http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Die skaam man karl kielblock

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Die skaam man

Wat maak n man as hy op n Karoodorp gaan vakansie hou en daar skielik n nooi en n rampokkerbende moet baasraak? Dit kom n Kapenaar oor omdat speurder Frans Lindenhof sy vriend is

Die nooi is blond en temperamentvol. In haar pogings om n familielid uit die greep van die rampokkers te red, beland sy in haar eie dapper en gevaarlike oorloggie teen die bende. Die rampokkers is snags besig met n waaghalsige en roekelose bedryf waarvoor hulle n eensame plasie gebruik. Bedags beweeg die lede van die bende weer sonder verdenking tussen die dorpsmense rond.

Matthys Deurman is die krel wat teen wil en dank die bende moet pak. Die feit dat hy so te s met die leier van die bende saamwoon, maak sy ondernemings - en die bende se weerwraak - makliker maak ook terselfdetyd moeiliker. As die bende hom op die trein laai terug Kaapstad toe, en die meisie wat hy die liefste leer kry het as gyselaar moet agterbly, is dit byna die einde - maar darem nie heeltemal nie.

 

Die skaam man - Karl Kielblock

 

koop 'n boek 4

Klik hier vir n lys van Karl Kielblock se boeke

Karl Kielblock biografie - klik hier