http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Christine le Roux omnibusse

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Christine le Roux het verskeie boeke geskryf wat ook later in omnibusse verwat is. Die omnibusse sluit in:

Christine le Roux omnibus 1 Christine le Roux - omnibus 1a 

Omnibus 1
keur van 3
romanse deur Christine le Roux

Christine le Roux se verhale bly immer gewild. Haar eerste omnibus is nou weer beskikbaar met ’n splinternuwe omslag.

In Die honger hart moet Julia Naudť en haar peetpa se plaasbestuurder trou en ’n jaar lank saam bly op die plaas wat hulle geŽrf het as hulle dit wil behou.

In Deel van die pakket besef Gita van Duinen s sal haar hippieklere en eksentrieke gedrag moet laat vaar as sy die nuwe ambassadeur se persoonlike assistent gaan wees.

In Verskuilde liefde keer dr. Edmund Wiese terug van oorsee, en vind dat sy broer se weduwee 'n tweeling gehad het na haar man se dood en sukkel om hulle alleen groot te maak.


Christine le Roux is die skuilnaam van die bekende skrywer Eleanor Baker. Ander Christine le Roux-boeke wat by Human & Rousseau verskyn het, sluit in: Die glasappel; Kwessie van tegniek; Bewys van liefde; Die blou uur, Geskenk uit die hemel, Tweede beste, sowel as die eerste sewe omnibusse.

Kliek hier om ‘n lys van haar boeke te sien

 

Bestel boeke by ons aanlynwinkel by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

 

Christine le Roux - omnibus 2

Omnibus 2
keur van 3
romanse deur Christine le Roux

In Liewe onskuld lyk die jong rabbedoe Olivia Joubert aanvanklik na 'n onwaarskynlike kinderoppaster, maar sy laat geen teenspraak toe nie.
In Om lief te hÍ aanvaar Hester Verster 'n pos by 'n plaasskool, maar die plaaseienaar is uit die staanspoor openlik vyandig teenoor haar.
In 'n Veilige Hawe trou Madeleine met die doodgoeie Johan, al maak sy dit duidelik dat sy nie verlief is op hom nie.
Kliek hier vir meer inligting...

Bo

Bestel boeke by ons aanlynwinkel by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

 

Christine le Roux - omnibus 3

Omnibus 3
keur van 3
romanse deur Christine le Roux

Die Ontbrekende Helfte: Yvette Faure word deur n agentskap as sekretaresse gestuur na die verstrooide professor Rabe se huis.
Liefde Uit Die Stormnag: n Kunstenares soek skuiling in n hewige sneeustorm en is dae lank vasgekeer saam met n skatryk Kanadese nyweraar. Die gerieflikheidshuwelik wat hierop volg, maak haar die teiken van ontvoerders.
TeŽsinnige Erfgenaam: Wanneer die 28-jarige Melissa van Eeden na haar afgesonderde grootwordjare skielik ontdek dat sy die erfgenaam is van n skatryk man, weet sy nie hoe om haar nuutgevonde vryheid te hanteer nie.

Kliek hier vir meer inligting

Bo

christinelerouxliefdesverhale-omnibus 4 liefdersromanse

Omnibus 4
keur van 3 romanse deur Christine le Roux

Bo

Bestel boeke by ons aanlynwinkel by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

christinelerouxliefdesverhale-omnibus 5 liefdersromanse

Omnibus 5
keur van 3 romanse deur Christine le Roux

  • ‘n WÍreld sonder hom
  • ‘n Kwessie van tegniek
  • Bewys van liefde

Bo

Christine le Roux omnibus 7

Omnibus 7
keur van 3
romanse deur Christine le Roux

Bo

Bestel boeke by ons aanlynwinkel by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

 

 Christine le Roux - omnibus 8

Omnibus 8
keur van 3
romanse deur Christine le Roux

  • Tweede beste
  • Die uitkenningsparade
  • Verlore dekade

DIE agste omnibus van hierdie gewilde skrywer bevat drie heerlike liefdesverhale wat met humor en sensitiwiteit vertel word.
 In Tweede beste besluit Nicolette om Jack 'n les te leer, en nooi een van sy vriende, die stil Philip de Waal, vir 'n naweek na die berge. Maar allerlei onvoorsiene dinge gebeur en gou is Nicolette nie meer seker of sy haar eie hart ken nie.
 In Die uitkenningsparade bied die impulsiewe Karlien aan om vir Steven Joubert 'n "uitkenningsparade" te organiseer van vrouens met wie hy kan trou. Maar nie een is geskik nie.
 En in Verlore dekade tuimel Alexandra Nel se skanse soos 'n kaartehuis ineen toe die lewe haar nŠ tien jaar skielik weer saam met die man gooi van wie sy moes wegstap om te keer dat hulle mekaar vernietig.

