http:///.www.springbokboek.co.za/admin.php Bennie Kleynhans

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Africana
  • Afrikaanse fiksie
  • Liefdesromans
  • Afrikaanse geskiedenis
  • Skaars Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Springbok boeke

Ons spesialiseer in die volgende tipes boeke
 
  • Afrikaanse kinderboeke
  • Sport
  • Kuns
  • Afrikaanse boeke
  • Gewilde Afrikaanse boeke

Tel : 012 345 4040
 Sel : 083 253 4932

 e-pos : andre@springbokboeke.co.za  Adres: Dakotastraat 570, Elarduspark, 0181

Bennie Kleynhans se boekelys van Christelike boeke oor meestal die eindtyd, sluit in:

  1. DaniŽl en die eindtyd - Christelike boek geskryf deur Pastoor (doktor) Bennie Kleynhans
  2. Diaboliese sameswering - Christelike boek geskryf deur Pastoor (doktor) Bennie Kleynhans
  3. Die dag van die Here is naby - boek geskryf deur Pastoor (doktor) Bennie Kleynhans
  4. Die eindtyd in perspektief - Christelike boek geskryf deur Pastoor (doktor) Bennie Kleynhans
  5. Die Koning kom - boek geskryf deur Pastoor (doktor) Bennie Kleynhans
  6. Die Koning kom II - boek geskryf deur Pastoor (doktor) Bennie Kleynhans
  7. “Die laaste uur” en die Merk van die Dier het gekom - boek geskryf deur Pastoor (doktor) Bennie Kleynhans
  8. Die laaste waarskuwing - boek geskryf deur Pastoor (doktor) Bennie Kleynhans
  9. Die more kom - en ook die nag - Christelike boek geskryf deur Pastoor (doktor) Bennie Kleynhans
  10. Eskatologie - Die toekomsleer - Christelike boek geskryf deur Pastoor (doktor) Bennie Kleynhans
  11. In die laaste sewe jaar - boek geskryf deur Pastoor (doktor) Bennie Kleynhans
  12. Oorwinning in die laaste dae - boek geskryf deur Pastoor (doktor) Bennie Kleynhans
  13. Profetiese Psalms - boek geskryf deur Pastoor (doktor) Bennie Kleynhans
  14. Tussen 7 goue kandelare - Christelike boek geskryf deur Pastoor (doktor) Bennie Kleynhans
  15. Wie is die ware Israel - Christelike boek geskryf deur Pastoor (doktor) Bennie Kleynhans

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

benniekleynhans-Oorwinning in die laaste dae

Oorwinning in die laaste dae - deur Bennie Kleynhans

Die jaar 2000 is om die draai en gelowiges waat dat daar profesieŽ is wat in hierdie tyd tot vervulling moet kom. Al die tekens van die tyd dui daarop - die geweldige misdaadsyfers, natuurrampe en agteruitgang van reeds dekadente samelewings. Die finansiŽle ineenstorting van die wÍreld se geldstelsels is maar net nog ‘n voorloper van die nuwe geldstelsel, wat deur die elektroniese tegnologie beheer gaan word. Uit al die chaos kom die merkteken waarvan ons in Openbaring lees.

Baie van die profesieŽ deur profete soos DaniŽl, Jeremia, Jesaja, EsegiŽl, Sagaria en Hosea is juis vir hierdie eindtyd gegee. Want die kind van God weet: “Dit het Ek vir julle gesÍ, dat julle in my vrede kan hÍ. In die wÍreld sal julle verdrukking hÍ; maar hou goeie moed, Ek het die wÍreld oorwin.” (Johannes 16:33)

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

benniekleynhans-Daniel en die eindtyd

Daniel en die eindtyd - deur Bennie Kleynhans

Inhoud:

  1. Jode in ‘n heidense Paleis (603v.C.)
  2. Die droom van Nebukadnťsar
  3. Getrouheid getoets deur vuur
  4. Deur my regeer die konings
  5. Die fees en die fingers
  6. Die leeuhart tussen die leeus - die man van gebed
  7. Die goddelose koninkryke en die Koninkryk van God
  8. Die voorloper van die Antichris
  9. Die sewentig jaar weke
  10. Christus in die boek DaniŽl
  11. Die Ou Testamentiese beeld van ons wÍreld
  12. DaniŽl en die finale woord

koop 'n boek 4

Bo

benniekleynhans-Die laaste uur en die Merk van die Dier het gekom

“Die laaste uur” en die Merk van die Dier het gekom
 - deur Bennie Kleynhans

Dat ons vandag baie ernstige tye belewe, word allerweŽ deur denkende mense ingestem. En ons weet dat ons die wÍreldgebeure moet lees by die lig van die profetiese Woord wat baie vas is. In hierdie sin is die onderwerp wat die skrywer behandel ‘n praktiese en aktuele. Hy raak met hierdie onderwerp kwessies aan waarvoor ons kerklike publiek in hierdie uiters, bewoŽ tyd voorligitng nodig het.

