http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Chanette Paul boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Chanette Paul se boeke en liefdesverhale sluit in:

  1. Annabella - deur Chanette Paul,
  2. Bittersoet wals - 1999 - deur Chanette Paul,
  3. Deborah - deur Chanette Paul,
  4. Die goue vreugde - deur Chanette Paul,
  5. Eiland van begeerte - deur Chanette Paul,
  6. Fleur - deur Chanette Paul,
  7. Fortuin - 2008 (Oktober) - deur Chanette Paul,
  8. Fynbos vir ’n feeks - deur Chanette Paul,
  9. Geld wat krom is
  10. Krinkels in die maan - deur Chanette Paul,
  11. Leerskool van die liefde - deur Chanette Paul,
  12. Legende van die liefde - deur Chanette Paul,
  13. Leila word lig (geskryf as Chanette Paul-Hughes)
  14. Liefde in laventel
  15. Maalstroom van ekstase (eerste roman) - deur Chanette Paul,
  16. Maryn
  17. Oerdans van die liefde - deur Chanette Paul,
  18. Op soek na ’n held - deur Chanette Paul,
  19. Perlemoenmaan - deur Chanette Paul,
  20. Porselein van staal - deur Chanette Paul,
  21. Rots van liefde - deur Chanette Paul,
  22. Springgety - 2007 (spanningsroman) - deur Chanette Paul,
  23. Tamara - deur Chanette Paul,
  24. Toorliefde
  25. Troupant
  26. Vlerkaf
  27. Vlerke van goud en ander liefdesverhale - deur Chanette Paul,
  28. Vlerke vir ’n visvrou - deur Chanette Paul,
  29. Willemien
  30. Wip van die droomvanger - deur Chanette Paul,
  31. Woestynliefde - deur Chanette Paul,

Davel-reeks

  1. Tamara - deur Chanette Paul,
  2. Willemien - deur Chanette Paul,
  3. Annabella - deur Chanette Paul,
  4. Deborah - deur Chanette Paul,
  5. Isabelle - deur Chanette Paul,
  6. Maryn - deur Chanette Paul,
  7. Fleur - deur Chanette Paul,

koop 'n boek 4

Boeklys / liefdesverhale volgens jaar uitgereik:

Romantiese verhale (liefdesverhale)

  1. 1996 Maalstroom van ekstase, uitgegee deur Perskor - deur Chanette Paul,
  2. 1997 Woestynliefde, uitgegee deur Perskor - deur Chanette Paul,
  3. 1997 Leerskool van die liefde, uitgegee deur Perskor - deur Chanette Paul,
  4. 1997 Eiland van begeerte, uitgegee deurPerskor

