http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Buks reeks- John Coetzee

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Buks-reeks is geskyf deur John Coetzee en in die reeks beleef die leser saam met Buks Jonkers verskeie avonture.

  • Buks en die Stropersbende (1970) - geskryf deur John Coetzee
  • Buks en die Dinamietramp (1972) - geskryf deur John Coetzee
  • Buks en die Goudsoekers (1973) - geskryf deur John Coetzee
  • Buks en die Runderpes (1977) - geskryf deur John Coetzee
  • Buks en die Geheim van Zimbabwe (1980) - geskryf deur John Coetzee
  • Buks en die Rooi Woestyn (1984) - geskryf deur John Coetzee

 

johncoetzee- Buks en die dinamietramp

Buks en die dinamietramp- John Coetzee

Dit is asof al die lug om Buks Jonkers skielik weggeruk word. Hy snak na asem. Sy ore suis. Dan volg die verskriklikste slag wat hy nog ooit gehoor het. Stukke glas val in die strate. Mense gil en hardloop verskrik heen en weer. lets soos hael rammel op die sinkdakke. Bokant Braamfontein-stasie krul ‘n dik, swart rookwolk stadig al hor die blou lug in. Die einde is hier . . Dis die oordeelsdag!” skree ‘n man terwyl hy blindweg oor glasstukke strompel. ,,Aardbewing ,,Oorlog gil andere, maar Buks weet: so ‘n knal kan net een oorsaak h: die dinamiettrein op Braamfontein-stasie het ontplof.

Nou moet hy by die huis kom. S nou tant Louisa het iets oorgekom? S nou sy maats in Brickfields het seergekry? S nou dis Langfaan Deysel se skuld dat die trein ontplof het? Op pad na sy tante se losieshuis sien hy die verwoesting wat die ontploffing gesaai het.

By Braamfontein-stasie is ‘n reuse-gat in die aarde geruk. Verderaan—waar voorheen huise en pondokkies gestaan het—l nou net stukke hout en gebuigde sinkplate. ‘n Apie l stil langs sy paal. Hier en daar drom groepies mense saam .

Vir die lesers van John Coetzee se tweede boek oor die avonture van Buks Jonkers word die dinamietramp van 1896 ‘n belewenis en die mense van die tyd bekendes.

 

Buks en die goudsoekers - John Coetzee

Buks en die goudsoekers- John Coetzee

Buks byt op sy tande. Om sy skouers spoel die water wat in die ou myntonnel opgedam het. Bo hom hang die puntige rotsmassa waarin sy oom Smittie gister die goudrif ontdek het. Naby sy gesig dryf stukkies kerswas wat van die klein kersie bo op sy kop afdrup en soos wit blaartjies op die koel water stol. In sy ore klink die hamerslae van sy hart.

Hy kan amper nie meer asemhaal nie. Die spasie tussen die water en die dak word nouer. Skielik lyk dit asof die rotsdak beweeg. Nee..Hy moet hier weg. Hy moet terug.

En oom Smittie dan? Oom Smittie wat hom saamgebring het hier na Krugersdorp se wreld om goud te kom soek? Moet oom Smittie alleen agterbly in hierdie nagswart tonnel waarin die rotse hom gister al toegeval het? Nee, dit kan nie. Nie sy oom Smittie wat al vir hom sorg vandat sy ouers dood is nie. Maar sal oom Smittie ooit nog lewe? Sal hy nog weer saam met hom langs die kampvuur sit?

In Buks en die goudsoekers beleef die leser saam met Buks Jonkers en sy oom Smittie die teleurstellings en die vreugde, die avontuur en die wisselvallighede van die delwersbestaan.

 

johncoetzee- Buks en die Runderpes

Buks en die Runderpes - John Coetzee

  Van ver af sien Buks Jonkers al die muilwa aankom. Watter tyding gaan hy bring? Nog nuus oor die siekte wat soos ‘n veldbrand deur die Zuid-Afrikaansche Republiek trek? Nuus oor di runderpes? Een kudde na die ander word uitgewis. Boere moet toekyk hoe die polisie hul siek beeste skiet. Weet die man op die muilwa nie dalk van ‘n middel teen die genadelose siekte nie?

Buks se oom Smittie het beeste by neef Abel Bakkes bestel. Hoekom daag die beeste nie op nie? Het die runderpes miskien al toegeslaan?

Die man op die muilwa, ‘n neef.Zak, ht nuus. Hy ht ‘n raat teen die runderpes: rapuis, twak en lampolie. En omdat alles een van die dae weer voor die wind sal gaan, kan oom Smittie gerus maar van sy smousware koop. . . Oom Smittie kan nie anders as om die reuserekening te betaal en die man herberg vir die nag te gee nie. Hy moes dit liefs nie gedoen het nie.

Want die volgende dag moet Buks op ‘n nagmerrierit vertrek:
 Neef Zak het hulle in die nag besteel en daarna verdwyn. Hy durf nie ontsnap nie. Buks wil hom self agtervolg. Nou kan hulle ook nie meer ‘n woord glo oor daardie raat nie. Daarom wil Buks op die buurplase uitvind of die raat eg is, en dan deurdruk na oom Abel Bakkes. Buks het nie geweet wat vir hom voorl nie...

Soos in die vorige drie boeke in die reeks staan Buks hier weer deeglik sy man, en dit beteken spanning en opwinding vir Buks se bewonderaars!

Lees ook boeke deur Mikro

Lees ook boeke deur H.S. van Blerk

Lees oo boeke deur John van den Berg

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738