Indien u op soek is na meer lig en begrip van die wÍreldkrisis van die dag, sal u dit beslis vind in hierdie aangrypende verhandeling oor die eind gebeurtenisse, wat beslis heenwys na die spoedige wederkoms van die Koning.

Inhoud:

  • Hoofstuk 1 : Jou laaste sewe jaar op aarde het aangebreek
  • Hoofstk 2 : Die merkteken van die Antichris
  • Hoofstuk 3 : Christus en Sy Kerk in die prefetiese kalender
  • Hoofstuk 4 : Kan on weet wanneer Christus kom?

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

benniekleynhans-In die laaste sewe jaar

In die laaste sewe jaar - deur Bennie Kleynhans

Die sesde dag (6 000 jaar) is byna verby. Dit is laat Saterdagaand in die men se geskiedenis. Dit is ook algemeen bekend dat Saterdag deur die mens in hierdie laaste eeu omskep is in ‘n plesierdag, ‘n dag van pret en vermaak. Veral Saterdagaand na die son verdwyn het en dit donker word. Hoe later dit word, hoe donkerder die nag, hoe gewaagder en roekloser word die mens. Dit is die uur waar ons nou gekom het - byna 12-uur middernag op die laste werkdag -saterdagaand. Dit is juis hierdie donker nagtelike uur wat miljoene mense op aarde op ‘n verkeerde voet betrap gaan word.

Daar is gelukkig ook baie mense op hierdie aarde wat, terwyl die wÍreld speel, op hulle knieŽ voor God aanbid. Hulle besef dat ons vandag in baie ernstige tye leef. Hulle weet dat wat in die wÍreld gebeur moet in die lig van die profetiese Woord, wat baie vas is, gelees word. Hulle weet ook dat Gods woord antwoorde bied, want die Woord spreek ook die toestand van die wÍreld aan.

In hierdie sin moet die onderwerpe wat die skrywer, Bennie Kleynhans, behandel as ‘n tydige waarskuwing gesien word. In die laaste sewe jaar raak hy kwessies aan waaroor die kerk van Christus in hierdie uiters belangrike tyd voorligting nodig het.

Indien u op soek is na meer lig en begrip wat die wÍreldkrisis van die dag toelig, sal u dit beslis vind in hierdie aangrypende verhandeling oor die eindgebeurtenisse, wat beslis heen wys na die spoedige wederkoms van die Here.

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

bennie kleynhans2  bennie kleynhans3

Foto - Bennie Kleynhans

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

benniekleynhans-Die Koning kom II

Die Koning kom II - boek geskryf deur Bennie Kleynhans

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

benniekleynhans-Die eindtyd in perspektief

Die eindtyd in perspektief - boek geskryf deur Bennie Kleynhans

Dit is opvallend dat daar in die afgelope dekades in baie kerke ‘n sterk beweging in om Bybelse waarhede rakende wedergeboorte, heiligmaking, dissipelskap en die wederkoms opsy te skuif. In die plek daarvan word ‘n klomp kontekstuele dogmas, waarvan baie nog sekulÍr is, gefokus.

Dit is nie nodig om in onkunde voort te leef nie, want die volle waarheid oor geestelike sake is in die Bybel vir ons opgeteken. Terselfdertyd moet ons ook weet dat die aanslag op Bybelse leerstellings by die dag toeneem. Die Skrif word verdraai, soms so subtiel, dat ons dit nie eers agterkom nie, en die gevolg is dat Christene toenemend verwar word.

Die Here het Hom op die eiland Patmos aan my geopenbaar, daarom weet ek nou dat dinge soos geld en eie leerstellings tussen Hom en sy kinders gekom het.

Die wederkoms van die Here is naby. Ons moet terugkeer na Sy Woord en getrou daaraan bly. Ten spyte van die moontlikheid van groter dwalinge en teŽspoed wat vir die eindtyd geprofeteer is, moet ons terug na die Woord!