    Verhale
  5. 1998 Vlerkaf, uitgegee deur Perskor - deur Chanette Paul,
  6. 1998 Wip van die droomvanger, uitgegee deur Perskor - deur Chanette Paul,
  7. 1999 Bittersoet wals, uitgegee deur Perskor - deur Chanette Paul,
  8. 1999 Rots van liefde, uitgegee deur Perskor - deur Chanette Paul,
  9. 2001 Legende van die liefde, uitgegee deur Jasmyn - deur Chanette Paul,
  10. 2002 Chanette Paul Omnibus 1, uitgegee deur Jasmyn - deur Chanette Paul,
  11. 2002 Liefde in laventel, uitgegee deur Jasmyn - deur Chanette Paul,
  12. 2002 Geld wat krom is, uitgegee deur Human & Rousseau - deur Chanette Paul,
  13. 2003 Oerdans van die liefde, uitgegee deur Jasmyn - deur Chanette Paul,
  14. 2003 Die goue vreugde: ’n keur uit jare se leesgenot, uitgegee deur Lapa
  15. 2003 Vlerke vir ’n visvrou, uitgegee deur Lapa - deur Chanette Paul,
  16. 2004 Krinkels in die maan, uitgegee deur Fleur - deur Chanette Paul,
  17. 2004 Perlemoenmaan, uitgegee deur Jasmyn - deur Chanette Paul,
  18. 2004 Fynbos vir ’n feeks, uitgegee deur Satyn - deur Chanette Paul,
  19. 2004 Troupant, uitgegee deur Jasmyn - deur Chanette Paul,
  20. 2005 Toorliefde, uitgegee deur Satyn - deur Chanette Paul,
  21. 2005 Op soek na ’n held, uitgegee deur Lapa - deur Chanette Paul,
  22. 2005 Tamara, uitgegee deur Romanza - deur Chanette Paul,
  23. 2005 Porselein van staal, uitgegee deur Lapa - deur Chanette Paul,
  24. 2005 Leila word lig, uitgegee deur Human & Rousseau - deur Chanette Paul,
  25. 2006 Willemien, uitgegee deur Romanza - deur Chanette Paul,
  26. 2006 Annabella, uitgegee deur Romanza - deur Chanette Paul,
  27. 2006 Deborah, uitgegee deurRomanza - deur Chanette Paul,
  28. 2006 Isabelle, uitgegee deurRomanza - deur Chanette Paul,
  29. 2006 Maryn, uitgegee deur Romanza - deur Chanette Paul,
  30. 2006 Fleur, uitgegee deur Romanza - deur Chanette Paul,
  31. 2006 Chanette Paul Omnibus 2, uitgegee deur Jasmyn - deur Chanette Paul,
  32. 2007 Chanette Paul Omnibus 3, uitgegee deur Jasmyn
  33. 2007 Springgety, uitgegee deur Lapa - deur Chanette Paul,
  34. 2008 Fortuin, uitgegee deur Lapa

    Kort verhale:
    1999 Vlerke van goud en ander liefdesverhale, uitgegee deur Van der Walt

koop 'n boek 4

chanettepaul-bittersoet wals

Bittersoet wals- deur Chanette Paul, 1999 uitgawe

“Hierdie een keer wil ek met jou dans, Tamara. Daarna raak ek nooit weer aan jou nie.”

Tamara is vasgevang in ‘n droom terwyl hy haar oor die dansbaan laat gly. Hulle durf nie na mekaar kyk nie. Maar hulle liggame praat ‘n taal wat oerbekend is.

Dis liefde wat nie mag wees nie. Nie voor God en mens nie, en veral nie voor Groot Dawid nie. Hy en Joshua is in elk geval klaar besig om vir haar man te soek asof sy geen s het nie. Dis tussen Ryk Ruben van Orange Hall en dierbare Gys. Die vreemde draai wat die lewe maak - familietwis, die verwoestende Oorlog en haar verbode liefde - maak die vurige nooi van Bergendal net meer opstandig. Maar al is die lewe ‘n bittersoet wals, bly Tamara hoop op ‘n wonderwerk...

koop 'n boek 4

Lees meer oor Chanette Paul se omnibusse - kliek hier

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

chanettepaul-tamara

Tamara - Die Davel-reeks (Historiese roman/ liefdesverhaal)

Chanette Paul volg die wel en we van die mooi, maar wederstrewige Davelvroue van 1899 tot en met 1938. Elkeen van die vroue voer hul eie stryd, beleef op hul eie unieke manier die geskiedkundige tydperk waarin hulle leef en beland in een of ander konfliksituasie met die man wat hulle liefkry.

Hoewel die reeks steeds fokus op vroue se belewing van die liefde, spreek dit ook die kwessie van vroue se bemagtiging, eg Suid-Afrikaanse en spesifiek Afrikaanse geskiedkundige kwessies op subtiele wyse aan.

Lees ook Tweede Vryheidsoorlog verhale deur Wim Hartman

chanettepaul-springgety

Springgety - Chanette Paul- 2007 uitgegee

Chanette Paul volg die wel en we van die mooi, maar wederstrewige Davelvroue van 1899 tot en met 1938. Elkeen van die vroue voer hul eie stryd, beleef op hul eie unieke manier die geskiedkundige tydperk waarin hulle leef en beland in een of ander konfliksituasie met die man wat hulle liefkry.

