hy kan rnos sterker wees as die maan!

 
Njarabeb die Ratel is ‘n verhaal wat diep setel in die religieuse en rituele oortuigings van die Boesrnan. Maar dis nie al nie: Dis ‘n opwindende verhaal vol ontbering, avontuur en spanning van ‘n klein klornpie mense verlate op die veld. En Van der Post ken hierdie geharde ou kleintjies. Hy skryf met so ‘n verstommende insig en deernis oor hulle dat rnens nooit wyfel aan die geloofwaardigheid van die verhaal nie. Die lot van Njarabeb, die mooi jong slimme, is tot aan die einde in die weegskaal. Is hy doodmaker of weldoener? Hoekom rnaak ‘n goeie jagter sy eie soort dood?

 

Tuis 2

koop 'n boek 4

Ngno, Renoster van die Duine (1971 deur Jan . van der Post)

ngno - renoster van die duine -groot vd post, jan j

  • Ngno, renoster van die duine
  • Die saad van kwaad
  • ReŽn
  • Ngami
  • Die Dysters
  • Wraak
  • Trek
  • Thai Kams
  • Moord
  • Agtervolging
  • Die slag van Omitara
  • Van aangesig tot aangesig

Lees meer oor die boek : Ngno, Renoster van die duine

 

koop 'n boek 4

 

Jan J van der Post het verskeie boeke oor Boemans geskryf, hy het hulle geken, saam hulle gebly en in sy duine reeks boek deel hy die wÍreld van die klein mensies- boesmans van die Namib, met ons.

Die duine reeks boeke- Tafelberg boesmans

 

Lees ook boeke deur die Hobson broers

Lees ook boeke van doc Immelman

docimmelman-vyfwaensnasan pedro  hobson-kees van die kalaharie

 

koop 'n boek 4

 Tuis 2   Bo

 Tuis 2   Bo