http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Bertand R Retief biografie

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 

  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

In Bertand Retief se boeke word daar nie ‘n denkbeeldige tipe wapen geskiet nie. Die skrywer ken die militÍre lewe op die punte van sy vingers. Hy was lid van die kommando en sedertien het hy nog altyd kontak met die jongste ontwikkelings op millitÍre gebied gehou. Indien hy sy lewe van vooraf kom begin, sÍ hy, sou hy sekerlik ‘n militÍre loopbaan gevolg het.

Bertrand R Retief is in 1936 in die destydse Njassaland gebore en hy het sy skoolloopbaan in Umtata in die Transkei, ontvang. Dit is hier waar hy die Wildekus leer ken het. In die 1960’s het hy hom in Engeland bevind waar hy vir meer as vier jaar lank die Suid-Afrikaanse Toerisme Korporasie verteenwoordig het. Hy is getroud met Naudeen du Toit en die egpaar het drie kinders.

Bertrand Retief het sy debuut as skrywer in 1964 gemaak met sy jeugboek “Drietal langs die Okavango” wat later deur “Drietal langs die Wildekus” en “Drietal in die Kalahari” opgevolg was. Hy het ook sotries oor die grensoorlog geskryf soos onder andere Tweede prys is ‘n houtjas.

Hy is ook bekens ad draaiboekskrywer, en was onder meer die regisseur en draaiboekeskrywer van die films Mirage Eskader en Ses soldate. Hy het ook in verskeie produksies saam met Paul C. Venter gewerk.

Bertrand R Retief biografie   Bertrand R Retief biografie boeke 

B R Retief - skrywer van die jeugreeks :Drietal

 

Lees meer oor die Drietal-reeks

Kliek hier om meer te lees van al sy boeke wat hy geskryf het

Lees meer oor Drietal langs die wildekus

Drietal langs die wildekus-drietal reeks B.R. Retief

 

 

Kliek hier vir ‘n lys van boeke deur Bertrand Retief