Hoewel die reeks steeds fokus op vroue se belewing van die liefde, spreek dit ook die kwessie van vroue se bemagtiging, eg Suid-Afrikaanse en spesifiek Afrikaanse geskiedkundige kwessies op subtiele wyse aan.

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

chanettepaul-fortuin

Fortuin - deur Chanette Paul,

Fortuin is Chanette Paul se een en dertigste boek die afgelope 13 jaar en haar tweede spanningsroman. Reeds met Springgety wat in Oktober 2007 verskyn het, begin sy om ’n belangrike leemte in die spanningsgenre te vul. Met Fortuin voer sy haar ontdekkingsreis verder. 

Is Eva van Eden ’n heks of ’n engel, Paradyskloof die voorpoorte van die hemel of ’n onheilsnes? Dis wat joernalis, Xanthe Tredoux, moet gaan uitvind in opdrag van Tuisfront se redakteur. Waarom hy hr stuur, is vir haar duister, want hy weet sy het die kluts vyf jaar gelede kwyt geraak en dit nog nie weer gevind nie.

Lees meer oor Chanette Paul se omnibusse - kliek hier

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

chanettepaul-woestynliefde

Woestynliefde - Chanette Paul

Natalie vlug woestyn toe, om daar in die primitiewe eensaamheid van die wilde landstreek te vergeet van Barry se verraad.

Maar saam met James word die drome, verlate woestynlandskap ‘n groen oase, ‘n paradys. Sy kry hom hopeloos lief. Hy word die as waarom haar bestaan draai. Dan spat haar drome aan skerwe, en Natalie vlug weer. Die keer weg van die woestyn, terug huis toe. Maar dalk, net om die rels van die spel te verander....

Lees ook soortgelyke boeke wat in die woestyn afspeel deur Ena Murray

Lees ook soortgelyke boeke wat in die woestyn afspeel Annelize Morgan

Lees ook soortgelyke boeke wat in die woestyn afspeel deur Wille Martin

chanettepaul-liefdeinlaventel

Liefde in laventel deur Chanette Paul

Haylie Tredoux besluit op die ingewing van die oomblik om te verhuis na Rusfontein, ‘n dorpie in die Klei Karoo. Miskien sal sy hier, ver wag van haar hartseer in die stad, uiteindelik weer rus en vrede kan vind.

Maar die plattelanders is nie aldag ten gunste van haar stadsjapie-maniere nie, en veral nie van haar kennis van alternatiewe geneesmiddels nie. Hoekom het sy ooit gedink Callie Calitz sou haar ooit ondersteun? Hy is miskien die enigste laventelboer in die distrik, maar van kruiekure weet hy min. En sy vermoed dat van liefde weet hy nog minder...

koop 'n boek 4

koop 'n boek 4

chanettepaul-Leerskool van die liefde

Leerskool van die liefde deur Chanette Paul

Sedert die skeiding met Lieb is daar maar min van Saskia se selfbeeld oor. Sy besluit impulsief om weer te gaan duik, en beland onverwags saam met Steph in Mosambiek.

Groot, sterk Steph, met sy grougroen o en gemaklike lag. Na drie jaar is daardie iets tussen hulle steeds daar. Hy steek vlammetjies in haar aan as hy haar soen, en sy weer sy het geen verweer teen hom nie. Steph gee vir haar om, maar wat van Vera en Vernon?

Die keuse tussen plig en liefde is nooit maklik nie...

Lees meer oor Chanette Paul se omnibusse - kliek hier

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

chanettepaul-Vlerke van goud en ander liefdesverhale

Vlerke van goud en ander liefdesverhale
Liefdesverhale deur Chanette Paul

Eeue gelede het die Spreukedigter ges een van die dinge wat hy nie begryp nie, is hoe die liefde tussen ‘n man en ‘n meisie werk, en ons begryp dit nog steeds nie aldag in die eeu waarin ons leef nie! Daarom bly dit ook lekker om verhale oor die liefde te lees, te meer nog as dit uit die pen van so ‘n bedrewe skryfster kom.

