http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Bollie-blaps Frank muir

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Bollie-Blaps se boekreeks is geskryf deur Frank Muir en illustrasies is deur Joseph Wright behartig. Die reeks sluit in :

 

Bollie-blaps in die winter

Bollie-Blaps in die winter
geskryf deur Frank Muir
illustrasies deur Joseph Wright

Wie is Kersfees? Kry soet hondjies ook geskenke? Mag ‘n hondjie vra wat hy wil hę vir Kersfees? Bollie-Blaps, bobaasbrak, wonder oor al hierdie dinge en begin toe ‘n lysie vir Kersvader opstel :

  • hondelekkers vir sy ma
  • ‘n mandjie wat na lewer ruik
  • ‘n yslike beesstert
  • ‘n plantjie waarvan die buurkat sal hou sodat die nare dierasie skoon jaloers sal wees omdat sy nie ook een het nie.

Bollie-Blaps se lys word so lank dat hy van uitputting aan die slaap val.

 

Bollie-Blaps gaan skool toe

Bollie-Blaps gaan skool toe
geskryf deur Frank Muir
illustrasies deur Joseph Wright
 

 

 

bollie blaps in die lente

Bollie-Blaps in die lente
geskryf deur Frank Muir
illustrasies deur Joseph Wright
 

 

Bollie-Blaps se middag koffie kinderboeke

Bollie-Blaps se middagkoffie
geskryf deur Frank Muir
illustrasies deur Joseph Wright

Bollie-Blaps moet vir sy straf alleen tuis bly. Sy middagkoffie word ewe ordentlik vir hom uitgesit. Natuurlik is daar teen koffietyd nie meer ‘n krieseltjie kos in sy bak nie en begin die hongerige hondjie alweer soek na kos...

 

BOLLIE-BLAPS die deurmekaar-hondjie is terug
geskryf deur Frank Muir
illustrasies deur Joseph Wright

 Die boekie volg op die heerlike vorige Bollie Blaps in die herfs en die illustrasies is ewe
goed en dus ewe gewild onder kleintjies.

 

Bollie-Blaps se ontbyt kinderboeke

BOLLIE-BLAPS se ontbyt
geskryf deur Frank Muir
illustrasies deur Joseph Wright

Bollie-Blaps, daardie beminlike klein ingeluksvoël, word alleen agtergelaat by sy mense se huis, sy ontbyt netjies uitgesit. Maar wat wou, voor die motor nog by die hek uit is, het die rakker alles opgeslurp en is hy klaar weer honger...

 

BOLLIE-BLAPS se aandete

BOLLIE-BLAPS se aandete
geskryf deur Frank Muir
illustrasies deur Joseph Wright

Bollie-Blaps, daardie onversadigbare brak, wat eintlik ‘n raserige dier is, word alleen by die huis gelaat, sy aandete mooi in sy bak. Natuurlik wag die klein vraat nie tot etenstyd nie ...

 

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738