http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Breyten Breytenbach boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Breyten Breytenbach is ook van die skrywers wat bekend staan as die Sestigers. Sy lys van boeke en drama’s en gedigte sluit onder andere in:

 

  • A Season in Paradise, 1976
  • Dog Heart, 1999 (A Travel Memoir)
  • Lady One, 2001
  • Memory of Snow and Dust
  • Memory of Birds in Times of Revolution (essays)
  • The True Confessions of an Albino Terrorist, 1985
  • Mouroir: Mirrornotes of a Novel 1983, tr. 1984
  • Return to Paradise, 1993

BreytenBreytenbach - Die huis van die dowe boek

Die huis van die dowe
Boek deur Breyten Breytenbach
Eerste druk was 1967
 

In die huis van die dowe is die blinde koning

 

Lees ook boeke deur nog ‘n Sestiger - Andrť P. Brink

koop 'n boek 4

 

BreytenBreytenbach - Boklied boek drama prosa Afrikaans

Boklied
Boek / Drama deur Breyten Breytenbach
Eerste druk was April 1998

 

koop 'n boek 4

BreytenBreytenbach -Om te vlieg boek drama prosa Afrikaans

Om te vlieg
 `n Opstel in vyf ledemate en `n Ode
‘n boek / drama en gedigte deur Breyten Breytenbach

 

BreytenBreytenbach - woordwerk boek drama prosa Afrikaans

Woordwerk
Boek / Drama deur Breyten Breytenbach

BreytenBreytenbach - nhandvol vere boek drama prosa Afrikaans

‘n Handvol vere
Boek / Drama deur Breyten Breytenbach
saamgestel deur Ampie Coetzee
Versameling van al sy beste gedigte vanaf die “Ysterkoei moet sweet” asook ‘n paar ongepubliseerdes

 

BreytenBreytenbach - Diebeginselvan stof boek drama prosa Afrikaans.jpg

Die beginsel van stof
Boek / Drama deur Breyten Breytenbach

Breyten Breytenbach se nuwe bundel is in ’n sekere sin ’n terugskouing op die lewe en die digkuns van die digter en het sterk outobiografiese elemente. Die tema van verganklikheid en oud-word loop sentraal, en daarmee saam die wisseling van plek en landskap. Die deernis en empatie met die mens en sy vreemde lewensverlope is aangrypend. Nog selde by hierdie digter het die landskap so ’n primÍre en so ’n verhelderende rol gespeel as in hierdie bundel.

koop 'n boek 4

 

koop 'n boek 4

 

BreytenBreytenbach - Ysterkoei-Blues boek drama prosa Afrikaans

Ysterkoei-Blues
 deur Breyten Breytenbach

Hierdie eerste Versamelbundel van Breyten Breytenbach se werk sluit in alle digbundels en ongepubliseerde verse tot net voor sy gevangenskap vir sy betrokkenheid by anti-apartheid aktiwiteite in die sewentigerjare, sowel as die bundel prosagedigte Katastrofes.

Die bundels is: Die ysterkoei moet sweet (1964) Katastrofes (1964) Die huis van die dowe (1967) Kouevuur (1969) Lotus (1970) Oorblyfsels uit ’n pelgrim se verse na die tydelike (1970) Skryt. om ’n sinkende skip blou te verf (1972) Met ander woorde / Vrugte van die droom van stilte (1973) Plakboek (het in 1994 verskyn, maar die gedigte dateer uit 1975) ’n Seisoen in die paradys – die gedigte daarin (1976, maar voor 1975 geskryf)