http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Dot serfontein boek

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Dot Serfontein het boeke geskryf wat die volgende titels insluit:

  1. Amper my mense , 1974 - boek geskryf deur Dot Serfontein
  2. Deurloop : keur uit die essays van Dot Serfontein, 1992 - boek geskryf deur Dot Serfontein
  3. Die huis van papier, 1997 - boek geskryf deur Dot Serfontein
  4. Die laaste jagtog, 1982 - boek geskryf deur Dot Serfontein
  5. Dot Serfontein omnibus : Tiendes van anys / Onder dieselfde ster, 2007 - boek deur Dot Serfontein
  6. Ek is maar ene, 1972 - boek geskryf deur Dot Serfontein
  7. Galery van die reŽnmakers,1986 - boek geskryf deur Dot Serfontein
  8. Keurskrif vir Kroonstad : 'n kroniek van die ontstaan, groei en vooruitsigte van 'n Vrystaatse plattelandse dorp, 1990
  9. Liefde in die kwepertyd, 1960 - boek geskryf deur Dot Serfontein
  10. Onder dieselfde ster - boek geskryf deur Dot Serfontein
  11. Onder skewe sterre, 1967 - boek geskryf deur Dot Serfontein
  12. Rang in der Staten Rij, 1979 - boek geskryf deur Dot Serfontein
  13. Serfontein-atlas, 1984 (biografies) - boek geskryf deur Dot Serfontein
  14. So min blomme, 1966 - boek geskryf deur Dot Serfontein
  15. Sonder klein trou, 1974 - boek geskryf deur Dot Serfontein
  16. Systap onder die juk, 1969 - boek geskryf deur Dot Serfontein
  17. Tiendes van anys, 1962 - boek geskryf deur Dot Serfontein
  18. Vertel! Vertel!, 1995 - boek geskryf deur Dot Serfontein
  19. Vis en tjips, 1997 - boek geskryf deur Dot Serfontein
  20. Vrypas, 2009 (biografie) - boek geskryf deur Dot Serfontein
  21. Water op Mispah, 1964 - boek geskryf deur Dot Serfontein

Dot Serfontein - Omnibus tiendes van anys onder dieselfde ster boek

Dot Serfontein omnibus : Tiendes van anys / Onder dieselfde ster

Dot Serfontein is op haar beste wanneer sy skryf oor die plaas, die kleindorpse mens, die liefde en die geloof. Sy verstaan die kuns om ‘n verhaal te skryf wat vir almal toeganklik is sonder dat sy oppervlakkig raak, en haar droŽ humor werk soos presies die regte hoeveelheid sout op ‘n goeie maaltyd in.

Onder dieselfde ster: Een van Serfontein se vroegste romans wat in aflewerings in Sarie verskyn het. Hannie is ‘n matriekmeisie, ‘n kranige perderuiter, ‘n maker en breker. Haar getroude suster Santa is die diep een met die onuitgesproke droefheid. Almal se lewe word verlÍ toe Herman, ‘n jong argitek, op Blesbokville kom woon.

Tiendes van anys: Die enigste boere op die plaas is drie vroue, en Elba — ‘n sterk, onpeilbare en pragtige vrou — het ‘n ontstellende uitwerking op dominee Chris se gemoed. Maar daar loop ‘n swaarheid uit Elba se verlede waaroor sy nie beheer het nie, en al sou Chris haar liefde wen, is dit die laaste vrou wat sy gemeente as ‘n pastoriemoeder sal aanvaar. Lees meer

 

Dot Serfontein - tiendes van anys boek

Tiendes van anys
geskryf deur Dot Serfontein (Krogh)

Hierdie roman wat vir die eerste keer in 1962 verskyn, word allerweŽ beskou as een van die skryfster se beste werke. Soos in al haar romans, speel die verhaal hom af op ‘n klein plattelandse dorpie. Liefde, haat en wraak sluimer ‘n geslag lank teenoor die drie dogters van At Maritz.

Wanneer ‘n jong predikant met moderne opvattings oor naasteliefde tot die gemeenskap toetree en hy hom oor hulle ontferm, lei dit na ‘n krisis waarin rnense se diepste dryfvere ontbloot word.