Chanette Paul beeld die Iiefde tussen man en vrou in hierdie ses verhale op ‘n realistiese manier uit — gegeur met stukkies fyn humor en splinters van die mitologie, wat van elke verhaal ‘n besonder genotvolle leeservaring maak. Haar karakters is feilbare mense — nie onbesproke, vlekkelose wesens nie — wat uit hul foute leer. Hulle weet dat liefde nie net rosegeur en maanskyn is nie, maar dat ware geluk en liefde bale keer eers ontdek word n ‘n pad van val en opstaan, seerkry en loutering. Maar bo alles ontdek hulle dat ware Iiefde elke mens — jonk en nie meer so jonk nie — die kans gee om die foute van die verlede agter te laat spunternuut te begin.

Die ses liefdesverhale hierin vervat is:

  1. Vlerke van goud
  2. C’estla vie
  3. Die Jakarandaboom
  4. Feetjie op ‘n besem
  5. Herfsskool
  6. Odin en die prel

koop 'n boek 4

chanettepaul-Maalstroom van ekstase cupdo liefdesverhale

Maalstroom van ekstase
Cupido

Chanette Paul se eerste liefdesverhaal

Lees meer oor Chanette Paul se omnibusse - kliek hier

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

chanettepaul-kinkels in die maan

Krinkels in die maan
Chanette Paul

“Het jy enige idee hoe intimiderend mense jou vind met jou skoonheid, jou intelligensie, jou kunstalent en jou skerpsinnigheid? Alles is jou gegee, Tish, maar jy misbruik dit met ‘n gebrek aan gewete, geveinsde beskeidenheid en losse sedes.”

Toe Tish Malan vir haar en haar sigeunertante ‘n stalletjie en blyplek kry by Organica, ‘n eksklusiewe kunstemark langs die KrokodiIrivier is dit vir haar ‘n oase van ‘n uitkoms. Sy kan uiteindelik die verskeurde drade van die verlede optel en haar toekomsplanne begin weef.

Berk Colijn, die formidabele eienaar van Organica. is egter die een los draadjie in die droomwip wat sy nie kon voorsien nie. Hy dwing haar woordeloos tot oorgawe met alles wat sy is — haar lyf haar siel, haar hart — en draai dan van haar afweg omdat hy homself nie in die o kan kyk nie...

Krinkels in die maan is Chanette Paul op haar beste. Dis n uitsonderlike liefdesverhaal oor mense wat tegelykertyd leef en wegkruip vir die lewe, skep en breek, en uiteindelik vrede vind in die besef: almal het foute en verledes — dit verander nie wat jy n in die holte van jou hand hou nie.

koop 'n boek 4

Lees meer oor Chanette Paul se omnibusse - kliek hier

Bestel boeke aanlyn by www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

chanettepaul-annabella liefdesverhale

Annabella
Liefdesverhaal deur Chanette Paul
Romanza Historiese Romanse

Sonder Istvn Bethlen sal sy nooit volledig Annabella Davel kan wees nie. Net ‘n le dop sonder koers, sonder betekenis

En sy ht hom verloor, die geheimsinnige sigeunerviolis wat haar so volledig aahgevul het toe sy tjello gespeel het, haar so volledig vrou laat voel het.

Aan die konservatorium op Stellenbosch sal sy musiek studeer, maar haar hart is in Pretoria, in Orange Hall, in Burgerspark ... dr waar sy hom leer ken het.

