http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Dertien nagmerries - Paul C Venter

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570,

Elarduspark, 0181

In Dertien nagmerries neem Paul C Venter die leser op ‘n onheilsreis

‘n Reis wat jou neem deur stil, grys kastele, oor bleek maanverligte vlaktes en na donker kruispaaie. Hy stel jou voor aan beeldskone vrouens wat op donker nagte terugkeer van die newelwêreld anderkant die graf. Hy lei jou na verlate huise met geheime. Hy vertel ware Suid-Afrikaanse spookstories wat jou hare laat rys. Hy plaas jou midde-in die angswêreld van die bonatuurlike.

Die leser wat hierdie vreeswekkende reis onderneem, doen dit op eie risiko... Moet dit liefs nie in die middernagtelike ure aandurf nie. Wel te ruste!

Dertien nagmerries - PaulCVenter

Dertien nagmerries is in 1981 die eerste keer gedruk

Die 13 stories is :

  1. Spoke met wiele
  2. Die grys vrou van die kasteel
  3. Die skip wat nooit sal vergaan nie.
  4. Nag van die selfmoordenaar
  5. Waar Bambata dwaal
  6. Kloof van versoeking
  7. Skimme uit ‘n oorlog
  8. Diere uit die doderyk
  9. Die goudsoekers
  10. Wanneer die kettings rinkel
  11. Kinderskrik
  12. Die meisie wat nie besef sy is dood nie.
  13. Verlos ons van die bose

Bo

Lys van boeke van Paul C Venter