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

benniekleinhans-Diaboliese sameswering

Diaboliese sameswering - boek geskryf deur Bennie Kleynhans

Dit lyk asof die planeet aarde met elke maand en week wat verbygaan, vinniger en vinniger tol. Dit is nie net politieke, ekonomiese en finansiŽle wanorde nie, maar dit lyk asof die snelheid waarteen veranderinge plaasvind, voordurend toeneem. Dit is dus nie net die dinge wat gebeur wat belangrik is nie, maar ook die tempo waarteen hulle gebeur. Al hierdie dinge moet in ag geneem word.

Daar word beweer dat die mens in die afgelape 35 jaar meer kennis versamel het as is die hele voorafgaande wÍreldgeskiedenis. Een groot rekenaar kan inligting berg wat gelykatstaande is aan duisende jare van navorsing en kennis.

 In hierdie boeke bespreek Bennie Kleynhans”

  • Die New-age beweging
  • Die Babiloniese afgode vandag
  • Die Illuminati eenwÍreld aanhangers
  • Die kerk en die New-age beweging
  • Islam
  • Ons siek planeet
  • Daar is ‘n oplossing

koop 'n boek 4

benniekleinhans-Profetiese Psalms

Profetiese Psalms - boek geskryf deur Bennie Kleynhans

Is diePsalms meer as net liedere uir die vroeŽ geskiedenis van Israel? Wil hulle die mens van vandag iets leer?

Die antwoord hierop is JA!

Ons leef ongetwyfeld in die laaste dae. Dit het in hierdie tyd dan ook aan die lig gekom dat die Psalms ‘n besondere boodskap vir die mens van vandag het. og nooit tevore is daar aandag geskenk aan die vraag of die Psalms ook profeties van belang is nie, maar die Here het in hierdie tyd die ware betekenis vir ons ontsluit.

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

Bo

benniekleinhans-Die Koning kom

Die Koning kom - boek geskryf deur Bennie Kleynhans

benniekleinhans-Die more kom -en ook die nag

Die more kom -en ook die nag- boek geskryf deur Bennie Kleynhans

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

benniekleynhans-Tussen 7 goue kandelare

Tussen 7 goue kandelare - boek geskryf deur Bennie Kleynhans

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

koop 'n boek 4

Bo

benniekleinhans-Die laaste waarskuwing

Die laaste waarskuwing - boek geskryf deur Bennie Kleynhans

BENNIE KLEYNHANS eskatologie sie toekomsleer

Eskatologie
Die toekomsleer

deur dr (pastoor) Bennie Kleynhans

Daar bestaan ‘n groot behoefte aan gesonde Bybelse en teologiese verantwoorde literatuur, oor Christelike Toekomsleer [eskatologie] veral in die Afrikaanse taal. Die Toekomsleer was nog altyd in die Kerk die aspoestertjie van die teologie. Nie alleen was dit nog altyd nagelaat nie, maar as ek dink aan die woorde van Petrus nl. “Ons het die profetiese woord wat baie vas staan waarop julle moet ag gee soos op ‘n lamp wat in ‘n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en die mŰrester opgaan in julle harte,” dan kom dit voordat daar in die teologiese wÍreld verkeerde metodes van eksegese op daardie profetiese woord toegepas is, want die gewone lidmaat moet kla: “ons sien nie ons tekens nie; daar is geen profeet meer nie en by ons is daar niemand wat weet hoe lank nie.” [Ps. 74:9]

Die hele doel van die lesings is om die onderwerp van die Toekomsleer uit te lig uit die sfeer van onsekerheid en aan die ernstige student van die Woord te toon dat God sekerlik lig gegee het sodat ons kan weet, met volle versekering, dat die volgende gebeurtenis in Sy plan, is die Wegraping van die Kerk na die teenwoordigheid van die Here, die opstandingsliggaam en die verheerliking, asook hoe ons gaan lyk in die ewigheid. Dit is dan ook die onderwerp waaraan ons in hierdie lesings die meeste plek afstaan. Daarna bespreek ons die Sewe jaar Verdrukking, die Wederkoms en die Duisend jaar Vrederyk, die groot Wit Troon Oordeel, die Nuwe Hemel en Aarde. Ek gaan ook in hierdie lesings heel voor begin en die Dispensasies aan u verduidelik.

BENNIE KLEYNHANS die dag van die here is naby 

Die dag van die Here is naby
Christelike boek deur dr (pastoor) Bennie Kleynhans
Die is nie past. Bennie Kleinhans nie

Die toekoms van hierdie wÍreld is inderdaad somber. En hoe vreesaanjaend is die afgryslike tonele van verwoesting wat in die toekoms voor ons opdoem!