En toe sy praatjies hoor dat hy ‘n adellike op vlug is, doodgeskiet is in Amsterdam, weet sy dat sy nooit weer tjello sal speel nie. Watter sin het musiek hoegenaamd? Watter betekenis het haar lewe?

chanettepaul-vlerke vir n visvrou liefdesverhaal

Vlerke vir ‘n visvrou
geskryf deur Chanette Paul

Ek dink daar sit ‘n engel en wag om bevryding binne-in die visvrou. Ek dink die visvrou is gereed om evolusie te pak en vlerke te kry. As jy haar sou toelaat...”

Die woorde van die internasionaal bekende, bitter sexy chef. Michael Lindeque, bly in Emma Steyn se gedagtes draal waar sy haar op die betowerende dorpie Schilderkrans in die Karoo onttrek het. Sy weier volstrek om in die voetspore te volg van haar pa, oupa en grootjie, almal beroemde skilders, omdat sy in haar siel oortuig is sy is net nie goed genoeg nie, en tog beur iets in haar om deur te breek en van haar ‘n bevryde kunstenaar te maak.

Toe Michael, ten spyte van die beeldskone Angelique se jaloesie. vir Emma vra om sy beoogde restaurant, Angel-on-Broom, se voire interieur te doen, begin iets in haar oopbreek — maar dis uiteindelik veel meer as net haar talent wat roep om die volheid van oorgawe te smaak.

Vierke vir ‘n visvrou is ‘n uitsonderlike, ryk liefdesverhaal deur die gewilde romanskryfster Chanette Paul. Sy skilder nie net met die pad van sielevryheid, wat immer in die self begin nie, maar ook die lewenswaarheid dat liefde l is wat aan ons bestaan vlerke kan gee. Dis ‘n roman vir jou uitsoek-rak.

Lees meer oor Chanette Paul se omnibusse - kliek hier

chanettepaul-Wip van die droomvanger

Wip van die droomvanger
geskryf deur Chanette Paul

Net nadat die eienaardige vrou met die sterk Afrika-aksent vir haar s: “Strange coincidences may be but the workings of the universe”, droom Jaini van Schalkwyk weer vir die eerste maal in jare haar vreesaanjaende droom...

Die mis is klein en koel en dwarrel in vlae teen haar aan. Sy sak weg daarin. Los op daarin. Dan asem sy dit in. Nou is dit binne-in haar. Dit begin haar versmoor...

Die droomwip moes haar drome verklaar, die runesteen moes haar beskerm en die antieke manuskrip kon dalk haar toekoms verseker. Maar pleks daarvan beland Jaini in ‘n wip van haar eie. Haar drome raak net meer verwarrend. Op haar eerste nag in die sandsteenhuis met sy gotiese oordaad, word ‘n moord gepleeg. En boonop is die manuskrip wat haar daarheen gelok het, toe nie wat dit veronderstel was om te wees nie.

Terselfdertyd lei die enigste werkilke leuen wat sy nog it vertel het daartoe dat sy van allerhande onheilighede, insluitende moord, verdink word.

Die raaiselagtige kwaliteit wat haar lewe aanneem, lei tot ‘n worsteling met die skadukant van haar persoonlikheid, met haar onwelkome heldersiendheid, en haar gevoel vir die man met begrip vir die verre verlede in sy o.

Terwyl die grense tussen droom en werklikheid vervaag, raak sowel die beperkinge as die gebrokenheid van haar wreld vir Jaini duideliker.

Waar l die antwoorde uiteindelik?

Eiland van begeerte

Melissa arriveer op Madagaskar, vas oortuig daarvan dat sy ‘n bindende kontrak het om klere te ontwerp vir ‘n vooraanstaande hotel se boetiek. Gou moet sy egter hoor haar kontrak is minder as niks werd. ‘n Mede-Suid-Afrikaner, Richard, ontferm hom oor haar, maar in die soel atmosfeer van die eksotiese eiland ontdel Melissa dat sy nie net ‘n barmhartige Samaritaan in haar lewe soek nie, sy wil ‘n warmbloedige man h!

koop 'n boek 4

Lees meer oor Chanette Paul se omnibusse - kliek hier

koop 'n boek 4

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738