http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Chanette Paul omnibusse

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Chanette Paul het verskeie boeke geskryf wat in die volgende omnibusse vervat is:

chanettepaul-omnibus 1

Omnibus 1 van Chanette Paul sluit die volgende boeke in:

koop 'n boek 4

Lees meer oor Chanette Paul se liefdesverhale - kliek hier

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

Lees ook soortgelyke boeke wat in die woestyn afspeel deur Ena Murray

Lees ook soortgelyke boeke wat in die woestyn afspeel Annelize Morgan

Lees ook soortgelyke boeke wat in die woestyn afspeel deur Wille Martin

Lees ook verhale van die Toearegs deur Wim Hartman

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

Kliek hier vir ‘n lys van woestyn liefdesverhale deur verskeie skrywers

koop 'n boek 4

CHANETTE PAUL omnibus 2

Omnibus 2 van Chanette Paul sluit die volgende boeke / liefdesverhale in:

 

koop 'n boek 4

Lees meer oor Chanette Paul se liefdesverhale - kliek hier

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

 

chanettepaul-omnibus 3

Omnibus 3 van Chanette Paul sluit die volgende boeke / liefdesverhale in:

  • Legende van die liefde
  • Liefde in laventel
  • Oerdans van die liefde

koop 'n boek 4

Lees meer oor Chanette Paul se liefdesverhale - kliek hier

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

Lees ook omnibusse van Tryna du Toit

Lees ook omnibusse van Ena Murray

chanettepaul-omnibus 4 liefdesverhale

Omnibus 4 van Chanette Paul sluit die volgende boeke / liefdesverhale in:

  • Perlemoenmaan
  • Fynbos vir ‘n feeks
  • Toorliefde

In Toorliefde het Belle van Vliet haar oog op ’n mooi oewererf in Edgewood. Uit die bloute word dit vir haar teen ’n appel en ’n ei aangebied – maar wie is haar geheimsinnige weldoener, en wat voer hy in die mou?

In Fynbos vir ’n feeks is Chantal van der Sandt op amper twee en dertig ’n skatryk en suksesvolle sakevrou, haar lyf is gimperfek, haar klere kom uit Parys en haar motor is die nuutste sportmodel. n sy is ’n opperste feeks wat almal om haar regeer en manipuleer. Tot ’n byna-beroerte haar noodsaak om vakansie te neem, en die onmoontlike Ezra Wasserman haar pad kruis . . .

En in Perlemoenmaan kry Nianne die kans om ’n tyd lank in haar vriend Martin de la Hunt se kothuis op die skilderagtige dorpie Birkenshire te gaan bly. Maar rus en vrede is haar nie beskore nie. Boonop kry Neal Kirstein, die geheimsinnige en eksentrieke alleenloper-argitek, dit reg om haar om elke hoek en draai te ontsenu. Wie is hierdie man met o wat die kleur van perlemoen is?

Lees meer oor Chanette Paul se liefdesverhale - kliek hier

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Lees meer oor Chanette Paul se liefdesverhale - kliek hier

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Lees meer oor Chanette Paul se liefdesverhale - kliek hier

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

 

Lees ook omnibusse van Tryna du Toit

Lees ook omnibusse van Ena Murray

 

koop 'n boek 4

 

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181