Christine le Roux - omnibus 9

Omnibus 9
keur van 3
romanse deur Christine le Roux

 

Bo

Bestel boeke by ons aanlynwinkel by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

 

Christine le Roux - omnibus 10

Omnibus 10
keur van 5
romanse deur Christine le Roux

  • Verborge liefde
  • Liefdesvallei
  • Tot in ewigheid
  • Uitdraai na Ukuthula
  • ’n Hele nuwe mens

Verborge liefde: Dit sou slegs ’n huwelik in naam wees, het Roland Meyer haar verseker en vir Victoria was diť ooreenkoms die ideale uitweg. Na haar vorige teleurstellings kon sy haar nie ’n beter reŽling voorstel nie. Maar kitsoplossings kom ’n mens soms duur te staan en die liefde laat hom nie bind deur kontrakte nie. Dit sou Roland en Victoria weldra uitvind . . .
Liefdesvallei: Julia Eksteen hoop om haar tesis in die stilte en natuurskoon van Groenvallei te voltooi. Nou weet die aantreklike eienaar van die plaas, Gerard Koch, niks van haar verblyfooreenkoms nie en hy is alles behalwe verwelkomend. Gerard en sy onaansienlike verloofde staan op trou, maar dit lyk asof albei hulself staal teen ’n onafwendbare ontbering. Julia se reguit, spontane geaardheid laat mettertyd almal op die plaas ontdooi, en skielik lyk almal se lewenspaadjies anders.

Tot in ewigheid: Jacques, met sy gitswart krulhare en potblou oŽ is enige meisie se droomheld, maar hy is versot op die lang, lenige Kirsten – sy gouekop Venus. Hulle is getroud na slegs ses hartstogtelike weke, maar sal hulle mekaar kan liefhÍ tot in ewigheid? Kirsten smag soms na ’n bietjie rustigheid, maar Jacques is ’n jaloerse minnaar en wil haar te alle tye aan sy sy hÍ.

Uitdraai na Ukuthula: Laetitia Jonker se besoek aan Ukuthula sou baie vlugtig wees, maar sy vind dinge nie heeltemal soos sy dit verwag het nie. Terwyl sy die binneversiering van die wildsplaas se geboue probeer opknap, meng Andrť Steyn, een van diť eienaars, se verloofde aanhoudend in. Wanneer diť einste verloofde stad toe verkas, moet Leatitia skielik as kok ook instaan.

’n Hele nuwe mens: Madie word dringend uitgeroep om na ’n baba om te sien. Die kind se ma is dood en haar foto’s stukkend geskeur en weggesmyt. Die pa loop met donker, gemartelde oŽ rond en wil nie aan sy seuntjie raak nie. Wat gaan aan?

 

 boeke is geskryf deur Christine le Roux (skuilnaam van Eleanor Baker)

 

Bo

Bestel boeke by ons aanlynwinkel by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

 

Omnibus 1:

    • Die honger hart - boek deur Christine le Roux (skuilnaam van Eleanor Baker)
    • Deel van die pakket - boek deur Christine le Roux (skuilnaam van Eleanor Baker)
    • Verskuilde liefde - boek deur Christine le Roux (skuilnaam van Eleanor Baker)

Omnibus 2

Omnibus 3

Omnibus 4

    • Skynglans van geluk- boek deur Christine le Roux
    • ‘n Vonk van liefde- boek deur Christine le Roux
    • ‘n Nuwe begin- boek deur Christine le Roux

Omnibus 5

    • ‘n WÍreld sonder hom- boek deur Christine le Roux
    • ‘n Kwessie van tegniek- boek deur Christine le Roux
    • Bewys van liefde- boek deur Christine le Roux

Omnibus 6

    • ff
    • 11
    • 33

Omnibus 7

    • Geskenk uit die hemel - boek deur Christine le Roux
    • Die lente kom weer - boek deur Christine le Roux
    • Kosbaar soos die lewe - boek deur Christine le Roux

Omnibus 8

    • Tweede beste - boek deur Christine le Roux
    • Die uitkenningsparade - boek deur Christine le Roux
    • Verlore dekade - boek deur Christine le Roux

Omnibus 9

    • ff
    • 11
    • 33

Omnibus 10

    • Verborge liefde - boek deur Christine le Roux
    • Liefdesvallei - boek deur Christine le Roux
    • Tot in ewigheid - boek deur Christine le Roux
    • Uitdraai na Ukuthula - boek deur Christine le Roux
    • ’n Hele nuwe mens - boek deur Christine le Roux

Bestel boeke by ons aanlynwinkel by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

Bestel boeke by ons aanlynwinkel by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

 

Bo

Bo