http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Die maan skyn so helder jy kan jupiter sien - Paul C Venter

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

Die maan skyn so helder jy kan Jupiter sien -Paul C Venter

Die aand toe die moordenaar loskom, toe hy die seldeur met daardie wit geraamtevingers ooptoor en n skaduwee van die nag word, is n Sondagaand.

Dieselfde aand, net n klein entjie van die ashope af waar die moordenaar gaan skuil, l Elmarie Janse van Vuuren in oupa Kleinpiet en ouma Florrie se armoedige platdakhuisie na haar pa en verlang.

Vermis in Angola het die weermagmense ges. En sy en De Wet? Nie vermis nie, maar uitgelewer. n Ma dood en n pa wie weet waar. Regte ashoopgoed, koggel die kinders hulle.

De Wet het nog sy teleskoop - n wonderlike swart en silwer oog wat op die sterre kyk. Daarmee kan hy darem nog in sy verbeelding na ander wrelde toe ontvlug. En sy... sy het vir Issie. Dis net so moeilik om van Issie te hou. Issie jok. Sy jok, want die waarhede van haar lewe is n nagmerrie .

En Issie ken die moordenaar...

Die renstorm wat die Sondag oor Halfpad uitsak, is maar die begin van n aaklikge werklikheid vir die drie kinders - n nagmerrie waaruit geen teleskoop se oog hulle kan laat ontsnap nie.

Paul C. Venter weef n verhaal vol aksie en spanning soos net hy kan. Hy verstaan nie net die kuns om lesers mee te voer nie, maar toon ook met deernis sy insig in die drome en hartsbegeertes van n kind.

Die maan skyn so helder jy kan Jupiter sien - Paul C Venter

Die maan skyn so helder jy kan Jupiter sien - Paul C Venter, 1985 uitgegee deur Haum en 1989 deur Daan Retief uitgewers

klik hier vir n lys van Paul C Venter se boeke

Bo