Geen mens mag die erns van die tyd waarin ons lewe, onderskat nie. Niemand, nie die VN, die VSA, Brittanje, Rusland, Frankryk of Duitsland, het ‘n oplossing nie. Ons leef in ‘n verwarde en veranderende wÍreld. Veranderinge vind daagliks op sedelike, godsdienstige en maatskaplike gebied plaas - nie net hier by ons die, maar ook internasionaal.

Israel is die middelpunt van die komende oordeel, want dit is waar die lont vir die komende “vuur-stryd” oftewel die Derde WÍreldoorlog, aangesteek sal word. Israel is die middelpunt vir al die Bybelse profesieŽ. Israel sal dus ook, soos die res van die wÍreld, ‘n tydperk van verdrukking beleef. Amos 5: 18-19 sÍ: “Wee die wat na die dag van die Here verlang! Wat sal tog die dag van die Here vir julle wees? Dit sal duisternis wees en geen lig nie. Soos wanneer iemand vlug vir die leeu, maar ‘n beer loop hom raak; of hy kom in die huis en leun met sy hand teen die muur, en ‘n slang byt hom.”
Israel veg teen ‘n leeu in 1948 — Engeland;
Hy gaan nog teen ‘n beer veg — Rusland; en
Uiteindelik teen ‘n slang — Satan self en sy Antichris.
Suid-Afrika is ook midde-in die mees geweldadigste en gesofistikeerde kommunistiese revolusie sedert Lenin se revolusie van 1917 en Mao se Chinese revolusie van 1949. Die Suid-Afrikaanse revolusie is ‘n klassieke voorbeeld van ‘n Marxistiese-Leninistiese revolusie. Ons leef nou in die stilte voor die storm.

Is 1994 die jaar waarin die sewe basuine van Openbaring 8 ‘n aanvang gaan neem? Volgens Openbaring sal hierdie wÍreld binnekort ‘n aardbewing ondervind wat al sewe kontinente van die aarde gaan skud. Dan tref ‘n meteorietreŽn groot dele van die aarde en miljoene mense gaan verbrand. Volgens Openbaring 8: 8-11 word die meteorietreŽn opgevolg deur twee asteroides die eerste in die see en die tweede sal ‘n vasteland tref, met ondenkbare gevolge wanneer letterlik miljoene ‘n aaklige dood gaan sterf.

Is die 21 stukke meteoriot, Shoemaker-Levy, wat Jupiter onlangs getref het, dalk die eerste waarskuwing van wat op die aarde gaan gebeur? Volgens wat deur wetenskaplikes voorspel is in 1985 gaan die aarde in 1994-1995 deur ‘n digte meteorietband beweeg.

EN WAT GAAN TOG DIE DAG VAN DIE HERE VIR JOU WEES!
Gaan dit woes duisternis of kan u soos wat Paulus sť in 1 Thess. 5: 4:
“Maar julle broeders is nie in duisternis, dat die dag julle soos ‘n dief sou oorval nie. Julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag; ons is nie van die nag of die duisternis nie.”
VIR ISRAEL IS DIT NAG.
VIR DIE WERELD IS DIT NAG.
VIR GOD SE KINDERS IS DIT EWIG LIG.
“Maar laat ons wat van die dag is nugter wees, met die borswapen van geloof en liefde aan, en as helm die hoop op die saligheid.”

Indien u op soek is na meer lig en begrip wat die wÍreldkrisis van ons dag toelig, sal u dit beslis vind in hierdie aangrypende verhandeling oor die eindgebeurtenisse, wat beslis heenwys na Die Dag Van Die Here en Sy Wederkoms.

Al die bogenoemde Christelike boeke is deur dr (pastoor) Bennie Kleynhans en nie past. Bennie Kleinhans nie , geskryf.

Lees ook Christelike boeke in Afrikaans deur dr Andrew Murray

koop 'n boek 4

Bo

koop 'n boek 4

Bestel boeke by ons aanlynwinkel : www.lizmarboeke.co.za

Lees ook boeke deur E.G. White

Bo

Lizmar blook eyes 1ks

Bestel boeke by:

www.lizmarboeke.co.za

Elarduspark telephone small red 012 345 4040

Equestria telephone small red 012 807 2710

Monumentpark telephone small red 012 346 6738